Grandpa Oak
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Victoriastraat 64, Robertson, 6705, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 650R1 485 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Grandpa Oak is 'n selfsorghuis in Robertson in die Wes-Kaap en bied slaapplek aan 6 gaste.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer word deur gaste in die eenheid gedeel en het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Die leefarea het 'n kaggel, sitarea en 'n TV. Die leefarea beskik ook oor 2 stapelbeddens.
Die huis spog ook met gratis WiFi (steeds tydens beurtkrag beskikbaar) en 'n TV met YouTube, Netflix en DStv Online (vir gaste wat hul eie rekeninge het). Daar is ook veilige parkeerplek, 'n swembad en braaigeriewe. Die verblyf is naby verskeie winkelsentrums geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Victoriastraat 64, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Grandpa Oak het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Robertson Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Victoriastraat 64, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang