Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grand Blue D

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Balersweg 45, Sunset Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Grand Blue D is 'n moderne boetiekgastehuis wat in Sunset Beach geleë is en is die ideale plek vir diegene wat Kaapstad of die omliggende area besoek. Die goue strande van Bloubergstrand is naby en is ideaal vir watersport soos seilplankry en vlieërbranderry, terwyl ander doendinge soos vierwielmotorfietsry, voetslaan, inkopies doen en uiteet in die nabyheid geniet kan word.

Verblyf is beskikbaar in 9 gaste-suites wat 2 volwassenes kan akkommodeer, en is elkeen individueel gestileer en gemeubileer. Al die kamers het 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n yskassie en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. 'n Lessenaar, 'n persoonlike kluis en telefoon, asook tee- en koffiemaakgeriewe word ook in elke kamer voorsien. WiFi-toegang is oral in die gastehuis beskikbaar.

Die instansie beskik oor 'n gemeenskaplike kombuis en eetarea, sowel as 'n buitebraai-area. 'n Ruim sitarea spog met 'n groot platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gaste is meer as welkom om die buiteswembad en swembaddekarea met komplimentêre swembadhanddoeke te geniet.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.3
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Naz-lee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Balersweg 45, Sunset Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Grand Blue D het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Balersweg 45, Sunset Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeOwrEOsISjOKdI6mofCJ4RleXjKGyyDhtRRX7KRzYi37dy39Aq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 11 5 1 4 45 Balers Way Sunset Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.853517 18.495539

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang