Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gracie's Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
De Villiers D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2024

Gerief, netjies, skoon en tussen die mooiste berge. Dit is 'n besonder gemaklike en uiters netjiese kothuis. Alles wat jy benodig, is daar. Grace is ongelooflik gasvry en ja, die beskuit is so lekker soos almal sê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelf V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Hierdie fasiliteit en kuier vra vir 'n herhaling. Ons verblyf by Gracie's was onvergeetlik en sal weer terugkeer daarheen met 'n volgende besoek. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om dit vir ons so gerieflik en genaam te maak as moontlik. Hartlike en vriendelike ontvangs. 'n 5 ster plus gradering. Plek is pynlik netjies en skoon. Ruim en goed toegerus vir 'n selfsorgeenheid met lekker braaistoep en area. Goed geleë met veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlien G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Wonderlike ervaring. Puik akkommodasie. Uitstaande gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Heerlik! Pragtig en perfek geleë! 'n Gasvrou met 'n fyn ingesteldheid. Beskuit uit 'n ander wêreld. Heerlike linne. Huislike atmosfeer. Baie netjies en afgerond. Lekker naby al die paadjies. Ons hoor 'n Piet, my vrou en Diederikkies. Regtig 'n mooi plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Die perfekte wegbreekplek. Die luukse kothuis is perfek geleë in 'n stil area, waar ons die mooiste voëllewe kon bewonder en die besoek van huiskatjies kon geniet! Daar is maklike toegang tot 'n verskeidenheid staproetes. Absoluut stunning! Ons sal definitief weer by Grace kom kuier, sy is 'n wonderlike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekkerste ooit. Een van ons lekkerste verblyf. Mooi, skoon, ruim, gemaklike bed en Grace, eienaar, ongelooflik gasvry. Niks was te veel moeite nie, en die beskuit was besonders. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Aangename verblyf. Gasvrou aangenaam, vriendelik en hulpvaardig. Gerieflike en netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Stil en rustig. Gracie het ons baie vriendelik verwelkom, ek moet net sê sy bak die lekkerste beskuit. Wat 'n pragtige cottage met die mooiste kunswerke; 'n mens voel sommer tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Tien uit tien! Elke aspek van ons verblyf by Gracie's Cottage was uit die boonste rakke! Die blyplek is ideaal vir die egpaar wat bietjie weg van die lawaai wil wees, maar steeds naby genoeg om na die besigheidsdeel te stap. Dis ook 'n ideale blyplek vir oupa en ouma as die kinders en kleinkinders dalk 'n groter blyplek elders in Clarens huur. Grace het ons hartlik ontvang en bederf met haar varsgebakte beskuit. Die wooneenheid is keurig, smaakvol, silwerskoon, met alles wat 'n mens tydens so verblyf benodig. Ons sal graag weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Just what we were looking for. Perfect for us! Well equipped, comfortable, peaceful. Grace is an excellent hostess; we'd have no reservation in recommending her to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Grace Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 445
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 445
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillstraat 19, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87d51471632b0121ecb3706a4a1604210492b3cfa567370e68d042a938939f0bb320abeeb6f5b3a4fa98bdbe477302c597f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 445 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 19 Hill Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.520891687743 28.414405363824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang