Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grafiti Boutique Hotel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.2
Joseph Ramabanta R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Excellent. It was good and refreshing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Egmond
Grafiti Boutique Hotel
We thank you, Joseph, for your kind words. We're delighted that you had a good and refreshing time with us.

Charmaine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Baie lekker ontbyt en vriendelike peroneel. Goeie diens. Pragtige hotel en baie betjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Egmond
Grafiti Boutique Hotel
Dankie Charmaine, vir die pragtige woorde. Ons hoop om jou gou weer te sien.

Willem V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Fantastic place to sleep over. Best place to stay in Bela Bela. People very friendly. Thanks to Rose for the best breakfast and dinner prepared. Rooms very clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Egmond
Grafiti Boutique Hotel
Thank you very much Willem, for your lovely and kind words. We're thrilled to hear that you enjoyed your visit to Grafiti. We hope to welcome you back to our boutique hotel in the near future.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Egmond
Grafiti Boutique Hotel
Ons neem kennis van die terugvoer en ondersoek dit saam met ons span. Ons vra om verskoning vir enige ongerief weens die ete wat nie na wense was nie.

Irma V
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Feb 2023

Rustig Kamer nr. 4 het dringende aandag nodig. Geen of bitter min water in stort. Die lugversorger is stukkend en het op my kop en bed water gelek. Deure op balkon is stram en die ruit is gebreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Egmond
Grafiti Boutique Hotel
Dankie Irma, vir jou terugvoering. Ons neem kennis van die probleem areas en sal dit aanspreek.

Leon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2022

Goed. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Egmond
Grafiti Boutique Hotel
Dankie Leon B, vir die terugvoering. Ons is bly jy het jou verblyf by Grafiti geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.7/5

Egmond Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 112

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 452
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 452
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamboyantstraat 2, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11bf61d1f4c326b0db1294151995c3aa8f55c6ec8a70000a0a0d16b412303e9c627427542df23b96175b6545ae7492d9e1f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 452 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 2 Flamboyant Street Bela Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.87558981118 28.289954394443

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang