Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grand Kruger Lodge and Spa

Wildsplaas

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.8
Veiligheid
4.4
Vicky P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Dit was fantasies, kan nie wag om hulle weer te besoek nie. Dit was wonderlik. Personeel is so vriendlik en behulpsaam. Kamers was so mooi skoongemaak en elke aand 'n chocolate gekry met bed wat mooigemaak was. Ons spa experience was net so lekker. Alles was net die beste, kan nie wag om weer te besoek nie. Julle maak julle gaste regtig spesiaal voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Uwe
Grand Kruger Lodge and Spa
Liewe Vicky, Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer. Dit was 'n absolute plesier om julle te verwelkom en hier by ons te he. Ons is baie bly julle het by ons kom ontspan en die hele span hoop om jul gou weer hier te he. Ons wens jul alle sterkte toe - tot ons mekaar weer sien. Baie Groete Die Grand Kruger Lodge & Spa Familie

Ingrid B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Wonderful stay. We thoroughly enjoyed our stay. Breakfast and breakfast pack are great! The pizza was delicious and beautifully presented. Compliments to the chef. The bush chalet is lovely. Complimentary water is wonderful. Thank you, it was lovely!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Uwe
Grand Kruger Lodge and Spa
Dear Ingrid, Thank you for taking the time to leave a review about your stay at Grand Kruger Lodge & Spa and sharing it on social media. We are honoured that you chose our establishment for your break-away and it was an absolute pleasure hosting you. The team is grateful for your praises and we surely hope to see you again very soon! Until we meet again, we wish you many happy and safe travel endeavours. Warm Bush Regards, The Grand Kruger Lodge & Spa Team

Maryke G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Heerlik, pragtig, skoon, netjies, klientediens. Pragtig, skoon en netjies, die beste diens wat ons in 'n lang tyd ontvang het. Almal is ongelooflik vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Uwe
Grand Kruger Lodge and Spa
Dear Maryke, Thank you for taking the time to rate Grand Kruger Lodge & Spa. It was an honour being a part of creating memories. The team misses you and wishes to extend their gratitude for your amazing review! We cannot wait to see you again very soon and wish you many happy and safe travel endeavours. Warm Bush Regards, The Grand Kruger Lodge & Spa Team

Werner L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2023

Gemaklike akkommodasie, 5-ster etes. Ons was by Grand Kruger Lodge and Spa vir ons 17de huweliksherdenking. Hulle het uit hulle pad gegaan om in al ons behoeftes te voorsien. Die hoogtepunt was definitief die aandetes, wat uit die boonste rakke was. Hulle het ook vir ons 'n sunset game drive deur die Krugerpark gereël. Die enigste ding waaroor ek kan kla, is dat ons nie dieselfde kamer gekry het wat ek geboek het nie, omdat die kamer nie beskikbaar was nie. Maar om op te maak daarvoor, het hulle ons ge-upgrade na een van hulle Bos-Chalets, wat groter is as die kamer wat ons geboek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Uwe
Grand Kruger Lodge and Spa
Dear Werner, Thank you for your wonderful review. It was a pleasure adding some special touches to your wedding anniversary. We are honored to have been a part of your special occasion and that treasure chest memories were created for you to always have. We hope to welcome you back to Grand Kruger Lodge and Spa very soon and wish you many happy and safe travel endeavors. Warm Bush regards, The Grand Kruger Lodge and Spa Team

Ellen M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2022

We enjoyed ourselves with my partner. I will visit Grand Kruger Lodge again as they do care for their clients.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Uwe
Grand Kruger Lodge and Spa
Dear Ellen, we wish to thank you for taking the time to leave your review. We really loved hosting you and appreciate the fact that the Grand Kruger Lodge & Spa Family will be welcoming you back in the near future. We would love your valued insights on how we can add value for money for our amazing guests as we care very much for guest satisfaction. Looking forward to seeing you soon. Wishing you a prosperous 2023 and many safe and happy travel endeavours. Warm Bush Regards.

Pieter D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Sep 2021

Was baie lekker, hulle kos is van hoogste gehalte. Was regtig goeie naweek gewees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mmabatho P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Des 2018

My kids had an awesome time. They didn't want to leave. It was our first time taking our children for a bush break. I must say Grand Kruger Lodge exceeded our expectations. Our children had a blast! Friendly staff, we had great time. We will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Uwe
Grand Kruger Lodge and Spa
Good day Mmabatho, Thank you for the review, we are very happy that we were able to exceed your expectation and the bonus is that the children also enjoyed their stay. Happy children means happy parents. We are looking forward to your next visit. Kind Regards, Your Grand Kruger Lodge Team

Somisha N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.4
Sep 2018

Staff were friendly during breakfast and dinner. No hot water for the entire stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Mariana D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2017

Wonderlik. Elke oomblik was heerlik saam met hierdie gawe mense. Baie dankie vir die voorreg om daar te kon kuier. Seën vir julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anja E
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2017

Elke ster werd. Uitstekende diens. Sal vir seker terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Uwe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R2 660
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 660
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Staanplek 4586, Hartbeeslaan, Marloth Park, 1330, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAI5sNhGqyIZu3V14EzNyxRNTizjfQqOzi1gdmp1uNgOlWPuEzfI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 660 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 Stand 4586 Hartbees Avenue 1330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.342838235441 31.786325275898

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang