Grandview Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Chantall Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 71
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Shivinee D - Sep 2024
Algehele gradering
Rustig, netheid, vakansie atmosfeer.
Lloyd E - Jul 2024
Algehele gradering
Was pryslus en die uitsig was uitstekend.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Lloyd, baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was 'n absolute plesier om julle as gaste te hê. Ons is so bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom vir nog 'n warm en gesellige ervaring. Tot binnekort.
Veronize R - Jun 2024
Algehele gradering
Die gasvrou is baie vriendelik. Die plek is baie netjies en veilig.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Veronize, baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was 'n absolute plesier om julle as gaste te hê. Ons is so bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom vir nog 'n warm en gesellige ervaring. Tot binnekort.
Sharon M - Mei 2024
Algehele gradering
Fantastic, safe and very helpful.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Sharon, thank you very much for your wonderful review. It was an absolute pleasure to have you as guests. We are so happy to hear that you enjoyed your stay. We look forward to welcoming you again for another warm and cosy experience. See you soon.
Christo G - Mei 2024
Algehele gradering
Gasvryheid, fantastiese uitsig, naby N1 en goeie fasiliteite.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Christo, baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was 'n absolute plesier om julle as gaste te hê. Ons is so bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom vir nog 'n warm en gesellige ervaring. Tot binnekort.
Annalené D - Mei 2024
Algehele gradering
Altyd ń onvergeetlike lekker verblyf, skoon, netjies en gasvrou van top gehalte.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Annalené, baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was 'n absolute plesier om julle as gaste te hê. Ons is so bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom vir nog 'n warm en gesellige ervaring. Tot binnekort.
Charmaine V - Mei 2024
Algehele gradering
Dit was die perfekte wegbreek, en ons kan nie wag om terug te keer nie!
Grandview Guesthouse se terugvoer
Charmaine, baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was 'n absolute plesier om julle as gaste te hê. Ons is so bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom vir nog 'n warm en gesellige ervaring. Tot binnekort.
Sihle G - Apr 2024
Algehele gradering
Super awesome!
Grandview Guesthouse se terugvoer
Hi Sihle, thank you so much for your kind review! We're thrilled to hear that you had a wonderful stay with us. We can't wait to welcome you back for another enjoyable stay in the future!
Karen S - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Karen, baie dankie vir jou vriendelike woorde. Dit was 'n absolute plesier om julle as gaste te hê. Ons is so bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom vir nog 'n warm en gesellige ervaring. Tot binnekort.
Cindy N - Feb 2024
Algehele gradering
Netjies, bekostigbaar, veilig en goeie ligging.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Dit is 'n groot plesier, Cindy. Ons is so bly dat julle die tyd by ons geniet het. Julle is altyd welkom by Grandview Gastehuis. Ons sien uit daarna om julle weer te sien vir nog 'n heerlike kuier hier by ons. Baie dankie vir die wonderlike resensie!
Lezane M - Jan 2024
Algehele gradering
Die gasvrou was baie vriendelik.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Hartlik dankie vir jou wonderlike resensie, Lezane. Dit was net 'n plesier om sulke lieflike mense soos julle te verwelkom. Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse. Ons sien uit na jul volgende kuier hier by ons.
Joey L - Jan 2024
Algehele gradering
Beste gastehuis waar ons al oorgeslaap het in/naby Kaapstad.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Hartlik dankie vir jou wonderlike resensie, Joey. Dit was net 'n plesier om sulke lieflike mense soos julle te verwelkom. Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse. Ons sien uit na jul volgende kuier hier by ons.
Debbie M - Jan 2024
Algehele gradering
Perfect holiday accommodation.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for your wonderful review, Debbie. It was an absolute pleasure to welcome both of you, and it was wonderful having you with us. You will always be welcome at Grandview Guesthouse. We look forward to your next visit.
Pieter L - Apr 2024
Algehele gradering
Baie netjies. Ruim. Pragtige uitsig.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Pieter, baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was 'n absolute plesier om julle as gaste te hê. Ons is so bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom vir nog 'n warm en gesellige ervaring. Tot binnekort.
Johan L - Jan 2024
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en rustige verblyf.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Dit is 'n groot plesier, Johan. Ons is so bly dat julle die tyd by ons geniet het. Julle is altyd welkom by Grandview Gastehuis. Ons sien uit daarna om julle weer te sien vir nog 'n heerlike kuier hier by ons. Baie dankie vir die wonderlike resensie!
Alana H - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Hartlik dankie vir jou wonderlike resensie, Alana. Dit was net 'n plesier om sulke lieflike mense soos julle te verwelkom. Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse. Ons sien uit na jul volgende kuier hier by ons.
Marinda B - Mrt 2024
Algehele gradering
Pleasant stay.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Hello Marinda,
In each bedroom, we've ensured that there is a mirror conveniently placed near the plug point for your hair styling needs.
Additionally, in the first bathroom, we've provided an extra table with excellent lighting for your makeup routine. Our towels are always kept fresh and in excellent condition.
I also wanted to mention that your comment about the bathrooms caught our attention. You're actually the first guest to raise such a concern; however, our bathrooms are visible in our photos during the booking process. We take great pride in maintaining them to be neat and well-kept.
We appreciate your input and will look into it.
Martin V - Mrt 2024
Algehele gradering
Cozy, comfortable, easy going stay.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Hi Martin, thank you so much for your kind review! We're thrilled to hear that you had a comfortable and relaxing stay with us. Making our guests feel at home is always our top priority, so it's wonderful to know that you found our beds and linen to your liking. We'll be sure to pass along your compliments to the team. We can't wait to welcome you back for another enjoyable stay in the future!
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Bronwyn G - Jan 2024
Algehele gradering
I didn't enjoy my stay at all. I wouldn't recommend this place to anyone else.
Lees meerGrandview Guesthouse se terugvoer
Bronwyn, thank you for your feedback. We would like to address your dissatisfaction:
1. House rules: These were clearly outlined on LekkeSlaap and shared at the quote stage. You were made fully aware of the house rules and curfew before booking.
2. Curfew of 23:30: This was waived for your birthday weekend by our manager, Annamie, via a telephone call at 21:30 on Saturday, following the breakdown of your motor vehicle, allowing you to enjoy your time without restrictions - which you did, as you only arrived back from family on Sunday morning at 1am.
3. Pool: This is available all day, the safety net is removed by management for guests' convenience should they want to use the pool. The safety was already off when you arrived on Friday afternoon. It was again taken off early Saturday morning and only placed back at 22:00 that evening after you advised you had car trouble. You did not use the pool once during your stay, even whilst the safety net was removed most of the time.
As seen above, we really went out of our way to accommodate you and ensure a pleasant stay. You are the first ever guest to complain about our flexible safety precautions.
Best regards,
Chantall Immelman
Keenan T - Des 2023
Algehele gradering
Good.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for your wonderful review, Keenan. It was an absolute pleasure to welcome both of you and it was wonderful having you with us. You will always be welcome at Grandview Guesthouse. We look forward to your next visit.
Veronize R - Des 2023
Algehele gradering
Die verblyf was tops.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Hartlik dankie vir jou wonderlike resensie, Veronize. Dit was net 'n plesier om sulke lieflike mense soos julle te verwelkom. Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse. Ons sien uit na jul volgende kuier hier by ons.
Elmi F - Des 2023
Algehele gradering
Knus, stylvol!
Lees meerGrandview Guesthouse se terugvoer
Hartlik dankie vir jou wonderlike resensie, Elmi. Dit was net 'n plesier om sulke lieflike mense soos julle te verwelkom. Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse. Ons sien uit na jul volgende kuier hier by ons.
Daniel P - Des 2023
Algehele gradering
Awesome.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for your wonderful review, Daniel. It was an absolute pleasure to welcome you both and it was wonderful having you with us. You will always be welcome at Grandview Guesthouse. We look forward to your next visit.
Nilanie R - Des 2023
Algehele gradering
Ontspannend, rustig, tevrede.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Hartlik dankie vir jou wonderlike resensie, Nilanie. Dit was net 'n plesier om sulke lieflike mense soos julle te verwelkom. Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse. Ons sien uit na jul volgende kuier hier by ons.
Quinton A - Nov 2023
Algehele gradering
My recommendation for anyone.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for your wonderful review, Quinton. It was an absolute pleasure to welcome you both and it was wonderful having you with us. You will always be welcome at Grandview Guesthouse. We look forward to your next visit.
Joemen M - Nov 2023
Algehele gradering
Pleasant with no inconveniences at all, friendly owners and assistance.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for your wonderful review, Joemen. It was an absolute pleasure to welcome you both and it was wonderful having you with us. You will always be welcome at Grandview Guesthouse. We look forward to your next visit and thank you for the referrals.
Leonie W - Okt 2023
Algehele gradering
I had an amazing stay at Grandview Guesthouse.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for your wonderful review, Leonie. It was an absolute pleasure to welcome you and it was wonderful having you with us. You will always be welcome at Grandview Guesthouse. We look forward to your next visit.
Doreen N - Okt 2023
Algehele gradering
Die verwelkoming, die geriewe, die diens en die gerieflike ligging het alles bygedra om 'n onvergeetlike besoek aan Kaapstad te verseker.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Hartlik dankie vir jou wonderlike resensie, Doreen. Dit was net 'n plesier om sulke lieflike mense soos julle te verwelkom. Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse. Ons sien uit na jul volgende kuier hier by ons.
Giovanna G - Mei 2023
Algehele gradering
Beslis waarde vir geld.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Hartlik dankie vir jou wonderlike resensie, Giovanna. Dit was net 'n plesier om jou te verwelkom en ons is bly dat jy jou tyd hier by ons tenvolle geniet het. Ons sien uit na jou volgende kuier in die Kaap.
Annalené D - Apr 2023
Algehele gradering
Ongelooflike netjiese plek met perfekte ligging. Gasvrou met topgehalte diens.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Hartlik dankie vir jou wonderlike resensie, Annalené. Dit was net 'n plesier om sulke lieflike mense soos julle te verwelkom. Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse. Ons sien uit na jul volgende kuier hier by ons.
Jack A - Mrt 2023
Algehele gradering
We came for a honeymoon.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for your wonderful review, Jack. It was an absolute pleasure to welcome you both and it was wonderful having you with us. You will always be welcome at Grandview Guesthouse. We look forward to your next visit.
Sarina S - Feb 2023
Algehele gradering
Alles was perfek.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Hartlik dankie vir jou wonderlike resensie, Sarina. Dit was net 'n plesier om jou te verwelkom en ons is bly dat jy jou tyd hier by ons tenvolle geniet het. Ons sien uit na jou volgende kuier in die Kaap.
Johan S - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig, gemaklik en hulpvaardig.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Hartlik dankie vir jou wonderlike resensie, Johan. Dit was net 'n plesier om sulke lieflike mense soos julle te verwelkom. Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse. Ons sien uit na jul volgende kuier hier by ons.
Maryna L - Des 2022
Algehele gradering
Dit was fantasies. Ons het dit baie geniet.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Hartlik dankie vir jou wonderlike resensie, Maryna. Dit was net 'n plesier om sulke lieflike mense soos julle te verwelkom. Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse. Ons sien uit na jul volgende kuier hier by ons.
James D - Des 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Hartlik dankie vir jou mooi resensie, James. Dit was net 'n plesier om sulke lieflike mense soos julle te verwelkom. Ons sien uit na julle volgende kuier in die Kaap. Geseënde Feesseisoen en alles voorspoed vir 2023.
Clive G - Nov 2022
Algehele gradering
Such a beautiful place, wonderful staf, highly recommended!
Grandview Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for your wonderful review, Clive. It was an absolute pleasure to welcome you and it was wonderful having you with us. You will always be welcome at Grandview Guesthouse. We look forward to your next visit.
Shaheer W - Nov 2022
Algehele gradering
I had a really nice time there. I think I need to go again.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for your wonderful review, Shaheer. It was an absolute pleasure to welcome you and it was wonderful having you with us. You will always be welcome at Grandview Guesthouse and we look forward to your next visit.
Alet P - Nov 2022
Algehele gradering
Baie aangename verblyf en heerlik gekuier. Sal weer hier bespreek.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Hartlik dankie vir jou mooi resensie, Alet. Dit was net my plesier om sulke lieflike mense soos julle te verwelkom. Ons sien uit na julle volgende kuier in die Kaap. Mooi dag vir julle.
Estelle P - Okt 2022
Algehele gradering
It was great.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for your wonderful review, Estelle. It was an absolute pleasure to welcome you and it was wonderful having you with us. You will always be welcome at Grandview Guesthouse and we look forward to your next visit.
Dhonelia I - Sep 2022
Algehele gradering
Absolutely amazing.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for your wonderful review, Dhonelia. It was an absolute pleasure to welcome such lovely people like yourselves and it was wonderful having you with us. You will always be welcome at Grandview Guesthouse and we look forward to your next visit.
Dirk C - Aug 2022
Algehele gradering
Was a great experience.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for your wonderful review, Dirk.
It was wonderful having you with us.
You will always be welcome at Grandview Guesthouse and we look forward to your next visit.
Riana P - Aug 2022
Algehele gradering
Skoon, netjiese verblyf, vriendelike, hulpvaardige eienaars.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike resensie, Jako. Dit was so lekker om jou te ontmoet en as 'n gas by ons te hê. Jy sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse. Ons sien uit na jou volgende kuier hier by ons.
Nicole M - Aug 2022
Algehele gradering
I really enjoyed my stay.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for your wonderful review, Nicole. It was so nice having you with us. You will always be welcome at Grandview Guesthouse and we look forward to your next visit.
Quinton L - Jul 2022
Algehele gradering
The owner was very accommodating, friendly and kind. Our stay sure was very peaceful and exactly what was needed.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike resensie, Quinton. Dit was so lekker om julle te ontmoet en as gaste by ons te hê. Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse. Ons sien uit na jul volgende kuier hier by ons.
Suzaan O - Mei 2022
Algehele gradering
Absolutely perfect, very high class accommodation.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike resensie, Suzaan. Dit was so lekker om julle te ontmoet en as gaste by ons te hê. Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse. Ons sien uit na jul volgende kuier hier by ons.
Chantel D - Mei 2022
Algehele gradering
Fantastiese verblyf met die mooiste uitsig.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike resensie, Chantel. Dit was so lekker om julle te ontmoet en as gaste by ons te hê. Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse. Ons sien uit na jul volgende kuier hier by ons.
Faldielah M - Mrt 2022
Algehele gradering
Beautiful view, felt like I was staying with family, neat and clean will recommend to all family and friends.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for your wonderful review, Fadielah. It was so nice having you with us. You will always be welcome at Grandview Guesthouse and we look forward to your next visit.
Alex W - Mrt 2022
Algehele gradering
Very friendly people. Quiet place. Very spacious.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for your wonderful review, Akex. We appreciate your feedback and have aquired a bigger table for the unit. You will always be welcome at Grandview Guesthouse and we look forward to your next visit.
Cleresa C - Feb 2022
Algehele gradering
Baie rustig en goed om te gaan rus.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Hartlik dankie vir jou wonderlike resensie, Cleresa. Dit was so lekker om jou te ontmoet. Ons prioriteit is kliëntediens en om te verseker dat gaste hul tyd by ons tenvolle geniet.
Ons is baie verheug dat ons daardie merk behaal het! Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse.
Blythe S - Feb 2022
Algehele gradering
Perfect.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for your wonderful review, Blythe. You will always be welcome at Grandview Guesthouse and we look forward to your next visit.
Christo A - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker blyplek sentraal geleë.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Hartlik dankie vir jou wonderlike resensie, Christo. Dit was so lekker om julle hier te he. Ons prioriteit is kliëntediens en om te verseker dat gaste hul tyd by ons tenvolle geniet. Ons is baie verheug dat ons daardie merk behaal het! Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse en ons sien uit na julle volgende kuier in die Kaap.
Waylene B - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Hartlik dankie vir julle wonderlike resensie, Waylene. Ons prioriteit is kliëntediens en om te verseker dat gaste hul tyd by ons tenvolle geniet. Ons is baie verheug dat ons daardie merk behaal het. Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse en ons sien uit na julle volgende kuier.
Juan H - Okt 2022
Algehele gradering
Was amazing and with a great view.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for your wonderful review, Juan. It was an absolute pleasure to welcome you and it was wonderful having you with us. You will always be welcome at Grandview Guesthouse and we look forward to your next visit.
Rina G - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtig wooneenheid in 'n pragtige omgewing en 'n asemrowende uitsig.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike resensie, Rina. Dit was so lekker om julle te ontmoet en as gaste by ons te hê. Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse. Ons sien uit na jul volgende kuier hier by ons.
Sally F - Jan 2022
Algehele gradering
We had an absolutely amazing and beautiful views.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Hartlik dankie vir julle wonderlike resensie, Sally. Ons prioriteit is kliëntediens en om te verseker dat gaste hul tyd by ons tenvolle geniet. Ons is baie verheug dat ons daardie merk behaal het! Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse en ons sien uit na julle volgende kuier in die Kaap.
Samantha H - Sep 2022
Algehele gradering
Awesome!
Grandview Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for your wonderful review, Samantha. It was an absolute pleasure to welcome you and it was wonderful having you with us. You will always be welcome at Grandview Guesthouse and we look forward to your next visit.
Barendus F - Aug 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik en gasvry. Baie privaat.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Baie hartlik dankie vir jou mooi opmerkings, Barendus. Dit was net my plesier om sulke lieflike mense soos julle te verwelkom. Julle sal altyd baie welkom wees by Grandview Guesthouse. Mooi dag vir julle.
Jaco V - Des 2022
Algehele gradering
It had exactly what we needed.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for your wonderful review, Jaco. It was an absolute pleasure to welcome you and it was wonderful having you with us. You will always be welcome at Grandview Guesthouse. We look forward to your next visit.
Newton P - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Hartlik dankie vir jou resensie, Newton. Ons prioriteit is kliëntediens en om te verseker dat gaste hul tyd by ons tenvolle geniet.
Ons is baie verheug dat ons daardie merk behaal het! Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse en ons sien uit na julle volgende kuier.
Johan W - Des 2021
Algehele gradering
Hartlike verwelkoming, Wonderlike uitsig.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Hartlik dankie vir julle wonderlike resensie, Johan. Ons prioriteit is kliëntediens en om te verseker dat gaste hul tyd by ons tenvolle geniet. Ons is baie verheug dat ons daardie merk behaal het! Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse en ons sien uit na julle volgende kuier in die Kaap.
Stiehann Mario S - Des 2021
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet! Eienaars was baie vriendelik, alles was netjies en skoon! Die ligging en uitsig oor Kaapstad was baie pragtig!
Grandview Guesthouse se terugvoer
Hartlik dankie vir julle wonderlike resensie, Stiehann. Ons prioriteit is kliëntediens en om te verseker dat gaste hul tyd by ons tenvolle geniet.
Ons is baie verheug dat ons daardie merk behaal het! Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse en ons sien uit na julle volgende kuier in die Kaap.
Desiree B - Okt 2021
Algehele gradering
Veilig en tuis gevoel.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Hartlik dankie vir jou wonderlike resensie, Desiree. Dit word opreg waardeer. Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse en ons sien uit na julle volgende kuier.
Yulin B - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderful accommodation with a great view.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Yulin, thank you so much for your wonderful review. It is sincerely appreciated. You will always be welcome at Grandview Guesthouse and we look forward to your next stay. We now have a swimming pool for the hot summer months.
Fiona A - Sep 2021
Algehele gradering
Die kuier was vreeslik aangenaam en rustig.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Hartlik dankie vir jou wonderlike resensie Fiona. Dit word opreg waardeer. Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse en ons sien uit na julle volgende kuier in die Kaap.
Tyra F - Aug 2021
Algehele gradering
Waarde vir my geld!
Grandview Guesthouse se terugvoer
Hartlik dankie vir jou wonderlike resensie Tyra. Dit word opreg waardeer. Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse en ons sien uit na julle volgende kuier in die Kaap.
Chantall I - Aug 2021
Algehele gradering
Asemrowende uitsig en waarde vir geld.
Lees meerGrandview Guesthouse se terugvoer
Hartlik dankie vir jou wonderlike resensie Nodine. Dit word opreg waardeer. Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse en ons sien uit na julle volgende kuier in die Kaap.
Vriendelike Groete
Chantall Immelman
Grandview Guesthouse
Unika A - Okt 2021
Algehele gradering
Definitief waarde vir geld.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Hartlik dankie vir jou wonderlike resensie, Cornelia. Dit word opreg waardeer. Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse en ons sien uit na julle volgende kuier.
Elana F - Des 2021
Algehele gradering
Awesome.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Thank you for your wonderful review, Elana. Our priority is customer service and to ensure that guests fully enjoy their time with us. We are very happy that we achieved that mark! You will always be welcome at Grandview Guesthouse and we look forward to your next visit.
Kauthar N - Nov 2021
Algehele gradering
The place was lovely. Home away from home. Really enjoyed the peace and quiet.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Kauthar, thank you so much for your wonderful review. It is sincerely appreciated. You will always be welcome at Grandview Guesthouse and we look forward to your next stay. We now have a swimming pool for the hot summer months.
Jacques D - Sep 2021
Algehele gradering
Gerieflik, veilig en 'n asemrowende uitsig.
Grandview Guesthouse se terugvoer
Hartlik dankie vir jou wonderlike resensie, Geline. Dit word opreg waardeer. Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse en ons sien uit na julle volgende kuier in die Kaap.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tecoma-singel 28, Plattekloof 2, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang