Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grande Plaisir Apartment & Villa

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marlicia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 73

Op LekkeSlaap 15 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 33 resensies vir Grande Plaisir Apartment & Villa
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Matthys U - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys U

Gerieflik en gemaklik, ten spyte van onweer.

Buitengewone wind en reënbuie in Franschhoek het gemaak dat ons naweek anders verloop het as beplan. Die kaggel, bad, wyn en ander versnaperinge wat deur Marlicia-hulle verskaf is was egter 'n wonderlike troos, en het gemaak dat ons steeds die twee dae baie geniet het. Die ononderbroke kragvoorsiening was 'n addisionele bonus. Ons was uiters tevrede met die verblyf en die diens.

Grande Plaisir Apartment & Villa se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer. Baie bly julle was warm en tevrede. Vertrou ons kan julle eendag terug verwelkom met die mooiste Kaapse weer.
Vriendelike groete, M

Grande Plaisir Apartment & Villa
Wilanie D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilanie D

Gemaklik en baie netjies.

Die foto's was 'n akkurate voorstelling van die akkommodasie. Die gasvrou was baie akkommoderend en die kamers baie gemaklik. Die huis is ruim en die kaggels verseker 'n lekker cosy atmosfeer!

Grande Plaisir Apartment & Villa se terugvoer

Ons het dit geniet om julle hier te verwelkom. Dankie dat jul ons gekies het. Mooiloop.

Grande Plaisir Apartment & Villa
Caretha N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caretha N

Heerlik, spesiaal en pragtig.

Pragtige huisie met lieflike kaggel vir die winter en 'n swembad vir die somer. Huisie het lekker koekies, beskuit en 'n bottertjie in die yskas. Olyfolie, balsamiese asyn en lieflike aandag aan details bied 'n heerlike kuier-geleentheid. Baie dankie.

Grande Plaisir Apartment & Villa se terugvoer

Dit was lekker om julle hier te hê. Dankie dat jul ons gekies het.
Mooiloop!

Grande Plaisir Apartment & Villa
Nick S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nick S

Your attention to detail made our stay so comfortable.

Absolutely fantastic, swimming pool and garden with all braai facilities.

Grande Plaisir Apartment & Villa se terugvoer

Thank you for choosing us. Best wishes to all!

Grande Plaisir Apartment & Villa
Dirk E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk E

Gerieflik, vriendelik, 5 ster.

Baie skoon en vriendelike diens.

Ronel T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel T

Asemrowend, vriendelik en vol verrassings.

Die Kaap se gasvryheid en klein bederfies van wyn tot beskuit. Heerlike, warm kaggel en bederf met sjerrie. Vriendelike ontvangs en die mooiste uitsig. Dis 'n moet vir jou kuier in Franschoek.

Grande Plaisir Apartment & Villa se terugvoer

Was heerlik om julle te ontmoet. Mooiloop!

Grande Plaisir Apartment & Villa
Jeanine A - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine A

Van die hoogste gehalte!

Alles was baie skoon en netjies. Die gasvrou het ons baie tuis laat voel! Sal baie graag weer daar wil oorbly, baie dankie!

Grande Plaisir Apartment & Villa se terugvoer

Dankie dat jul ons gekies het, ons sal julle graag terug verwelkom.

Grande Plaisir Apartment & Villa
Trevor W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor W

Excellent.

Highly recommended to all.

Grande Plaisir Apartment & Villa se terugvoer

Thanks for staying.

Grande Plaisir Apartment & Villa
Jan H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan H

Uitstekende, veilige en netjiese woning.

Die eienares, Marlicia, het ons vreindelik ontvang en selfs laataand was sy beskikbaar om ons te kom help. Die woning is in 'n veilige area gelëe en binne loopafstand van die restaurante en winkels. Die huis is toegerus met alles wat nodig is met genoeg beskuit, koffie, tee, en melk en het selfs 'n komplimentêre bottel wyn ontvang. Genoeg vuurmaakhout vir kaggel en braai. Sal vir seker weer hier kom bly.

Grande Plaisir Apartment & Villa se terugvoer

Ons sien daarna uit om julle terug te verwelkom. Mooi loop.

Grande Plaisir Apartment & Villa
Lourene H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourene H

Rustige, ruim gastehuis. Goed toegerus en netjies.

Die eienares het uit haar pad gegaan om ons te help.

Grande Plaisir Apartment & Villa se terugvoer

Dankie dat jul ons gekies het. Dit was heerlik om julle te ontmoet.
Mooi loop!

Grande Plaisir Apartment & Villa
Erwin S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erwin S

Fantasties in Franschoek

10 uit 10! Marlicia was 'n uitstekende gasvrou wat ons laat welkom voel het met die intrapslag. Die eenheid is stylvol ingerig met alles en meer as wat mens kan nodig hê. Die spesiale aandag van esktra bederfies was opvallend en besonders. Sy het ons ook waardevolle inligting gegee oor wat om te doen en waar om te eet in Franschhoek. Ons sal Grande Plaisir definitief aanbeveel en kan nie wag om weer te kom kuier nie!

Grande Plaisir Apartment & Villa se terugvoer

Dankie dat julle ons gekies het, ek sien daarna uit om julle terug te verwelkom.
Mooiloop!

Grande Plaisir Apartment & Villa
Corene T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corene T

Baie lekker gekuier. Die eenheid is skoon en netjies.

Die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Die eenheid is baie skoon en netjies. Ons het heerlik gekuier en kan Grande Plaisir aanbeveel met ’n geruste hart.

Grande Plaisir Apartment & Villa se terugvoer

Dit was heerlik om julle te ontmoet! Hoop om jul weer eendag terug te verwelkom. Mooiloop!

Grande Plaisir Apartment & Villa
Willem V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V

Stil, rustig, smaakvol en vriendelik.

Vriendelike ontvangs deur die gasvrou. Smaakvolle, netjiese wooneenheid. Stil woonbuurt waar mens veilig voel.

Grande Plaisir Apartment & Villa se terugvoer

Dankie dat julle ons gekies het. Vriendelike groete

Grande Plaisir Apartment & Villa
Janeen V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janeen V

Heerlike verblyf met 'n tuin en atmosfeer wat geweldig ontspanne was.

Die foto's kom nie naby om die skoonheid van hierdie eiendom te wys nie. Ons was aangenaam verras met die ekstra's waaraan gedink was. Die gasvrou het dit werklik vir ons laat voel asof ons tuis is. Uitstekend geleë, uitstekende verblyf. Ek sal dit aanbeveel vir besigheid- sowel as vir vakansieverblyf.

Anathi B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anathi B

Absolutely enjoyed our stay - the host is amazing and very helpful too.

I would definitely recommend this accommodation and we are definitely coming back in February.

Grande Plaisir Apartment & Villa se terugvoer

Thanks! Looking forward to having you back.

Grande Plaisir Apartment & Villa
Alba M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alba M

Fantasties.

Smaakvolle, super netjiese cottage en 'n heerlike stoepie. Baie privaat. Ek sal hierdie akkommodasie beslis 'n 10 uit 10 gee.

Freddie E - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie E

Absolute bliss!

Marlicia was the most gracious host from the start to the end. Everything was perfectly prepared for our stay. And we where given valuable information about what to do en where to eat in Franschhoek which added to the quality of our experience.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absolute geluk!

Marlicia was van die begin tot die einde die aangenaamste gasvrou. Alles was perfek voorberei vir ons verblyf. En ons het waardevolle inligting gekry oor wat om te doen en waar om te eet in Franschhoek, wat by die kwaliteit van ons ervaring gevoeg het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Grande Plaisir Apartment & Villa se terugvoer

Many thanks. I love having you!

Grande Plaisir Apartment & Villa
Ria S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria S

Besonders.

Heerlike ervaring gewees. Smaakvolle dekor, ruimte vir groep mense, lekker hoekies in die tuin, gasvryheid, klein details wat spesiaal was. Ons sal weer kom.

Grande Plaisir Apartment & Villa se terugvoer

Dankie Ria, was heerlik om julle te ontmoet. Sien daarna uit om julle terug te verwelkom.

Grande Plaisir Apartment & Villa
Johan S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Pragtige verblyf in die hartjie van Franschhoek!

Marlicia het ons baie welkom laat voel en is 'n fantastiese gasvrou! Die plek was baie netjies met al die nodige bykomstighede. Ons sal vir seker weer kom kuier!

Nicole H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole H

A wonderful stay!

We thoroughly enjoyed our stay in the apartment and Franschhoek, so much to visit and discover!

Kevin K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin K

Fantastiese woning!

Ek is baie beïndruk met Grande Plaisir. Marlicia het ons vriendelik verwelkom en ons verras met 'n lekker bottel wyn! Die woning is ruim, skoon, stylvol en baie goed toegerus. Julle sien ons verseker binnekort weer!

Grande Plaisir Apartment & Villa se terugvoer

Baie dankie, ek sien uit om julle terug te verwelkom!

Grande Plaisir Apartment & Villa
C.j M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
C.j M

Baie goed geleë, skoon, mooi kamers en die bed was baie gemaklik.

Ons sal Grande Plaisir enige tyd aanbeveel!

Lize R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize R

Netjies en prakties.

Grande Plaisir is 'n heerlike knus blyplekkie en Marlicia, die gasvrou, se klein bederfies word baie waardeer. Definitief goeie waarde vir geld.

Abrie K - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie K

Wat 'n fonds!

Een van die beste verblyfplekke waar ons in 'n lang tyd gebly het. Marlicia se kommunikasie vooraf en die manier hoe sy ons ontvang en verwelkom het, getuig van professionaliteit. Ons was besonder beïndruk met die fasiliteite in die kothuis, asook die keurige en smaakvolle manier waarop dit ingerig is. Daar is werklik alles wat 'n mens mag nodig kry - en meer. Baie dankie, Marlicia, vir die botter, melk en groenvye in die yskas - en veral vir die bottel rooiwyn. Dit was 'n wenner!

Grande Plaisir Apartment & Villa se terugvoer

Beste Abrie, baie dankie. Dit was een groot plesier om julle te ontvang.

Grande Plaisir Apartment & Villa
Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Lynette D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette D

Baie spasie, skoon, netjies en absoluut lieflik!

Ons kon nie vir beter vra nie. Die huis is stylvol, skoon en perfek gelëe. Merlicia se personal touch het als ekstra spesiaal gemaak.

Grande Plaisir Apartment & Villa se terugvoer

Julle was ons oulikste "net vir die girls" groep! Hoop ons sien julle weer!

Grande Plaisir Apartment & Villa
Pieter V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Gerieflik, skoon en onverbeterlik.

Ons was aangenaam verras deur die ligging en netheid van die villa. Alles was daar wat jy nodig gehad het. Beddens perfek en die kaggel was 'n wenner. Beveel beslis aan vir die persone wat die beter dinge in die lewe geniet.

Kim L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim L

Fantasties.

Ek is baie beïndruk met Marlicia van Grande Plaisir, die mees vriendelike en gawe mensie. Die eenheid self is absoluut, asemrowend, pragtig en baie netjies. Ons het onmiddellik tuis gevoel en kon heerlik ontspan. Ons sal definitief weer kom oorbly en het Grande Plaisir al klaar aan vriende aanbeveel.

Rani B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rani B

Baie netjies en gerieflik geleë.

Baie lekker gebly. Die plek is skoon, netjies, goed geleë en veilig.

Elizabeth B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth B

Baie gerieflike verblyf.

Die gasvrou is uiters behulpsaam en die dame wat die plek skoonmaak is baie vriendelik en bereid om te help! Ons sal die verblyf aanbeveel en sal definitief weer soontoe gaan. Ons was so bederf!

Louis F - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis F

Asemrowend, toeganklik, plesier.

Baie mooi plek wat deur baie vriendelike mense besit/bestuur word. Hulle laat jou sommer dadelik tuis voel. Die eenheid was tien teen een onlangs gebou/restoureer, en is in top toestand. Baie mooi, en luuks. Jy kry tot beskuit, sjerrie en 'n bottel rooiwyn gratis met jou aankoms! Alles baie lekker!

Marnus E - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus E

Grande Plaisir het regtig al ons verwagtinge oortref, van die massiewe groot, luukse, skoon en netjiese kamers tot die kaggeltjie wat ons warm gehou het.

Grande Plaisir is splinternuut en daar was baie moeite gedoen om die plek mooi en funksioneel te maak. Die verblyf is van hoogstaande gehalte. Alles is netjies en die plek is goed uiteengesit. Die kamers en badkamers is massief groot, luuks, skoon en netjies en is deur die loop van ons verblyf so gehou. Die kombuis het alles wat mens nodig het en meer. Die woonkamer het 'n kaggeltjie wat die plek warm en gesellig maak. Daar is ook 'n lekker braai-area met swembad buite. Die mense is ook baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal definitief weer terugkom vir nog! Kan nie wag nie!

Grande Plaisir Apartment & Villa se terugvoer

Hallo Marnus, sjoe, baie dankie! Hierdie is ook onverwags. Ek waardeer jou moeite en sien daarna uit om jul terug te verwelkom.
Mooi dag en beste wense,
Marlicia

Grande Plaisir Apartment & Villa
Dorita E - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorita E

Heerlik rustig by 'n pragtige plek!

Marlicia bederf mens behoorlik met wyn, beskuit, koekies, sjerrie en vrugte in die kamer. Baie spesiaal en persoonlik. Pragtige uitsigte op Franschhoekberge.

Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerinastraat 9, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a042bdd185af34363b233a4ff34a95e3d78207d12efaae9a4a056c216c8c252493c2e20c65b98d81e0da2e20b0e83fb5ce7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 9 Nerina Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.910047631315 19.127894639969

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang