Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harmonie Cottage Wine Farm & Wild Cat Park

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 47

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Harmonie Cottage Wine Farm & Wild Cat Park
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Chris Z - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris Z

Peaceful, safe, value for money and a great location!

The place was homely and had everything we needed. I stayed with my parents - we were in Stellenbosch for my graduation. The complimentary bottle of wine and rusks were a wonderful treat. There was a bit of loud TV noise from the main house next door, but this only lasted until about 21:30-22:00.

Lindie M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie M

Gerieflike geleë met twee skoon en netjiese kamers en badkamers.

Pragtige omgewing. Baie lekker plek, skoon en netjies met twee gerieflike kamers en badkamers, maar wees voorbereid dat dit nie selfsorg is nie. Daar is 'n skottel op die vloer vir skottelgoedwas en mens moet water kry in die badkamer, want daar is nie ander krane nie. Daar is breekware en messeware, maar geen ander kombuisgereedskap soos bakke, potte en panne nie, en daar is net 'n mikrogolfoond en 'n klein kroegyskas. Ook geen tafel om by te sit in die Cottage nie. Die tuin is pragtig en mens kan wel daar ontspan by die tuinstel.

Stephan S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan S

Sorgvry. Sorgvry en 'n fees vir jou oë.

Ons ervaring was deurentyd met 'n rustende hartklop - ongejaagd, ongekompliseerd in 'n landskap wat streelsag welkom heet.

André N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
André N

Dit was aangenaam behalwe vir die TV lawaai in die eenheid langs ons.

Die blyplek was skoon en funksioneel. Die skottel vir die was van die koppies ens. is ongemaklik aangesien dit in die badkamer gedoen moet word. Dit word darem so geadverteer en ons was bewus daarvan. Al wat gepla het is die TV wat baie hard was aan die eenheid langs. Ek het verkeerdelik gedink die eenhede is 'n losstaande eenhede maar dit is aan die huis verbind.

Wilma V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma V

Dit was heerlik.

Dit was aangenaam en veilig.

Jaco D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco D

Naweek besoek met my studente dogter.

Die eenheid het voldoen aan ons verwagtings. Dit was netjies, veilig en ruim. Let daarop dat daar nie 'n kombuisie vir selfsorg is nie, maar daar is wel 'n yskas, mikrogolf en ketel in die leefvertrek. Vir ons was dit nie 'n probleem nie, aangesien daar twee eetplekke binne loopafstand op die plaas is. Die beligting in die slaapkamers is taamlik donker. Dit was bv. onmoontlik om te lê en te lees met die daklig en bedliggies aan. Gelukkig het ons ons kopligte byderhand gehad. Die tuin is pragtig en ryk aan blomme. Daar is heelwat om binne loopafstand te doen. Ons het dit geniet en lekker gebly!

Kathrin V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kathrin V

Private, safe and easy.

Easy to reach and you are out of the bad traffic. Unfortunately, there was no decent breakfast available due to functions in the afternoon. This is a cosy cottage with lots of beautiful garden around it.

Vanaf
Vanaf R1 460
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 460
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vredenheim-wynlandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17171c75d55b84332191df21478ef68d4605db7c84614c69ffd9bb7b4a160a97c278f3fa55395992baae5039436d778472ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 460 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Vredenheim Wine Estate Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.960896578046 18.807381469836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang