Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grandview Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Nathaniel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

It was excellent. The host was very friendly and helpful. The location is excellent if you need to travel in any direction. The accommodation is all round excellent, especially the views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shivinee D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig, netheid, vakansie atmosfeer. Ons het baie lekker gebly, die gasvryheid is fantasties en hulle doen baie moeite wanneer ons die Kaap besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lloyd E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Was pryslus en die uitsig was uitstekend. Die verblyf was uitstekend en my ontvangs was bo my verwagting. My tyd daar was waardevol en sal verkies dat daar 'n stoof moet wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantall
Grandview Guesthouse
Lloyd, baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was 'n absolute plesier om julle as gaste te hê. Ons is so bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom vir nog 'n warm en gesellige ervaring. Tot binnekort.

Veronize R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Die gasvrou is baie vriendelik. Die plek is baie netjies en veilig. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantall
Grandview Guesthouse
Veronize, baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was 'n absolute plesier om julle as gaste te hê. Ons is so bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom vir nog 'n warm en gesellige ervaring. Tot binnekort.

Sharon M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Fantastic, safe and very helpful. Very nice and safe area. Room is clean and the view was to die for. The hosts are the best ever. They woke up on a very chilly Sunday morning with no complaints at all. When they assisted with our car that suddenly wouldn't start, the best part was the husband calling their AA to come and assist us at no extra charge, not even 1 cent. That took the cup for me.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantall
Grandview Guesthouse
Sharon, thank you very much for your wonderful review. It was an absolute pleasure to have you as guests. We are so happy to hear that you enjoyed your stay. We look forward to welcoming you again for another warm and cosy experience. See you soon.

Christo G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Gasvryheid, fantastiese uitsig, naby N1 en goeie fasiliteite. Baie lekker gebly. Stil woonbuurt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantall
Grandview Guesthouse
Christo, baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was 'n absolute plesier om julle as gaste te hê. Ons is so bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom vir nog 'n warm en gesellige ervaring. Tot binnekort.

Charmaine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Dit was die perfekte wegbreek, en ons kan nie wag om terug te keer nie! Ons verblyf by Grandview Guesthouse was absoluut heerlik! Die plekkie was onberispelik skoon en netjies. Die gasvrou het ons dadelik tuis laat voel, en ons is verwelkom met varsgebakte beskuit. Die hoogtepunt van die kuier was die asemrowende uitsig op Tafelberg en die liggies van die skiereiland in die nag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantall
Grandview Guesthouse
Charmaine, baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was 'n absolute plesier om julle as gaste te hê. Ons is so bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom vir nog 'n warm en gesellige ervaring. Tot binnekort.

Annalené D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Altyd ń onvergeetlike lekker verblyf, skoon, netjies en gasvrou van top gehalte. Die beste verblyf en lekker privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantall
Grandview Guesthouse
Annalené, baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was 'n absolute plesier om julle as gaste te hê. Ons is so bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom vir nog 'n warm en gesellige ervaring. Tot binnekort.

Sihle G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Super awesome! The stay was super awesome! The host was amazing. The venue is central to many places.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantall
Grandview Guesthouse
Hi Sihle, thank you so much for your kind review! We're thrilled to hear that you had a wonderful stay with us. We can't wait to welcome you back for another enjoyable stay in the future!

Karen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Heerlik gekuier. Pragtige plek. Baie lekker gebly. Die gasvrou was fantasties. Ons het dadelik tuis gevoel en klein gebaartjies soos 'n warm fles met koffiewater tydens loadshedding het ons baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantall
Grandview Guesthouse
Karen, baie dankie vir jou vriendelike woorde. Dit was 'n absolute plesier om julle as gaste te hê. Ons is so bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom vir nog 'n warm en gesellige ervaring. Tot binnekort.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chantall Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R900
R900 R765
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R765
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tecoma-singel 28, Plattekloof 2, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52b106f0a271179f0024fb7161f21ec9925993a36077a8b6deb380f0646317c6b2bfb3992cad062761737544cd89aaf100f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R765 per nag, vir 2 mense 73 5 1 5 28 Tecoma Crescent Plattekloof 2 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8809117 18.5859964

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang