Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grand Blue D

Gastehuis

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.3
Veiligheid
4.3
Stephanie G
Kort verblyf
4.8
Feb 2024

Had a lovely stay. Enjoyed our stay, staff were helpful and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Goed. Een nag lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kim L
Kort verblyf Besigheidsreis
2.4
Feb 2023

Toilet was broken when I got there, lamp next to bed not working, had to go ask for wifi password. Shower still had soap bubbles on the walls obviously from previous guests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Celiscka V
1 nag
5.0
Mrt 2022

Wonderlik. Pragtige, stylvolle gastehuis. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlynn P
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2022

Lovely. Place is gorgeous, I loved it. Would love to go back sometime soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Herman V
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Feb 2022

Sal nie weer daar bly nie. Baie raaserige plek, gaste rumoer tot laatnag, geen veilige parkeerplek en baie beperkte TV kanale.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Lisa G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2019

Gerieflik, kalm atmosfeer en vriendelike diens! Ek het die verblyf baie geniet. Ek sal dit oor en oor aanbeveel. Netjies skoon, rustige atmosfeer en vriendelike diens! Was net bietjie upset oor my breakfast die volgende oggend. Maar al die ander dinge, tot by die swembad en braai-area was mooi skoon en genotvol. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steve M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2019

Puik waarde vir geld. Indien jy die Kaap wil besoek, nie kilometers ver wil ry nie, net ontspan dan is die plek vir jou. Naby winkels, strand en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Phillip M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2019

Friendly staff and clean rooms. The accommodation needs more staff as the are three workers. They take longer to finish tidying the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Safety At Work S
Kort verblyf Besigheidsreis
2.4
Mrt 2019

Goeie ligging en baie mooi plek maar geen aandag word gegee and klein goedjies. Ligte word nie vervang as hulle blaas nie en beddegoed vuil. Mooi en nuwe plek in 'n mooi area maar word nie na gekyk nie. Ligte wat geblaas het word nie vervang nie en swak WiFi. Hulle het ons geskuif na 'n ander kamer waar die WiFi baie beter was maar daar was ook ligte geblaas en beddegoed vuil. Was nooit geruil gewees na vorige mense uitgetrek het nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Naz-lee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Balersweg 45, Sunset Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeOwrEOsISjOKdI6mofCJ4RleXjKGyyDhtRRX7KRzYi37dy39Aq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 11 5 1 4 45 Balers Way Sunset Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.853517 18.495539

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang