Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grace's Getaway

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nemesia-singel 4, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 058 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Grace's Getaway is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die grondvloer van die gebou waarin die eienaars woon. Hierdie eenheid is geleë op 'n krans wat oor die Yzerfontein-hawe uitkyk en bied lieflike uitsigte oor die baai en 16 Myl-strand. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n paartjie of individu wat op soek is na gerieflike verblyf met veraf see-uitsigte, in 'n rustige omgewing naby 'n verskeidenheid doendinge.

Die woonstel beskik oor oopplan-leefarea. Die slaapkamerarea is toegerus met 2 enkelbeddens wat in 'n dubbelbed omskep kan word, met 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die woonstel het ook 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, 'n tweeplaatgasstoof en breekware en eetgerei. 'n Platskerm-TV met volledige DStv is in die eenheid beskikbaar. Die leefarea het skuifdeure wat na 'n patio lei, wat braaigeriewe bevat vir gaste om te gebruik, en uitsigte oor die omgewing om te bewonder.

Piekniekmandjies kan teen 'n ekstra fooi gereël word. Neem asseblief kennis dat daar stappe is wat na die eenheid lei en dit is die beste om vooraf oor hierdie aspek te bevestig. Aktiwiteite in die area sluit in; waterski, bootvaart, visvang asook branderplankry en walvis- en dolfynkyk na gelang van die seisoen.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 347

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Nemesia-singel 4, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Grace's Getaway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 058
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 058
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nemesia-singel 4, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9474ad54132254bec0ae012288fa90714b666cbdfb2fa0e5bad9820a0503307b48f5ca2e566cf8f87c545c113d5bab1ee92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 058 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 4 Nemesia Crescent Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.34796 18.15154

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang