Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harmonie Cottage Wine Farm & Wild Cat Park

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vredenheim-wynlandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 460 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Harmonie Cottage Wine Farm & Wild Cat Park is 'n lieflike selfsorgkothuis in Vredenheim Wynlandgoed, Stellenbosch, perfek vir wynentoesiaste, natuurliefhebbers en diegene wat op soek is na 'n unieke Kaapse Wynland-ervaring.

Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste in 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Elke badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak, en kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie beskik oor 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, lugbraaier, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea bied gemaklike rusbanke, 'n platskerm-TV met volledige DStv-kanale en 'n verskeidenheid boeke. Gratis WiFi is beskikbaar, en jy kan ontspan in die welige tuin. Veilige parkeerplek word voorsien.

Gaste kan die mikrogolfoond, ketel en WiFi tydens beurtkrag gebruik, en daar is herlaaibare ligte langs die enkelbeddens en in die sitarea.

Vredenheim-wynlandgoed bied meer besienswaardighede, insluitend 'n wildtuin waar jy jagluiperds, leeus en tiere kan sien. Die restaurant op die perseel bied 'n heerlike eetervaring met skilderagtige uitsigte oor wingerde en berge. Wynproeë en keldertoere is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Harmonie Cottage Wine Farm & Wild Cat Park
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 47

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Vredenheim-wynlandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Harmonie Cottage Wine Farm & Wild Cat Park het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 460
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 460
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vredenheim-wynlandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17171c75d55b84332191df21478ef68d4605db7c84614c69ffd9bb7b4a160a97c278f3fa55395992baae5039436d778472ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 460 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Vredenheim Wine Estate Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.960896578046 18.807381469836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang