Gracias Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Adriaan V - Jul 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
Gracias Guest House se terugvoer
Wat n vreugde om iemand soos julle by ons te ontvang.
Julle is n blessing vir ons.
Mooiste wense!
Liezl V - Mei 2024
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en mooi.
Gracias Guest House se terugvoer
Hi Liezel
Wat 'n groot vreugde om sulke besondere gaste soos julle hier te ontvang.
Mooiste wense vir julle.
Blessings
Marieta
Amie T - Apr 2024
Algehele gradering
Alles maklik beskikbaar. Vriendelike diens.
Gracias Guest House se terugvoer
Wat 'n vreugde om gaste soos julle te ontvang! Altyd welkom by Gracias Gastehuis. Blessings.
John C - Feb 2024
Algehele gradering
Vriendelike behulpsame eienaars.
Gracias Guest House se terugvoer
Wat 'n vreugde om spesiale gaste soos julle hier te kon huisves.
Mooiste wense vir julle.
Adriaan V - Feb 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Gracias Guest House se terugvoer
Aangename gaste... hoop om julle gou weer te sien.
Mooiste wense op julle pad vorentoe.
Marieta
Elsa N - Des 2023
Algehele gradering
Vredevolle verblyf.
Gracias Guest House se terugvoer
Wat 'n vreugde om mense soos julle te ontvang.
Meer as net welkom by Gracias gastehuis.
Mooiste wense vir julle.
Sindi M - Jun 2023
Algehele gradering
Lovely house.
Gracias Guest House se terugvoer
Thank you for being such lovely guests to have at our place.
Be blessed.
Marieta
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Petronella K - Jul 2022
Algehele gradering
'n Heerlike kamer volledig toegerus selfs met 'n lekker elektriese kombers vir Potch se ysige koue! Vriendelike en professionele ontvangs en bystand toe ek 'n vraag gehad het. Ek kom graag weer by julle kuier!
Gracias Guest House se terugvoer
Hi Petro,
Wat 'n vreugde om n spesiale gas soos jy te ontvang by Gracias Gastehuis.
Jou vriendelikheid en mooiste menswees sal ons altyd by bly.
Blessings vir jou!
Flip G - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was baie rustig. Dankie.
Gracias Guest House se terugvoer
Dit was n vreugde om julle hier te ontvang.
Blessings vir julle.
Marieta
Trynie C - Okt 2022
Algehele gradering
Was heerlik om daar te kuier. Alles was reg toe ons daar aankom. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.
Gracias Guest House se terugvoer
Wat n reuse vreugde om mense soos julle by Gracias gastehuis te ontvang.
Kom gerus weer. Julle is altyd welkom.
Heide-merie V - Mei 2022
Algehele gradering
Ek was baie vriendelik ontvang.
Gracias Guest House se terugvoer
Hi Heide-merie, wat 'n vreugde om n gas soos jy te ontvang.
Jy maak ons bedryf 'n fees.
Seenwense
Marieta
Johan L - Okt 2022
Algehele gradering
Was daar vir 'n naweek, enigste nadeel is die loadshedding wat gedurig plaasvind. Nie gewoond daaraan nie.
Gracias Guest House se terugvoer
Hi Johan, dit was n vreugde om spesiale mense soos julle hier te ontvang.
Altyd welkom by Gracias. Blessings Marieta
Liesl N - Okt 2022
Algehele gradering
Glad nie lekker nie.
Gracias Guest House se terugvoer
Hi Liesl, So jammer om te hoor dat dit jou belewenis was by die Gastehuis. Dit is egter so jammer dat jy nie met een van die personeel lede in kontak gekom het nie. Almal op diens was glad nie bewus van jou ongelukkigheid nie. In elke eenheid is gloelampe wat aanskakel tydens n kragonderbreking (herlaaibare gloeilampe) asook n flitslig met batterye. Ek vra verskoning en is bereid om n terugbetaling te doen. Vir ons, is gelukkige gaste kosbaar.
Khanyisile T - Okt 2021
Algehele gradering
See stars.
Gracias Guest House se terugvoer
It was great to host you at Gracias Always welcome.
Johan B - Aug 2021
Algehele gradering
Rustig, vriendelike bestuur, goed geleë vir universiteit.
Gracias Guest House se terugvoer
Johan, dit was so aangenaam om julle hier te ontvang.
Amie T - Mrt 2021
Algehele gradering
Vriendelike personeel. Skoon en netjies.
Gracias Guest House se terugvoer
Julle was gaste om van te droom. Altyd welkom by ons.
Tshiphiwe L - Okt 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Gracias Guest House se terugvoer
Baie dankie, jy is altyd baie welkom!
Robert C - Sep 2021
Algehele gradering
Baie stil omgewing.
Gracias Guest House se terugvoer
Baie dankie Robert. Dit was aangenaam om jou as gas te ontvang.
Ian P - Mrt 2021
Algehele gradering
Oornag verblyf
Gracias Guest House se terugvoer
Dit was 'n groot plesier om sulke oulike gaste by ons te ontvang.
Heel mooiste wense vir julle.
Marieta.
Kobie B - Nov 2019
Algehele gradering
Pragtige, skoon verblyf.
Gracias Guest House se terugvoer
Baie dankie Kobie, dit was wonderlik om julle by ons gastehuis te ontvang. Mooiste wense vir julle!
Angelique E - Okt 2019
Algehele gradering
Awesome.
Gracias Guest House se terugvoer
Hi Angelique,
Ons was so gelukkig om so 'n besonderse gesin te huisves.
Sal so lekker wees om julle weer te sien.
Mooi wense vir julle as gesin.
Marieta.
Gideon E - Jul 2019
Algehele gradering
Beste ontbyt in Potch.
Gracias Guest House se terugvoer
Hi Andre,
Dit was so 'n groot voorreg om julle hier by ons te kon huisves.
Hiermee ons beste wense vir julle.
Groete,
Marieta.
Johan L - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Gracias Guest House se terugvoer
Hi Johan,
Baie dankie vir die kuiertjie hier by ons gastehuis, julle is besondere mense.
Altyd welkom by ons, mooiste wense vir julle.
Vriendelike groete,
Marieta.
Robert C - Nov 2018
Algehele gradering
Dit was tops!
Gracias Guest House se terugvoer
Hi Corrie
Wat n vreugde om n gas soos jy te ontvang. Mooiste wense vir jou en jou gesin.
Vriendelike groete
Marieta
Fanie G - Jan 2018
Algehele gradering
Baie gasvry, netjies en gerieflike verblyf.
Gracias Guest House se terugvoer
Hi Fanie,
Dit was so heerlik om jou hier te ontvang.
Sien uit om jou in die toekoms weer te sien.
Mooi wense vir jou.
Vriendelike groete,
Marieta.
Elsa S - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker rustig.
Gracias Guest House se terugvoer
Goeiedag Elsa,
Thank you for the feedback, we will definitely look into the matter.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 23 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thabo Mbeki-straat, Thabo Mbeki-straat, Mooivalleipark, Potchefstroom, 2522, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang