Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grace's Getaway

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 347

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 28 resensies vir Grace's Getaway
Netheid
4.6/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Therina B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therina B

Die verblyf was perfek vir 2. Die mooiste uitsig. Lekker beskut teen die wind by.

Ons het heerlik gebly!

Grace's Getaway se terugvoer

Hi Therina
So bly julle het die kuier geniet!

Grace's Getaway
Ulrich W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrich W

It's okay.

TV on the kitchen table, big "NO". It can go in the top left corner. Fridge into the corner. Top cupboard made smaller. It's a bachelor's flat, has all you need. The view is 10/10. How about a wooden deck on the grass porch? 3m broad × 10m wide.

Marilie D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilie D

Mooi uitsig en privaat.

Die eenheid is baie privaat en die uitsig is ongelooflik. Dit is baie goed ingerig. Ons het dit vreeslik geniet om hier te bly. Ons kom graag weer.

Grace's Getaway se terugvoer

Hi Marilie
So bly julle het die kuier geniet.

Grace's Getaway
Stefanie S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefanie S

Pragtige plekkie! Asemrowend mooi uitsig en sonsondergang!

Wat 'n pragtige plekkie! Lekker privaat en het alles wat mens nodig het. Dit was ons eerste wegbreek na Yzerfontein en gaan vir seker nie ons laaste keer wees nie. Die ligging en uitsig is eenvoudig asemrowend. Ons sal vir seker weer probeer plek kry by Grace's Getaway.

Carien G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien G

Rus en vrede.

Rustige, skoon vakansie verblyf. Uiters gemaklik met alles wat mens nodig het vir 'n lekker vakansie. Eienaars respekteer mens se privaatheid te alle tye. Sal die plekkie enige tyd aanbeveel vir toekomstige vakansiegangers.

Carin S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin S

Heerlike koel wegbreek met pragtige uitsig.

Ons het die hitte van die noordelike voorstede ontsnap met 'n kort wegbreek teen die see met die mooiste uitsig. Grace was baie gasvry, vriendelik en behulpsaam. Die plek is ook baie goed toegerus vir enige moontlike behoefte insluitend muskietmasjiene, waaiers ens.

Jeanette Z - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette Z

Heerlike blyplek.

Ligging is puik. Dis heerlik om die see te sien vanuit die bed, voor die braai en vanaf die stoep. Als wat mens nodig het.

Tania G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania G

Die pragtigste see-uitsig!

Klein plekkie, maar als wat mens nodig het. Pragtige uitsig. Lekker braaiplek. Baie stil en rustig.

Hannes V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Dit was 'n baie mooi plek en dit was baie netjies. Grace, die eienaar, was baie vriendelik en behulpsaam.

Dit was ons eerste besoek aan Yzerfontein, maar dit was nie ons laaste besoek nie. Ons katjie, Jack, het dit net so baie geniet. As jy in die aand op jou bed lê, hoor jy die see. Ons het dit baie geniet en die weer was fantasties.

Lokkie V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lokkie V

Baie dankie vir 'n wonderlike naweek - gerieflike, skoon woonstel!

Mooiste uitsig oor die baai, privaatheid en gemak sal maak dat enigeen weer en weer sal terugkom. Baie dankie!

Pieter C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C

Skoon, veilig en waarde vir geld.

Mooi uitsig oor die see. Alles wat nodig is in woonstel, is beskikbaar.

Louise P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise P

Fantasties.

Baie gerieflik met 'n pragtige uitsig.

Karin S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S

Pragtige uitsig oor die see. Ruim en netjies. Goed toegerus.

Dit baie geniet. Beslis die regte plek om te ontspan en die pragtige natuurskoon te geniet. Sal beslis weer teruggaan. Baie dankie.

Anthea J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anthea J

Fantasties, pragtige uitsig, rustig, natuurskoon.

Vriendelike gashere, alles is daar wat jy nodig het, moet net jou kos saam neem. Dit was net als wat verwagte was.

Kokkie N - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kokkie N

Ongelooflike uitsig.

Lekker beskut en privaat. Ons was gelukkig en nie veel wind gehad nie. Goed toegerus met alles wat jy nodig het. Danksy Eskom kon ons die hemelruim bewonder. Sal beslis weer gaan. Eienaar kan miskien anti-slip strips op die trappies plak wat lei na stort.

Johan W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Baie mal oor die cozy plekkie. Ons het niks meer nodig gehad as dit nie.

Wens die weer was beter, sou gelove het om te kon braai ook, maar het net 1 aand oorgeslaap. Goeie waarde vir geld. Uitstekende ligging. Ek sal definitief weer wil bespreek.

Christine G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine G

Pragtige uitsig en baie netjies.

Ons 2 nagte was beslis te min. Braai met 'n uitsig oor die see, saans se maanopkoms en wakker word met die branders wat breek! Dis perfek vir 'n wegbreek-naweek/vakansie! Dis naby winkels en is in 'n baie gerieflike area. Ons sal beslis weer teruggaan wanneer ons die geleentheid kry.

Inge V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge V

Dit het ons verwagtinge oortref.

Die plekkie is perfek vir 'n wegbreeknaweek. Dit is skoon en goed uiteengesit. Die uitsig oor die see is ongelooflik mooi en daar is 'n gerieflike braai-area. Dit is baie veilig en privaat. Ons het dit vreeslik geniet en sal hierdie plekkie vir enigeen aanbeveel.

Debbie P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie P

We loved this place, will definitely return!

My husband and I never go anywhere unless there are great views and this place has incredible views! We've been going to Yzerfontein for many years and this could become our regular venue! Lying in bed and waking up to those views, the braai is lovely, room is small but has everything one requires. Didn't feel cramped, just compact and well designed. Full DStv, so hubby was happy. So peaceful.

Carina J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carina J

It was quiet, comfortable and relaxed.

One of the few places where you can relax enjoying the beautiful sea views, boats coming in and out of the harbour, watching people walk on the beach, watching full DStv while lying on a comfortable king-size bed.

Eugene A - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Eugene A

Die uitsig is goed maar die kamer is piepklein.

Die uitsig is goed. Hierdie is 'n bachelors kamer. Wanneer iemand in die kombuisie werk is die uitsig na die TV versper. Die hele plek bestaan uit een kamer wat die slaapkamer, kombuis, ontbytvertrek en TV-kamer insluit. Melding word van die trappe na die kamer gemaak. Die trappe na en van die stort is 'n groter probleem! Daar was ook geen broodrooster nie.

Grace's Getaway se terugvoer

Beste Eugene
Dankie vir jou terugvoer, ek gee dadelik dit deur aan die eienaars vir opvolg. Groete uit Yzerfontein.

Grace's Getaway
Hester V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester V

'n Baie mooi plekkie met 'n pragtige uitsig oor die see.

Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is klein, maar alles wat jy nodig het en dit bied 'n pragtige uitsig oor die see.

Grace's Getaway se terugvoer

Beste Hester, ons is bly julle kon julle kuier by ons geniet. Ons ontvang julle baie graag weer in Yzerfontein. Groete uit die Weskus.
Karen Schrader

Grace's Getaway
Estelle F - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle F

Bly in die dreun van magtige waters.

Heerlik rustig. Fantastiese uitsig. Naby aan rotse en strand.

Johan G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G

Gerieflik met 'n wonderlike uitsig.

Ons het die verblyf baie geniet. Pragtige uitsig oor Yzerfontein se baai. Baie gerieflik, skoon en netjies.

Jaco V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco V

Private wegbreekplek met goeie uitsigte oor die hawe en strand.

Dit is 'n goeie plek vir 'n enkelreisiger of twee mense. Dit bied baie goeie uitsigte oor die sentrale dorp gedeelte soos die hawe en strand. Dis 'n privaat woonstel onder eienaars se huis wat jou nodige privaatheid bied. Lekker braaigeriewe terwyl jy oor die see uitkyk. Naby die sentrale dorp en kan lekker afstap strand en hawe toe. Dis nie "hiper modern" nie, maar funksioneel en mens het nie meer nodig nie.

Grace's Getaway se terugvoer

Beste Jaco, ek is bly jy kon jou tydjie geniet by ons.
Ons ontvang jou baie graag weer, in die toekoms.
Groete
Karen

Grace's Getaway
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Carine E - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carine E

Baie privaat en rustig in die eenheid. Fantastiese wegbreekplekkie as jy rus en kalmte soek.

Ons het die rustige omgewing en uitsig oor die see geniet. Die eenheid is goed toegerus en beskik oor alles wat jy benodig vir 'n wegbreeknaweek. Die hoë trappe kan dalk moeilik wees vir bejaardes. Belangstellendes moet liefs vooraf in die advertensie in kennis gestel word van die steil trappe.

Grace's Getaway se terugvoer

Bly u het die kuier geniet - ons ontvang julle baie graag weer!
Dankie ook vir die goeie raad - ons maak so!

Grace's Getaway
Alanda N - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Alanda N

Ongelukkig nie die ervaring wat ons verwag het nie, as dit nie vir die view was nie, sou dit ontsettend teleurstellend gewees het.

Graces Getaway het 'n pragtige uitsig oor see en is voorwaar 'n oulike plekkie om te ontspan vir 'n wegbreek. Máár, ongelukkig is dit nie waarde vir geld wat betaal was nie. Eerstens moes ons in straat parkeer, terwyl daar wel parkering aan kant van huis was? Tweedens is daar geen aircon, of even net 'n dak fan nie en dit was vrek warm Saterdag. En derdens kon hulle gerus al die spinnerakke en spinnekoppe wat onder bedkassies was en aan onderkant van beddegoed vasgesit het skoon gemaak het. Vir die bedrag wat mens betaal is dit ongelukkig teleurstellend gewees. Ons het basies betaal vir 'n view, en dit was dit.

Grace's Getaway se terugvoer

Beste Alanda, dit is met spyt dat ek verneem van julle ontevredenheid. Ons sal dadelik opvolg met die gasheer en gasvrou. Die hittige dae is glad nie te wagte hierdie tyd van die jaar nie, om die waarheid te sê is Paasnaweek al normaal reënerig in ons omgewing. Weereens jammer dat u dit so sleg getref het.
Groete
Karen S

Grace's Getaway
Vanaf
Vanaf R1 058
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 058
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nemesia-singel 4, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9474ad54132254bec0ae012288fa90714b666cbdfb2fa0e5bad9820a0503307b48f5ca2e566cf8f87c545c113d5bab1ee92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 058 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 4 Nemesia Crescent Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.34796 18.15154

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang