Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gracie's Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Grace Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 59 resensies vir Gracie's Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Andrew H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew H

Just what we were looking for.

Perfect for us! Well equipped, comfortable, peaceful. Grace is an excellent hostess; we'd have no reservation in recommending her to others.

Willie V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V

Gracie, jy is 'n 10 uit 10.

Een van die beste gastehuise in die land waar ons al oor geslaap het. Volledig toegerus. Moeite is gedoen om gaste so gemaklik as moontlik te huisves.

Gabriella L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabriella L

Lovely!

We loved our stay at Gracie's Cottage. The venue is in a quiet area of Clarens, but a quick walk into town and also great for great walks in the countryside. Grace is a wonderful host. We had small dogs with us and although the property is fenced, she made it safer for our escape artists. Will definitely go back there when travelling just 2 people.

Peet B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet B

Quiet, peaceful and serene with some sherry waiting on arrival.

Already packed wood in fireplace, coffee, sugar, and even some emergency supplies like Eno, Rennies, etc. Also, shampoo and shower gel in the bathroom - not things you would expect from a self-catering place. Top marks for making you feel welcome.

Mariette N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette N

Ons is vriendelik verwelkom. Die plek was netjies en skoon. Sal weer besoek.

Sy het ons dadelik tuis laat voel. Sy is baie vriendelik en gaan uit haar pad om vir haar gaste die beste ervaring te gee.

Stephen P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen P

Warm gasvryheid in die koue, mooie Clarens!

Benede vriespunt temperature is met warm gasvryheid geneutraliseer. Grace het alles moontlik gedoen om ons paar dae in Clarens so gemaklik as moontlik te maak. Gracie's Cottage is netjies, ruim, warm en rustig. Klein dingetjies is belangrik en word waardeer, lekker beskuit, kwaliteit plunger koffie, verwarmers, elektriese kombers ens ens. Ddankie Grace, ons het so lekker gebly!

Louise S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Die cottage het ons verwagtinge oortref.

Pynlike netjiese, gesellige cottage, sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand wat bietjie wil afskakel en die rustigheid geniet.

Gillian O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian O

Comfortable, peaceful, well-equipped, ideal getaway.

We had a wonderful stay! Peaceful, comfortable, and everything we needed for a quiet and relaxing weekend away. The host is fantastic, and the complimentary rusks are delicious. We don't have pets, but they are welcome at the accommodation too.

Francis A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis A

Fantasties.

Ons was baie vriendelik ontvang deur Grace. Die akkommodasie was meer as wat ons verwag het. Kouefront wat deur Clarens uidiglik gaan. Ons het lekker warm geslaap met elektriese komberse en 'n mat in die sitkamer wat verhit is onder ons voete. Dit was snoesig warm en ons het letterlik alles wat 'n mens sou hê by jou eie blyplek. Sal definitief aanbeveel. Sal ook weer daar oorbly.

Ross D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ross D

All you need for a quiet stay in Clarens.

Perfect cottage for anything from a one-nighter to a long stay in Clarens. Everything you need, with direct access to the town's hiking trails. Wonderful!

Michael H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael H

Fantasties, gerieflike blyplek.

Sorg dat alles netjies en in plek is en maak seker dat haar gaste niks kort nie. Ons was baie beïndruk.

Louis V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Uitstekend.

Baie rustig, professionele diens en ek sal definitief weer bespreek.

Adri V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V

Fantasties.

Was 'n ongelooflike gasvrou! Die eenheid was ruim en pragtig en beskik oor alles wat nodig is! Die kaggel sal 'n bonus wees in die winter. Sal beslis weer kom kuier.

Ané D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ané D

Elke dag was 'n fees. Die uitsig is pragtig. Alles was netjies.

Die gasvrou was uitstekend en het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Dit was 'n huweliks-herdenking en sy het blomme, wyn en sjokolade vir ons gehad met die aankoms. Baie dankie. Ons sal beslis weer die plek besoek en kan dit beslis aanbeveel.

James M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James M

Ons gasvrou was vriendelik en alles was mooi.

Dit was heerlik om daar tuis te gaan. Sal beslis weer soontoe gaan.

Jacob V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob V

Tranquil and comforting - an excellent spot in a beautiful setting.

We had a wonderful stay at Gracie's Cottage! Everything was as perfect as described, with a real attention to detail and a beautiful personal touch. Highly recommended.

Hencke M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hencke M

Gracie's Cottage is die beste wegbreek moontlik wat jy kan maak na Clarens!

Gracie's Cottage is 'n moet as jy lekker en veilig wil kuier saam met jou eggenoot. Dit is naby al die staproetes vir veilige en maklike loopafstand. Ons het met ons 2 Boston Terriers gaan kuier en kon nie vir 'n beter plek vra waar ons kon slaap met al die deure oop nie. Dit is netjies en het alles wat jy nodig het en nog meer! Braai, kosmaak, maak nie saak nie! Als is daar vir 'n lekker kuier. En wat 'n pragtige woning! Dit was soos 'n sprokie en so lekker stil in die boonste dorp, weg van die gewoel. Jy word daar wakker as 'n nuwe mens en vergeet sommer van die stad se gewoel! Stilte en net die geluide in die oggend om jou te vermaak. 2 aande is definitief te min, jy wil altyd langer bly en doen so asb. as jy kan! Ons het al vele male in Clarens gebly, maar Gracie's Cottage sien ons vir seker binnekort weer! En Grace, jy is 'n beter en meer wonderlike mens as wat die presensies ons op kon voorberei! Mens kom daar aan as reisiger, en ry daar weg en voel soos familie! Well done! Jou plek en jul omgee kry mens nerens anders nie! Net wat ons Stadsmense nodig het vir 'n wegbreek!

Maggie N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie N

Vriendelik, voldoende, rustig en pragtig.

Besonderse, toegeruste en pragtige verblyf.

Lizette S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette S

Ons beste verwagtinge oortref!

Heerlik gebly in netjiese en ruim cottage met huislike atmosfeer. Ons het die private stoep en braai area ten volle benut. Goed geleë vir natuurliefhebbers en stappers. Dankie, vir jou gasvrye ontvangs en ontferming. Ons sal beslis weer daar tuisgaan.

Gracie's Cottage se terugvoer

Ag ek is bly, Maggie. Julle mag maar weer kom kuier.

Gracie's Cottage
Janet K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet K

My mum and I had a wonderful stay. I loved the art and furniture.

The cottage was gorgeous, clean and had everything we needed. It was in a lovely setting, close to town.

Louise C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C

Peaceful.

Enjoyable. The host brought us home-baked goodies on three occasions. That was a nice personal touch.

Sue L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sue L

Beslis nog 'n kuier werd!

Ons het baie lekker gebly, baie mooi en keurige dekor. Grace is baie aangenaam en ons het tuis gevoel.

Cindy G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy G

Het dit baie geniet.

Als wat jy nodig het, heaters oral, elektriese kombers op die bed. Clarens is bitter vriendelike dorpie, met hartsmense.

Gerda B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda B

Gerieflik. Alles wat mens nodig het. Vriendelike en behulpsame gasvrou.

Dit was baie lekker en ontspannend.

Louwrens S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louwrens S

Sal weer van Gracie's Cottage gebruik maak, as ons in die omgewing is.

Dit was heerlik in 'n rustige omgewing.

Cassie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cassie D

Heerlik stil en rustig.

Eenheid was toe gerus met alles wat nodig is.

Wendy T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy T

Lovely, charming and relaxing.

Was a charming stay. Loved the warm and relaxed ambience of Gracies Cottage. Will certainly stay there again.

Madeleen C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleen C

Pragtige, netjiese blyplek.

Ek het heerlik gebly. Baie vriendelik en gasvry. Nog mooier as in die fotos. Pragtige buitetuin en loopafstand van die Clarens natuur staproete.

Wilmerie J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmerie J

Die lekkerste en rustigste plek in Clarens!

Baie gasvrye ontvangs. Alle geriewe wat mens nodig het. Reg langs die bos vir stap. Pragtige uitsig. Dierekinders welkom en het dit so baie geniet.

Liesel W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel W

Lovely place. Only stayed one night, but could very easily stay longer.

Super spacious and well-appointed. This will definitely be the place to stay on our next visit.

Willem Jacobus J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem Jacobus J

'n Heerlike, smaaklike, familie-vriendelike verblyf!

Met die aankoms by die verblyf is ons vriendelik gegroet deur Grace. Ek sal altyd haar aanbeveel en dis nou ons gunsteling plek om na toe te gaan in Clarens. Ons honde is ook hier welkom, wat vir ons 'n baie groot bonus was. Ek dink ek was nog nooit so gemaklik soos ek hier was nie en ek wil graag weer binnekort teruggaan!

Paul S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S

Veilige en sorgvrye wegbreek in 'n pragtige omgewing.

Dit is nie die eerste keer wat ek hier oorgebly het nie. Alhoewel ek baie tevrede was tydens my vorige verblyf het die eienaar soveel moeite gedoen om die internet, elektrisiteit en water op te gradeer. Dit is absoluut 'n genot om daar te bly. Dit is 'n rustige, veilige omgewing en 'n baie goed toegeruste eenheid.

Benette F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benette F

Awesome

Die verblyf was fantasties en die kliëntediens was ongelooflik.

Francois K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois K

Gemaklik.

Gemaklike plek om by te woon. Naby genoeg aan eetplekke en Clarens stap-paatjies baie naby.

Peter G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter G

Wonderful weekend getaway accommodation.

Grace is a wonderful hostess who really goes out of her way to ensure her guests are happy. The cottage is homely and a real 'go to' including for families with pets.

Monique L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique L

Lovely cottage.

Great stay, an exceptional host.

Corlia J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia J

Heerlik gekuier by Gracie's.

Gracie's Cottage het al my verwagtinge oortref — beslis my voorkeur as ek Clarens weer besoek. Dankie Grace vir jou gasvryheid.

Aneske V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aneske V

Die perfekte wegbreek.

Fantastiese verblyf en puik toegerus met alles wat jy moontlik kan nodig kry.

Paul D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul D

Rustige atmosfeer en privaat. Naby aan middedorp.

Gasvry en baie netjies. Lekker kaggel vir koue wintersdae en -aande. Lekker groot kombuis, leefarea en 'n buitebraai.

Yvonne M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne M

Gerieflik.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die eenheid is lekker groot, stylvol en goed ingerig. Loopafstand na plein. Veilige parkering. Sal definitief weer daar gaan bly.

Elrien S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrien S

Rustige verblyf in mooi en gerieflike woonstel.

Grace is 'n wonderlike en behulpsame gasvrou. Die woonstel is luuks en gerieflik met alles wat mens moontlik kan nodig hê, tot muesli vir ontbyt. Ook alles wat nodig is om beurtkrag te oorleef en warm te bly. Ek kan verblyf hier sterk aanbeveel!

Hannelie M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie M

Uitstekend!

Definitief die moeite werd! Grace gaan uit haar pad om jou welkom te laat voel. Ons het baie lekker gebly, alles was daar! Volgende keer bring ons die hondekinders saam want dis veilig vir hulle en naby aan staproetes.

Caro E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caro E

Romantiese blyplekkie.

Ons het 'n verskriklike lekker tyd gehad by Gracie's Cottage. Wens ons kon sommer intrek! Dit het ons verwagtinge ver oortref, en ons het alreeds goeie verwagtinge gehad. Baie stil omgewing en baie naby aan die voetslaanroetes. Ons sal Gracie's Cottage aan enigiemand aanbeveel wat Clarens toe gaan. Tannie Grace was ook verskriklik gasvry en het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Ons is baie baie dankbaar daarvoor. Sal elke keer hier kom bly as ons kan.

Gracie's Cottage se terugvoer

Hi julle twee, ag vreeslik dankie vir julle lekker resensie, julle is altyd welkom.

Gracie's Cottage
Welma N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welma N

Pragtig en gerieflik!

Gracie's Cottage is weg van die geroesemoes om die plein, wat dit rustig en stil maak. Die sjerrie en kaggelvuur is 'n heerlike luuksheid, dankie, Gracie!

Paul S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S

Ontspanne, veilig, gerieflik, stilte, voldoende.

Gracie's Cottage is 'n pragtige eenheid wat uitstekend goed toegerus is. Die eenheid is in 'n stil area geleë vir enigiemand wat die stad se gewoel wil ontglip. Die kaggel in die woonarea skep 'n heerlike warm atmosveer in die winter. Die eienaar van die eenheid was baie gasvry en hulpvaardig. Ek kan die eenheid sterk aanbeveel.

Gracie's Cottage se terugvoer

Dankie Paul, waardeer jou lieflike resensie. Jy mag maar weer kom kuier.

Gracie's Cottage
Lorissa F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorissa F

Stylvol, netjies en gemaklike kothuis.

Vriendelike gasvrou. Kothuis is mooi, ruim en stylvol gemeubileer. Naby staproetes.

Edward J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward J

Rustig.

Vriendelike eienaar en baie hulpvaardig met inligting oor Clarens en die omgewing.

Rayno F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rayno F

Als baie mooi en lekker.

Water is ń baie groot probleem. Min tot geen water met ons veblyf. Ek glo Grace sal aandag gee daaraan.

Gracie's Cottage se terugvoer

Hi Rayno,
Dankie vir jou terugvoer. Ek is bly om te rapporteer, die water-probleem is opgelos. Ek het 'n pomp wat water pomp vanaf 'n tenk en al is die krag af, het ek nogsteeds water... hoop om julle gou weer te sien. :-)

Gracie's Cottage
Marietjie R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie R

Spacious, clean, lovely garden, pet friendly, wi-fi and a lovely host who even surprised me homemade chocolate.

Perfect place for overnight or a weekend getaway.

Matthys J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys J

Uitstekende selfsorgverblyf.

Pragtige plek. Ons verblyf was baie rustig en die eenheid is baie netjies en skoon. Groot kamer en badkamer met alles wat mens benodig vir selfsorg. Perfekte verblyf vir 2 persone en ons 2 hondekinders. Die gasvryheid, behulpsaamheid en vriendelikheid van die eienaar staan uit. Ons het baie lekker gebly! Sal weer daar oorbly sonder om twee keer te dink. Sal dit aanbeveel vir almal wat Clarens in gedagte het.

Elna N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna N

Fantastiese gasvrou!

Gasvry en vriendelik!

Debbie H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie H

Ek het baie lekker gebly - rustige atmosfeer met die vriendelikste gasvrou en die heerlikste beskuit.

Ek sal definitief volgende keer langer bly.

Anna A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna A

Relaxing, prime hospitality.

Fresh flowers brightened up the cottage and added a welcoming touch.

Van Zyl D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Van Zyl D

Top verblyf, hartlike gasvrou, uitstekende waarde vir geld!

'n Pragtige, gemaklike en goed toegeruste woonstel/cottage met 'n warm, vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Uitstekende waarde vir geld. 'n Mens moet eintlik 'n hele paar dae oorbly om die cottage ten volle te geniet.

Alister B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alister B

Baie leker plekkie om in te bly vir 'n wegbreeknaweek.

Die cottage is baie nice en intiem vir 'n paartjie om weg te breek van als af. Veilige area met baie plekkies om te besoek in die dorpie.

Bernadette P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette P

Was baie lekker.

Pragtige uitsig en stilte! Water was 'n probleem maar dis a.g.v. die beurtkrag.

Gracie's Cottage se terugvoer

Bernadette, jy sal bly wees om te hoor, die water-probleem is nie meer 'n probleem nie, hoop ons sien julle gou weer.

Gracie's Cottage
Jan W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan W

Uitstekende waarde vir geld.

Gracie's Cottage voel soos 'n tweede huis. Alles op hul plek, 'n rustige atmosfeer, 'n stil omgewing en 'n aangename gasvrou. Ek sal dit vir enigiemand aanbeveel!

Susann S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susann S

Aangename verblyf in Clarens.

Ons het lekker gebly in Gracie's Cottage en kan dit beslis aanbeveel.

Fanie P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie P

Die cottage was great.

Baie lekker om in te bly met die kaggel en al die verwarmers wat aan was toe ons daar aankom. Sal weer daar gaan bly as ons Clarens toe gaan.

Vanaf R1 395
R1 395 R1 046
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 395
R1 395 R1 046
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillstraat 19, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87d51471632b0121ecb3706a4a1604210492b3cfa567370e68d042a938939f0bb320abeeb6f5b3a4fa98bdbe477302c597f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 395 nouVanaf R1 046 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 19 Hill Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.520891687743 28.414405363824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang