Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gracepoint Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.9
Veiligheid
4.3
Brian A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Good value. Short but pleasant stay. The room was clean and well-appointed. Will stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre B
1 nag
4.6
Apr 2023

Rustig, naby aan myne. Skoon en alles wat mens nodig het, winkels naby vir kos ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marius K
1 nag
1.4
Jun 2022

Teleurstellend. Die plek is ernstig vewaarloos en het baie onderhoudswerk nodig. Die webtuiste sê elke kamer het 'n mikrogolf en yskas, maar in my geval deel drie kamers een yskas en mikrogolf. Plek het borde gehad, een lepel en een plastiekvurk. Watse eetgerei is dit? Daar was 'n onaangename reuk in die kamer en "gedeelde" area.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Nola
Gracepoint Gastehuis
Goeiedag Die 3 slaapkamer eenheid, was die enigste beskikbaar vir u datum. Al ons ander kamers was geboek vir 'n lang tydperk. Daar was geen ander persone in die eenheid geboek saam met u nie. Ek vra om verskoning vir die eetgerei wat nie daar beskikbaar was nie, maar ons sit dit einlik net in wanneer iemand 'n selfsorg eenheid versoek. Ons sou enige tyd dit kon bring. Ons kom ook deur 'n tydperk wat die gastehuis, soos baie ander, vir ongeveer 5 maande nie 'n inkomste gehad het nie, en ons kon stadig maar seker begin om weer onderhoud te doen. Die eenheid sal verseker aandag kry so gou moontlik.

Paul M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Pleasant and convenient With everything seeming to close around 19h00 in Mooinooi it was quite a relief that Gracepoint served dinner. The place is conveniently placed and pleasant. Real value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harry B
1 nag
2.6
Jan 2020

Lekker geslaap, maar nie die geld werd nie. Ek het lekker geslaap en die stort was seker maar reg. Diens was vriendelik. Die plek is nie op standaard nie. Elektries drade orals van die TV, bedliggies, yskas se proppe lê sommer op die tafel waar jy moet koffie maak, geen DStv, selfoonsein baie swak geen WiFi. Deur se slot is stukkend ─ sukkel om te sluit. Baie warm gewees, moes vra vir 'n waaier, so dus geen lug versorger. Water orals as jy klaar gestort het. Die prys regverdig sekerlik bietjie beter. Ek is nie iemand wat sommer kla nie, maar ek het al in baie beter plekke gebly wat goedkoper is en meer bied. Ek skiet nie die plek af nie, maar hulle sal beslis moet kyk dat sekere dinge verander. Hoop dit help.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Nola
Gracepoint Gastehuis
Harry, Jammer as dit vir jou ongerieflik was. Ons het luukser kamers op die perseel met lugversorgers en DStv, maar jy het 'n kamer bespreek sonder lugversorger en DStv. Dit is ons ouer kamers wat nog opgegradeer gaan word. Ons het 'n Vodacom versterker op die perseel maar as daar beurtkrag is, is daar geen sein. Die Wi-Fi is beskikbaar in die hoof gebou en in sekere kamers. Gewoonlik word gaste by aankoms ingelig wat hulle bespreek het alvorens hul na die kamers geneem word. Ek het nou gaan kyk watse elektriese drade, dis egter die multi prop waar alles aangeskakel word. Ons sal verseker sorg dat dit teen die muur gemonteer word. Die skroef van die deurslot was weg en is ook reeds vervang. Dankie vir jou terugvoer. Ons gee aandag daaraan.

Maureen S
Kort verblyf
5.0
Mei 2019

Altyd lekker! Baie vriendelike personeel and lekker, skoon kamer soos altyd ─ ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers in 'n lekker area. Sal weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nola
Gracepoint Gastehuis
Thanks. You're always welcome. 💐

Maureen S
Kort verblyf
5.0
Apr 2019

Staff are great! The guest house location is perfect and the staff are great, friendly and very efficient. The room was wonderfully appointed with everything that you could have needed available to you. Loved the stay and will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nola
Gracepoint Gastehuis
Thank you for the good review. You are welcome.

Cecile M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2019

Netjiese, gerieflike verblyf vir 1 of 2 aande. Gracepoint is 'n netjiese, gerieflike gastehuis. Sentraal geleë in Mooinooi. Dit was lekker rustig tydens ons verblyf. Ons het baie goeie diens ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nola
Gracepoint Gastehuis
Dankie vir die goeie resensie. Julle is altyd welkom.

Johnny S
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2019

Uitstekend. Aangename ervaring en uitstekende verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Nola
Gracepoint Gastehuis
Thank you for the good review. You are welcome.

Palesa S
1 nag Saam met vriende
4.6
Nov 2019

Best place to book for your family and friends, the staff was professional and welcoming too. Had an amazing time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Nola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 49 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R104, ou Rustenburg/Pretoria-pad, Oorkant BP-vulstasie, Mooinooi, 0325, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYgJTRH12N77ie0sl26zWE4Za5CTHsZXJFp9GBeHBfQavavrG97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 19 5 1 4 R104, old Rustenburg/Pretoria Road Opposite BP Garage 0325 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.758725414339 27.566070556641

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang