Gracepoint Gastehuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Nola Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Brian A - Jun 2023
Algehele gradering
Good value.
Pierre B - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig, naby aan myne.
Marius K - Jun 2022
Algehele gradering
Teleurstellend.
Gracepoint Gastehuis se terugvoer
Goeiedag
Die 3 slaapkamer eenheid, was die enigste beskikbaar vir u datum. Al ons ander kamers was geboek vir 'n lang tydperk.
Daar was geen ander persone in die eenheid geboek saam met u nie. Ek vra om verskoning vir die eetgerei wat nie daar beskikbaar was nie, maar ons sit dit einlik net in wanneer iemand 'n selfsorg eenheid versoek. Ons sou enige tyd dit kon bring.
Ons kom ook deur 'n tydperk wat die gastehuis, soos baie ander, vir ongeveer 5 maande nie 'n inkomste gehad het nie, en ons kon stadig maar seker begin om weer onderhoud te doen.
Die eenheid sal verseker aandag kry so gou moontlik.
Paul M - Sep 2021
Algehele gradering
Pleasant and convenient
Harry B - Jan 2020
Algehele gradering
Lekker geslaap, maar nie die geld werd nie.
Lees meerGracepoint Gastehuis se terugvoer
Harry, Jammer as dit vir jou ongerieflik was.
Ons het luukser kamers op die perseel met lugversorgers en DStv, maar jy het 'n kamer bespreek sonder lugversorger en DStv. Dit is ons ouer kamers wat nog opgegradeer gaan word.
Ons het 'n Vodacom versterker op die perseel maar as daar beurtkrag is, is daar geen sein. Die Wi-Fi is beskikbaar in die hoof gebou en in sekere kamers.
Gewoonlik word gaste by aankoms ingelig wat hulle bespreek het alvorens hul na die kamers geneem word.
Ek het nou gaan kyk watse elektriese drade, dis egter die multi prop waar alles aangeskakel word. Ons sal verseker sorg dat dit teen die muur gemonteer word.
Die skroef van die deurslot was weg en is ook reeds vervang.
Dankie vir jou terugvoer. Ons gee aandag daaraan.
Maureen S - Mei 2019
Algehele gradering
Always great!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Altyd lekker!
Baie vriendelike personeel and lekker, skoon kamer soos altyd ─ ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers in 'n lekker area. Sal weer kom!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Gracepoint Gastehuis se terugvoer
Thanks. You're always welcome. 💐
Maureen S - Apr 2019
Algehele gradering
Staff are great!
Gracepoint Gastehuis se terugvoer
Thank you for the good review. You are welcome.
Cecile M - Feb 2019
Algehele gradering
Netjiese, gerieflike verblyf vir 1 of 2 aande.
Gracepoint Gastehuis se terugvoer
Dankie vir die goeie resensie. Julle is altyd welkom.
Johnny S - Jan 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Gracepoint Gastehuis se terugvoer
Thank you for the good review. You are welcome.
Palesa S - Nov 2019
Algehele gradering
Best place to book for your family and friends, the staff was professional and welcoming too.
Belinda L - Jun 2019
Algehele gradering
Netjiese, skoon gasteverblyf.
Lees meerAndre L - Des 2019
Algehele gradering
Bitter min kliëntediens.
Lees meerGracepoint Gastehuis se terugvoer
Good day Andre,
I am sorry but your booking was for a standard room which has no air conditioners, only fans. You were mistakenly checked in, into the luxury room with air conditioners.
There was an Eskom power line fault the week before and 4 of the air conditioners were damaged. The new installations were only done this week due to the continuous rainfall.
We did not charge you extra for the privilege of an airconditioned room (luxury) versus standard and we gave you 2 complimentary breakfasts for a 1-night booking where this is only available for a 2 night stay up to 20 December.
Cynthia D - Okt 2019
Algehele gradering
Self catering without a stove or a microwave.
Gracepoint Gastehuis se terugvoer
Good day,
We have a big swimming pool by the Lapa for the guests use. The one you saw was the one at the owners house. You could just ask at reception where the pool is.
Normally all our guests eat in the restaurant all meals and we don't advertise self catering rooms, however we have family units with small kitchens. If the microwave was not in the room then the housekeeper or chef moved it to another guest who might have worked late and could not make it in time for the restaurant. They forgot then to move it back.
I am really sorry about that. I will take it up with the personnel.
Tiaan D - Des 2018
Algehele gradering
Vriendelike, besorgde en tegemoetkomende diens maak Gracepoint 'n Noordwes-uitblinker.
Lees meerJason G - Sep 2018
Algehele gradering
Gracepoint
Janine O - Jul 2018
Algehele gradering
Baie mooi, skoon en netjiese plek.
Gracepoint Gastehuis se terugvoer
Thank you very much, we try our best to keep things up to standard.
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Clive N - Sep 2015
Algehele gradering
Nice and quiet.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 49 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R104, ou Rustenburg/Pretoria-pad, Oorkant BP-vulstasie, Mooinooi, 0325, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang