Grand Kruger Lodge and Spa
Beskrywing
Dié eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort en komplimentêre toiletware. Daar is lugversorging, plafonwaaiers, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n muskiet-afweringsmasjien. Die matrasse is van 'n goeie gehalte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 11 betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen 12 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 80%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 20%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die luukse dubbelkamers verpersoonlik Afrika-prag en elegansie. Daar is 'n koninggrootte-bed met en suite-badkamer en gratis toiletware. Die luukse dubbelkamer het ook 'n privaat stoep met lieflike uitsigte oor die Afrika-bos. Die kamers beskik oor lugversorging, 'n digitale kluis, haardroër, kroegie, tee- en koffiemaakgeriewe en kamerdiens, wat op versoek beskikbaar is. Die kamers is op die eerste verdieping van die lodge en geniet toegang tot al die fasiliteite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 11 betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen 12 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 80%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 20%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke luukse bos-chalet het 'n solderkamer. Daar kan 4 gaste hier slaap ? 2 onder en 2 bo. Die beddens is koninggrootte of enkelbeddens. Daar is 'n privaat dek waar gaste al te rustig kan ontspan deur die dag, of saans afskakel. Hier sal jy soggens die ontwaking van die natuur beleef, en saans hoor hoe die dag-diere gaan rus, en die naglewe begin ritsel. Die chalets het 'n kroegie wat op versoek gevul sal word, tee- en koffiegeriewe, muskiet-vanger, kluis en komplimentêre geriewe. Daar is japonne, handdoeke en 'n en suite-badkamer. Die beddens het matrasse van hoë gehalte en luukse perkallinne.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Wakker-bel oproep
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 11 betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen 12 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 80%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 20%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke luukse bos-chalet het 'n solderkamer. Daar kan 4 gaste hier slaap: 2 onder en 2 bo. Die beddens is koninggrootte of enkelbeddens. Daar is 'n privaat dek waar gaste al te rustig kan ontspan deur die dag, of saans afskakel. Hier sal jy soggens die ontwaking van die natuur beleef, en saans hoor hoe die dag-diere gaan rus, en die naglewe begin ritsel. Die chalets het 'n kroegie wat op versoek gevul sal word, tee- en koffiegeriewe, muskiet-vanger, kluis en komplimentêre geriewe. Daar is japonne, handdoeke en 'n en suite-badkamer. Die beddens het matrasse van hoë gehalte en luukse perkallinne.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Wakker-bel oproep
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 11 betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen 12 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 80%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 20%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 40 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Staanplek 4586, Hartbeeslaan, Marloth Park, 1330, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang