Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gracepoint Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R104, ou Rustenburg/Pretoria-pad, Oorkant BP-vulstasie, Mooinooi, 0325, Noordwes
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Gracepoint Guesthouse is in Mooinooi oorkant die beste gholfbaan in Noordwes. Dit is 2 km vanaf die naaste Spar-kompleks, 38 km vanaf Rustenburg, 30 km vanaf Brits en 29 km vanaf die Cameleon Village by Hartbeespoortdam.

Verblyf word in verskeie kamers en gesinskamers gebied. Elke kamer het ‘n TV met DStv, ‘n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die luukse kamers en gesinskamers met baddens en storte is die enigste eenhede wat lugversorging het. Die ander eenhede het waaiers.

Geriewe op die perseel sluit ‘n restaurant, swembad, pooltafel, putt-putt-baan, speelarea vir kinders en braaigeriewe in die tuin in. Daar is ook ‘n konferensiesentrum met die nodige toerusting, 'n kapel en ‘n groot saal waar funksies, troues of gradeplegtighede gehou kan word.

Die gholfbaan in Mooinooi is een van die beste en mees gewildste gholfbane in die omgewing. Gaste kan bergfietsry of stap in die omgewing en toere kan ook gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Nola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • R104, ou Rustenburg/Pretoria-pad, Oorkant BP-vulstasie, Mooinooi, 0325, Noordwes
  • Gaste dink Gracepoint Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R104, ou Rustenburg/Pretoria-pad, Oorkant BP-vulstasie, Mooinooi, 0325, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYgJTRH12N77ie0sl26zWE4Za5CTHsZXJFp9GBeHBfQavavrG97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 R104, old Rustenburg/Pretoria Road Opposite BP Garage 0325 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.758725414339 27.566070556641

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang