Grand View B&B
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Putneyweg 45, Johannesburg, 2109, Gauteng
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Grand View B&B is op die hoogste punt in Johannesburg geleë en spog met panoramiese uitsigte oor die stad. Dié elegante B&B bied afsondering en is die ideale plek vir gereelde reisigers en toeriste.
Dié dubbelverdieping-gebou is nuut en in 'n vreedsame omgewing met 'n ryk plantegroei. Grand View B&B beskik oor 7 en suite-gastekamers en 2 selfsorg-ateljeekothuise. Al die badkamers is modern ontwerp en al die kamers het toegang tot 'n balkon met manjifieke uitsigte oor die stad en omgewing. Elke kamer het ook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.
Grand View B&B het groot vensters en ook dakvensters wat meer as genoeg sonlig inlaat. Die B&B bied ook asemrowende uitsigte oor die landskap en oor Johannesburg en Santon se lieflike wolkekrabbers vanuit elke kamer. Dié bestemming is elke reisiger se droom. Die eiendom het ook die heel nuutste sekuriteitstelsels.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.2/5
Haseena Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Putneyweg 45, Johannesburg, 2109, Gauteng
- Gaste dink Grand View B&B het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Putneyweg 45, Johannesburg, 2109, Gauteng