Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Grande Arvore Apartments

Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bainskloofweg 1368, Grande Arvore, Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 R945 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Grande Arvore Apartments in Wellington, Kaapse Wynland, en bied verblyf in 2 oopplan-eenhede op 'n werkende plaas. Elke eenheid is naby plaaslike wynkelders, wingerde en bekoorlike winkels.

Grande Arvore 1 en Grande Arvore 2 het elk slaapplek vir 2 gaste. Grande Arvore 2 het 'n dubbelbed, terwyl Grande Arvore 1 'n koningingrootte-bed óf dubbelbed het. Elke eenheid het en suite-badkamers met 'n stort. Linne word voorsien.

Die oopplan-sitarea het rusbanke en 'n TV met Netflix. Die kombuise is met 'n tweeplaatstoof gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Grande Arvore 2 het 'n ekstra lugbraaier. Gaste kan maaltye by die toonbank met 4 stoele geniet, of by 'n etenstafel vir 4 gaste.

Elke eenheid bied 'n uitsig oor die stalle, tuine en 'n sitarea. Gaste kan by die plonspoel ontspan, die braaigeriewe geniet, en die plaasomgewing waardeer terwyl hulle naby Wellington se besienswaardighede is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Carola V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties, lekker, gemaklik, vriendelike gasvrou. Een van die beste plekke waar ons nog gebly het. Pragtige plaasomgewing net buite Wellington en tog...
Sien meer
Mrt 2025
Antoinette E
Saam met lewensmaat
5.0
Groot bederf. Wat 'n pragtige plek om vir 'n naweek oor te bly. Naby genoeg aan die dorp, maar met 'n heerlike plaasgevoel! Die eenheid is volledig to...
Sien meer
Feb 2025
Pieter N
Besigheidsreis
5.0
Dit was 'n baie rustige verblyf op 'n plaas met 'n baie mooi uitsig op die berge. Die gasvrou was ontsaglik vriendelik en behulpsaam gewees. Sy het re...
Sien meer
Feb 2025
Amy K
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige plaas atmosfeer. Veilige parkeering weg van pad geraas. Rustige atmosfeer. Blyplek baie gemaklik toegerus.
Des 2024
Capalie B
Besigheidsreis
4.6
Rustig, gerieflik en gemaklik. Baie lekker eenheid. Ruim, met al die geriewe wat mens benodig. Baie behulpsame en vriendelike gasvrou.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carmen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Bainskloofweg 1368, Grande Arvore, Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • Gaste dink Grande Arvore Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
R 1 350 R 945
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 350
R 1 350 R 945
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bainskloofweg 1368, Grande Arvore, Wellington, 7654, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b786ddacbbb87a4487057673d3832d9cd5ec8663d597e3fff76ff31b0f28ada600593879ac9e2325c5ecbb305a476611490?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R945 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 1368 Bainskloof Road Grande Arvore 7654 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.637136913881 19.037337887994

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456