Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grande Plaisir Apartment & Villa

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerinastraat 9, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 520 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Grande Plaisir Apartment & Villa is in 'n rustige woonbuurt in Franschhoek en bied luukse selfsorg-vakanseieverblyf. DIe verblyf het 'n woonstel en 'n vakasiehuis wat langs mekaar is en saam bespreek kan word.

Protea Apartment is geskik vir 2 gaste en Grande Plaisir Holiday Home is geskik vir tot 6 gaste, Protea Apartment is 'n luukse selfsorgeenheid met 'n uitsig oor die berg en die swembad. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n dubbelwasbak. Die eenheid het 'n toegeruste kombuis, eetarea en 'n sitarea met 'n kaggel. Grande Plaisir Holiday Home het 3 slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort het. Een van die slaapkamers het 'n bad ook. Die huis het 'n groot, moderne en toegeruste kombuis, eetarea en 'n leefarea met 'n kaggel.

Let asb. dat alhoewel die tuin, swembad en braai-area baie ruim is, word die area gedeel.

Die verblyf is net 10 minute se stap van Franschhoek se middedorp af.

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marlicia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 73

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Nerinastraat 9, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Grande Plaisir Apartment & Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 520
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 2 520
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerinastraat 9, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a042bdd185af34363b233a4ff34a95e3d78207d12efaae9a4a056c216c8c252493c2e20c65b98d81e0da2e20b0e83fb5ce7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 520 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 9 Nerina Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.910047631315 19.127894639969

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang