Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gracias Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Adriaan V
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Aangenaam. Baie lekker rustig. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marieta
Gracias Guest House
Wat n vreugde om iemand soos julle by ons te ontvang. Julle is n blessing vir ons. Mooiste wense!

Liezl V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Gerieflik, netjies en mooi. Dit was 'n baie aangename besoek. Die verblyf was netjies, rustig en mooi. Ek sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marieta
Gracias Guest House
Hi Liezel Wat 'n groot vreugde om sulke besondere gaste soos julle hier te ontvang. Mooiste wense vir julle. Blessings Marieta

Amie T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Alles maklik beskikbaar. Vriendelike diens. Heerlike verblyf. Alles wat ons nodig gehad het. Sal beslis weer oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marieta
Gracias Guest House
Wat 'n vreugde om gaste soos julle te ontvang! Altyd welkom by Gracias Gastehuis. Blessings.

John C
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Feb 2024

Vriendelike behulpsame eienaars. Ja, rustig en ontspannend.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marieta
Gracias Guest House
Wat 'n vreugde om spesiale gaste soos julle hier te kon huisves. Mooiste wense vir julle.

Adriaan V
1 nag Gesin met tieners
4.2
Feb 2024

Uitstekend. Baie lekker, rustig. Ontbyt was goed.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marieta
Gracias Guest House
Aangename gaste... hoop om julle gou weer te sien. Mooiste wense op julle pad vorentoe. Marieta

Elsa N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Vredevolle verblyf. Heerlik gebly. Rustige stil omgewing. Eienaars is baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marieta
Gracias Guest House
Wat 'n vreugde om mense soos julle te ontvang. Meer as net welkom by Gracias gastehuis. Mooiste wense vir julle.

Sindi M
1 nag Besigheidsreis
4.4
Jun 2023

Lovely house. It was a nice house to visit, with friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marieta
Gracias Guest House
Thank you for being such lovely guests to have at our place. Be blessed. Marieta

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Marieta
Gracias Guest House
Die grootste plesier om sulke aangename gaste te ontvang. Julle is baie besondere mense.

Petronella K
1 nag
5.0
Jul 2022

'n Heerlike kamer volledig toegerus selfs met 'n lekker elektriese kombers vir Potch se ysige koue! Vriendelike en professionele ontvangs en bystand toe ek 'n vraag gehad het. Ek kom graag weer by julle kuier! Alles was baie goed en heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marieta
Gracias Guest House
Hi Petro, Wat 'n vreugde om n spesiale gas soos jy te ontvang by Gracias Gastehuis. Jou vriendelikheid en mooiste menswees sal ons altyd by bly. Blessings vir jou!

Flip G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Dit was baie rustig. Dankie. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marieta
Gracias Guest House
Dit was n vreugde om julle hier te ontvang. Blessings vir julle. Marieta

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thabo Mbeki-straat, Thabo Mbeki-straat, Mooivalleipark, Potchefstroom, 2522, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmNmJhNWM4LWE5Y2QtNDcxNi04YjZjLTlkZjBjNDg2MTBiNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 Thabo Mbeki Street Thabo Mbeki Street, Mooivallei Park 2522 Noordwes 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -26.68244931233 27.103307694197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang