Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grande Plaisir Apartment & Villa

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Matthys U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Gerieflik en gemaklik, ten spyte van onweer. Buitengewone wind en reënbuie in Franschhoek het gemaak dat ons naweek anders verloop het as beplan. Die kaggel, bad, wyn en ander versnaperinge wat deur Marlicia-hulle verskaf is was egter 'n wonderlike troos, en het gemaak dat ons steeds die twee dae baie geniet het. Die ononderbroke kragvoorsiening was 'n addisionele bonus. Ons was uiters tevrede met die verblyf en die diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlicia
Grande Plaisir Apartment & Villa
Dankie vir die positiewe terugvoer. Baie bly julle was warm en tevrede. Vertrou ons kan julle eendag terug verwelkom met die mooiste Kaapse weer. Vriendelike groete, M

Wilanie D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Gemaklik en baie netjies. Die foto's was 'n akkurate voorstelling van die akkommodasie. Die gasvrou was baie akkommoderend en die kamers baie gemaklik. Die huis is ruim en die kaggels verseker 'n lekker cosy atmosfeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlicia
Grande Plaisir Apartment & Villa
Ons het dit geniet om julle hier te verwelkom. Dankie dat jul ons gekies het. Mooiloop.

Caretha N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Heerlik, spesiaal en pragtig. Pragtige huisie met lieflike kaggel vir die winter en 'n swembad vir die somer. Huisie het lekker koekies, beskuit en 'n bottertjie in die yskas. Olyfolie, balsamiese asyn en lieflike aandag aan details bied 'n heerlike kuier-geleentheid. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marlicia
Grande Plaisir Apartment & Villa
Dit was lekker om julle hier te hê. Dankie dat jul ons gekies het. Mooiloop!

Nick S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2023

Your attention to detail made our stay so comfortable. Absolutely fantastic, swimming pool and garden with all braai facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marlicia
Grande Plaisir Apartment & Villa
Thank you for choosing us. Best wishes to all!

Dirk E
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Gerieflik, vriendelik, 5 ster. Baie skoon en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Asemrowend, vriendelik en vol verrassings. Die Kaap se gasvryheid en klein bederfies van wyn tot beskuit. Heerlike, warm kaggel en bederf met sjerrie. Vriendelike ontvangs en die mooiste uitsig. Dis 'n moet vir jou kuier in Franschoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlicia
Grande Plaisir Apartment & Villa
Was heerlik om julle te ontmoet. Mooiloop!

Jeanine A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Van die hoogste gehalte! Alles was baie skoon en netjies. Die gasvrou het ons baie tuis laat voel! Sal baie graag weer daar wil oorbly, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlicia
Grande Plaisir Apartment & Villa
Dankie dat jul ons gekies het, ons sal julle graag terug verwelkom.

Trevor W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Excellent. Highly recommended to all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marlicia
Grande Plaisir Apartment & Villa
Thanks for staying.

Jan H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2022

Uitstekende, veilige en netjiese woning. Die eienares, Marlicia, het ons vreindelik ontvang en selfs laataand was sy beskikbaar om ons te kom help. Die woning is in 'n veilige area gelëe en binne loopafstand van die restaurante en winkels. Die huis is toegerus met alles wat nodig is met genoeg beskuit, koffie, tee, en melk en het selfs 'n komplimentêre bottel wyn ontvang. Genoeg vuurmaakhout vir kaggel en braai. Sal vir seker weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marlicia
Grande Plaisir Apartment & Villa
Ons sien daarna uit om julle terug te verwelkom. Mooi loop.

Lourene H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Rustige, ruim gastehuis. Goed toegerus en netjies. Die eienares het uit haar pad gegaan om ons te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlicia
Grande Plaisir Apartment & Villa
Dankie dat jul ons gekies het. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Mooi loop!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marlicia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 73

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerinastraat 9, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a042bdd185af34363b233a4ff34a95e3d78207d12efaae9a4a056c216c8c252493c2e20c65b98d81e0da2e20b0e83fb5ce7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 9 Nerina Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.910047631315 19.127894639969

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang