Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grace's Getaway

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Therina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Die verblyf was perfek vir 2. Die mooiste uitsig. Lekker beskut teen die wind by. Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariaan
Grace's Getaway
Hi Therina So bly julle het die kuier geniet!

Ulrich W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

It's okay. TV on the kitchen table, big "NO". It can go in the top left corner. Fridge into the corner. Top cupboard made smaller. It's a bachelor's flat, has all you need. The view is 10/10. How about a wooden deck on the grass porch? 3m broad × 10m wide.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Mooi uitsig en privaat. Die eenheid is baie privaat en die uitsig is ongelooflik. Dit is baie goed ingerig. Ons het dit vreeslik geniet om hier te bly. Ons kom graag weer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariaan
Grace's Getaway
Hi Marilie So bly julle het die kuier geniet.

Stefanie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Pragtige plekkie! Asemrowend mooi uitsig en sonsondergang! Wat 'n pragtige plekkie! Lekker privaat en het alles wat mens nodig het. Dit was ons eerste wegbreek na Yzerfontein en gaan vir seker nie ons laaste keer wees nie. Die ligging en uitsig is eenvoudig asemrowend. Ons sal vir seker weer probeer plek kry by Grace's Getaway.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carien G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Rus en vrede. Rustige, skoon vakansie verblyf. Uiters gemaklik met alles wat mens nodig het vir 'n lekker vakansie. Eienaars respekteer mens se privaatheid te alle tye. Sal die plekkie enige tyd aanbeveel vir toekomstige vakansiegangers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Heerlike koel wegbreek met pragtige uitsig. Ons het die hitte van die noordelike voorstede ontsnap met 'n kort wegbreek teen die see met die mooiste uitsig. Grace was baie gasvry, vriendelik en behulpsaam. Die plek is ook baie goed toegerus vir enige moontlike behoefte insluitend muskietmasjiene, waaiers ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2022

Heerlike blyplek. Ligging is puik. Dis heerlik om die see te sien vanuit die bed, voor die braai en vanaf die stoep. Als wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2022

Die pragtigste see-uitsig! Klein plekkie, maar als wat mens nodig het. Pragtige uitsig. Lekker braaiplek. Baie stil en rustig.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hannes V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2021

Dit was 'n baie mooi plek en dit was baie netjies. Grace, die eienaar, was baie vriendelik en behulpsaam. Dit was ons eerste besoek aan Yzerfontein, maar dit was nie ons laaste besoek nie. Ons katjie, Jack, het dit net so baie geniet. As jy in die aand op jou bed lê, hoor jy die see. Ons het dit baie geniet en die weer was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lokkie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2021

Baie dankie vir 'n wonderlike naweek - gerieflike, skoon woonstel! Mooiste uitsig oor die baai, privaatheid en gemak sal maak dat enigeen weer en weer sal terugkom. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 316

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 058
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 058
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nemesia-singel 4, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9474ad54132254bec0ae012288fa90714b666cbdfb2fa0e5bad9820a0503307b48f5ca2e566cf8f87c545c113d5bab1ee92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 058 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 4 Nemesia Crescent Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.34796 18.15154

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang