Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grandview Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chantall Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 71 resensies vir Grandview Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Shivinee D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shivinee D

Rustig, netheid, vakansie atmosfeer.

Ons het baie lekker gebly, die gasvryheid is fantasties en hulle doen baie moeite wanneer ons die Kaap besoek.

Lloyd E - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lloyd E

Was pryslus en die uitsig was uitstekend.

Die verblyf was uitstekend en my ontvangs was bo my verwagting. My tyd daar was waardevol en sal verkies dat daar 'n stoof moet wees.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Lloyd, baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was 'n absolute plesier om julle as gaste te hê. Ons is so bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom vir nog 'n warm en gesellige ervaring. Tot binnekort.

Grandview Guesthouse
Veronize R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronize R

Die gasvrou is baie vriendelik. Die plek is baie netjies en veilig.

Ons het baie lekker gebly.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Veronize, baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was 'n absolute plesier om julle as gaste te hê. Ons is so bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom vir nog 'n warm en gesellige ervaring. Tot binnekort.

Grandview Guesthouse
Sharon M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon M

Fantastic, safe and very helpful.

Very nice and safe area. Room is clean and the view was to die for. The hosts are the best ever. They woke up on a very chilly Sunday morning with no complaints at all. When they assisted with our car that suddenly wouldn't start, the best part was the husband calling their AA to come and assist us at no extra charge, not even 1 cent. That took the cup for me.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Sharon, thank you very much for your wonderful review. It was an absolute pleasure to have you as guests. We are so happy to hear that you enjoyed your stay. We look forward to welcoming you again for another warm and cosy experience. See you soon.

Grandview Guesthouse
Christo G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo G

Gasvryheid, fantastiese uitsig, naby N1 en goeie fasiliteite.

Baie lekker gebly. Stil woonbuurt.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Christo, baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was 'n absolute plesier om julle as gaste te hê. Ons is so bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom vir nog 'n warm en gesellige ervaring. Tot binnekort.

Grandview Guesthouse
Annalené D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalené D

Altyd ń onvergeetlike lekker verblyf, skoon, netjies en gasvrou van top gehalte.

Die beste verblyf en lekker privaat.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Annalené, baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was 'n absolute plesier om julle as gaste te hê. Ons is so bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom vir nog 'n warm en gesellige ervaring. Tot binnekort.

Grandview Guesthouse
Charmaine V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V

Dit was die perfekte wegbreek, en ons kan nie wag om terug te keer nie!

Ons verblyf by Grandview Guesthouse was absoluut heerlik! Die plekkie was onberispelik skoon en netjies. Die gasvrou het ons dadelik tuis laat voel, en ons is verwelkom met varsgebakte beskuit. Die hoogtepunt van die kuier was die asemrowende uitsig op Tafelberg en die liggies van die skiereiland in die nag.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Charmaine, baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was 'n absolute plesier om julle as gaste te hê. Ons is so bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom vir nog 'n warm en gesellige ervaring. Tot binnekort.

Grandview Guesthouse
Sihle G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sihle G

Super awesome!

The stay was super awesome! The host was amazing. The venue is central to many places.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Hi Sihle, thank you so much for your kind review! We're thrilled to hear that you had a wonderful stay with us. We can't wait to welcome you back for another enjoyable stay in the future!

Grandview Guesthouse
Karen S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S

Heerlik gekuier.

Pragtige plek. Baie lekker gebly. Die gasvrou was fantasties. Ons het dadelik tuis gevoel en klein gebaartjies soos 'n warm fles met koffiewater tydens loadshedding het ons baie waardeer.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Karen, baie dankie vir jou vriendelike woorde. Dit was 'n absolute plesier om julle as gaste te hê. Ons is so bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom vir nog 'n warm en gesellige ervaring. Tot binnekort.

Grandview Guesthouse
Cindy N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy N

Netjies, bekostigbaar, veilig en goeie ligging.

'n fantastiese gasvrou en het aan al ons behoeftes voorsien, en die ekstra myl geloop om lekker aktiwiteite voor te stel en skakels te stuur. Plek is pynlik netjies en skoon en baie veilig. Boonop fantasties geleë om die Kaap te ontdek.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Dit is 'n groot plesier, Cindy. Ons is so bly dat julle die tyd by ons geniet het. Julle is altyd welkom by Grandview Gastehuis. Ons sien uit daarna om julle weer te sien vir nog 'n heerlike kuier hier by ons. Baie dankie vir die wonderlike resensie!

Grandview Guesthouse
Lezane M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezane M

Die gasvrou was baie vriendelik.

Baie lekker gebly en rustig.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Hartlik dankie vir jou wonderlike resensie, Lezane. Dit was net 'n plesier om sulke lieflike mense soos julle te verwelkom. Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse. Ons sien uit na jul volgende kuier hier by ons.

Grandview Guesthouse
Joey L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey L

Beste gastehuis waar ons al oorgeslaap het in/naby Kaapstad.

Baie lekker gebly, ons kan Grandview Guesthouse sterk aanbeveel. Baie netjies en sentraal geleë en pragtige uitsig oor Tafelberg en Bloubergstrand.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Hartlik dankie vir jou wonderlike resensie, Joey. Dit was net 'n plesier om sulke lieflike mense soos julle te verwelkom. Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse. Ons sien uit na jul volgende kuier hier by ons.

Grandview Guesthouse
Debbie M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie M

Perfect holiday accommodation.

The name Grandview is perfect, the views are truly amazing. Hospitality was excellent, our hostess was very friendly and forthcoming with suggestions of places to visit. I highly recommend this lovely guesthouse and will definitely return when in the area again.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for your wonderful review, Debbie. It was an absolute pleasure to welcome both of you, and it was wonderful having you with us. You will always be welcome at Grandview Guesthouse. We look forward to your next visit.

Grandview Guesthouse
Pieter L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter L

Baie netjies. Ruim. Pragtige uitsig.

Baie lekker gebly. Ruim. Alles wat nodig is. Pragtige uitsig op Tafelberg. Sentraal tot Kaapstad en winkels en eetplekke.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Pieter, baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was 'n absolute plesier om julle as gaste te hê. Ons is so bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom vir nog 'n warm en gesellige ervaring. Tot binnekort.

Grandview Guesthouse
Johan L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L

Vriendelike ontvangs en rustige verblyf.

Ons het gekry wat ons verwag het met die mooi uitsig! Ons het baie lekker gebly.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Dit is 'n groot plesier, Johan. Ons is so bly dat julle die tyd by ons geniet het. Julle is altyd welkom by Grandview Gastehuis. Ons sien uit daarna om julle weer te sien vir nog 'n heerlike kuier hier by ons. Baie dankie vir die wonderlike resensie!

Grandview Guesthouse
Alana H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alana H

Lekker en rustig.

Ons was baie vriendelik verwelkom, die gastehuis was netjies, en die diens was tops.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Hartlik dankie vir jou wonderlike resensie, Alana. Dit was net 'n plesier om sulke lieflike mense soos julle te verwelkom. Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse. Ons sien uit na jul volgende kuier hier by ons.

Grandview Guesthouse
Marinda B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda B

Pleasant stay.

Neat and clean accommodation. Staff very helpful and friendly. Bathrooms and towels could use an upgrade. No dressing table for ladies to do hair and make up.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Hello Marinda,

In each bedroom, we've ensured that there is a mirror conveniently placed near the plug point for your hair styling needs.

Additionally, in the first bathroom, we've provided an extra table with excellent lighting for your makeup routine. Our towels are always kept fresh and in excellent condition.

I also wanted to mention that your comment about the bathrooms caught our attention. You're actually the first guest to raise such a concern; however, our bathrooms are visible in our photos during the booking process. We take great pride in maintaining them to be neat and well-kept.

We appreciate your input and will look into it.

Grandview Guesthouse
Martin V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin V

Cozy, comfortable, easy going stay.

Comfortable, relaxing stay. Finally had a bed and linen as at home, super impressed. Warm and welcoming hosts, and a friendly Vera.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Hi Martin, thank you so much for your kind review! We're thrilled to hear that you had a comfortable and relaxing stay with us. Making our guests feel at home is always our top priority, so it's wonderful to know that you found our beds and linen to your liking. We'll be sure to pass along your compliments to the team. We can't wait to welcome you back for another enjoyable stay in the future!

Grandview Guesthouse
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Bronwyn G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Bronwyn G

I didn't enjoy my stay at all. I wouldn't recommend this place to anyone else.

I didn't enjoy my stay at all. I received the rules of the place the evening before booking in via email. We had a curfew we needed to be home. Also, you can only use the pool at certain times. It was my birthday weekend away, and I had a curfew. It felt like I was in my mother's house. Upon arrival, only then I found out you can only use the pool at certain times because it's being closed at a certain time.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Bronwyn, thank you for your feedback. We would like to address your dissatisfaction:

1. House rules: These were clearly outlined on LekkeSlaap and shared at the quote stage. You were made fully aware of the house rules and curfew before booking.

2. Curfew of 23:30: This was waived for your birthday weekend by our manager, Annamie, via a telephone call at 21:30 on Saturday, following the breakdown of your motor vehicle, allowing you to enjoy your time without restrictions - which you did, as you only arrived back from family on Sunday morning at 1am.

3. Pool: This is available all day, the safety net is removed by management for guests' convenience should they want to use the pool. The safety was already off when you arrived on Friday afternoon. It was again taken off early Saturday morning and only placed back at 22:00 that evening after you advised you had car trouble. You did not use the pool once during your stay, even whilst the safety net was removed most of the time.

As seen above, we really went out of our way to accommodate you and ensure a pleasant stay. You are the first ever guest to complain about our flexible safety precautions.

Best regards,
Chantall Immelman

Grandview Guesthouse
Keenan T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keenan T

Good.

They were very kind and accommodating towards us.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for your wonderful review, Keenan. It was an absolute pleasure to welcome both of you and it was wonderful having you with us. You will always be welcome at Grandview Guesthouse. We look forward to your next visit.

Grandview Guesthouse
Veronize R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronize R

Die verblyf was tops.

Baie dankie vir als. Ons het baie lekker gebly. Die gasvrou is tops. Ons sal enige tyd weer kom.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Hartlik dankie vir jou wonderlike resensie, Veronize. Dit was net 'n plesier om sulke lieflike mense soos julle te verwelkom. Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse. Ons sien uit na jul volgende kuier hier by ons.

Grandview Guesthouse
Elmi F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmi F

Knus, stylvol!

Ons het in die verlede al lelike bloutjies geloop met aanlyn besprekings vir verblyf, maar by Grandview Guesthouse kry mens presies wat sien op die fotos. Die uitsig is nie ge-photoshop nie! Moenie eers twee keer dink nie - bespreek net! Annamie is 'n briljante gasvrou - vriendelik, hulpvaardig, en sommer net plat op die aarde, goeie mens. Dit was vir ons so lekker om in haar gastehuis te bly. Dit was elke sent werd. Grandview sal my hopelik gou weer sien!

Grandview Guesthouse se terugvoer

Hartlik dankie vir jou wonderlike resensie, Elmi. Dit was net 'n plesier om sulke lieflike mense soos julle te verwelkom. Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse. Ons sien uit na jul volgende kuier hier by ons.

Grandview Guesthouse
Daniel P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel P

Awesome.

It was an awesome, beautiful place with the sweetest people ever and I loved the location. It was so peaceful, unlike where I come from. I would go again. My wife and I were so at peace. Thank you to Annamie, she's the sweetest ever. Much love.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for your wonderful review, Daniel. It was an absolute pleasure to welcome you both and it was wonderful having you with us. You will always be welcome at Grandview Guesthouse. We look forward to your next visit.

Grandview Guesthouse
Nilanie R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nilanie R

Ontspannend, rustig, tevrede.

Dit was absoluut heerlik. Baie netjies en vriendelike ontvangs. Uitsig is pragtig.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Hartlik dankie vir jou wonderlike resensie, Nilanie. Dit was net 'n plesier om sulke lieflike mense soos julle te verwelkom. Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse. Ons sien uit na jul volgende kuier hier by ons.

Grandview Guesthouse
Quinton A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton A

My recommendation for anyone.

The stay was excellent!

Grandview Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for your wonderful review, Quinton. It was an absolute pleasure to welcome you both and it was wonderful having you with us. You will always be welcome at Grandview Guesthouse. We look forward to your next visit.

Grandview Guesthouse
Joemen M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joemen M

Pleasant with no inconveniences at all, friendly owners and assistance.

We enjoyed a very pleasant stay at the Grandview Guesthouse. Everybody was friendly and respected our privacy, which we appreciated. The host was even kind enough to allow for a night-time photoshoot, which was the reason for our stay. We would definitely recommend the Grandview Guesthouse to our friends and family.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for your wonderful review, Joemen. It was an absolute pleasure to welcome you both and it was wonderful having you with us. You will always be welcome at Grandview Guesthouse. We look forward to your next visit and thank you for the referrals.

Grandview Guesthouse
Leonie W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie W

I had an amazing stay at Grandview Guesthouse.

Annamie is a very caring and friendly hostess. The accommodation is exactly as you see on the website, very neat and clean. I would recommend Grandview Guesthouse.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for your wonderful review, Leonie. It was an absolute pleasure to welcome you and it was wonderful having you with us. You will always be welcome at Grandview Guesthouse. We look forward to your next visit.

Grandview Guesthouse
Doreen N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen N

Die verwelkoming, die geriewe, die diens en die gerieflike ligging het alles bygedra om 'n onvergeetlike besoek aan Kaapstad te verseker.

Annamie het uit haar pad uit gegaan om ons so gemaklik as moontlik te maak. Die uitsig oor Kaapstad dag en nag was pragtig en ons sal definitief weer van Grandview Guesthouse se geriewe gebruik en aanbeveel. Baie dankie Annamie!

Grandview Guesthouse se terugvoer

Hartlik dankie vir jou wonderlike resensie, Doreen. Dit was net 'n plesier om sulke lieflike mense soos julle te verwelkom. Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse. Ons sien uit na jul volgende kuier hier by ons.

Grandview Guesthouse
Giovanna G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giovanna G

Beslis waarde vir geld.

Gasvry en uitstekende ligging met mooi uitsig op tafelberg. Beslis waarde vir geld.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Hartlik dankie vir jou wonderlike resensie, Giovanna. Dit was net 'n plesier om jou te verwelkom en ons is bly dat jy jou tyd hier by ons tenvolle geniet het. Ons sien uit na jou volgende kuier in die Kaap.

Grandview Guesthouse
Annalené D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalené D

Ongelooflike netjiese plek met perfekte ligging. Gasvrou met topgehalte diens.

Beslis sal hierdie tuiste ons tuiste wees vir die toekoms. Topgehalte diens met super skoon verblyf. Ligging 100%. Beslis perfek vir ons plattelandse mense.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Hartlik dankie vir jou wonderlike resensie, Annalené. Dit was net 'n plesier om sulke lieflike mense soos julle te verwelkom. Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse. Ons sien uit na jul volgende kuier hier by ons.

Grandview Guesthouse
Jack A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack A

We came for a honeymoon.

We enjoyed everything about the place. Location, privacy and views. We recommend Grandview GuestHouse to couples looking for a romantic getaway.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for your wonderful review, Jack. It was an absolute pleasure to welcome you both and it was wonderful having you with us. You will always be welcome at Grandview Guesthouse. We look forward to your next visit.

Grandview Guesthouse
Sarina S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina S

Alles was perfek.

Eienaars was baie behulpsaam. Eenheid het alles wat mens nodig het. Is goed geleë en het 'n ongelooflike uitsig.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Hartlik dankie vir jou wonderlike resensie, Sarina. Dit was net 'n plesier om jou te verwelkom en ons is bly dat jy jou tyd hier by ons tenvolle geniet het. Ons sien uit na jou volgende kuier in die Kaap.

Grandview Guesthouse
Johan S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Rustig, gemaklik en hulpvaardig.

Hartlike ontvangs met goeie inligting. Netjies en ruim blyplek en die gasvrou was baie bedagsaam sonder om enigsens inbreuk te maak op jou privaatheid.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Hartlik dankie vir jou wonderlike resensie, Johan. Dit was net 'n plesier om sulke lieflike mense soos julle te verwelkom. Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse. Ons sien uit na jul volgende kuier hier by ons.

Grandview Guesthouse
Maryna L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna L

Dit was fantasies. Ons het dit baie geniet.

Ons het dit baie geniet. Die uitsig was so amazing. Die atmosfeer was ook fantasies. As jy 'n rustige naweek wil hê is hierdie plek die beste opsie.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Hartlik dankie vir jou wonderlike resensie, Maryna. Dit was net 'n plesier om sulke lieflike mense soos julle te verwelkom. Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse. Ons sien uit na jul volgende kuier hier by ons.

Grandview Guesthouse
James D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James D

Fantasties.

Dit was perfek en my verwagtinge oortref, sal beslis weer daar gaan kuier. Baie dankie.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Hartlik dankie vir jou mooi resensie, James. Dit was net 'n plesier om sulke lieflike mense soos julle te verwelkom. Ons sien uit na julle volgende kuier in die Kaap. Geseënde Feesseisoen en alles voorspoed vir 2023.

Grandview Guesthouse
Clive G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive G

Such a beautiful place, wonderful staf, highly recommended!

From arrival until checking out, felt so welcome! Real special place.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for your wonderful review, Clive. It was an absolute pleasure to welcome you and it was wonderful having you with us. You will always be welcome at Grandview Guesthouse. We look forward to your next visit.

Grandview Guesthouse
Shaheer W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaheer W

I had a really nice time there. I think I need to go again.

My girlfriend and I had a great time there we didn't even want to leave, that's how nice it was. The people are really nice and helpful looking forward to going again.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for your wonderful review, Shaheer. It was an absolute pleasure to welcome you and it was wonderful having you with us. You will always be welcome at Grandview Guesthouse and we look forward to your next visit.

Grandview Guesthouse
Alet P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet P

Baie aangename verblyf en heerlik gekuier. Sal weer hier bespreek.

Vriendelike diens, skoon fasiliteite.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Hartlik dankie vir jou mooi resensie, Alet. Dit was net my plesier om sulke lieflike mense soos julle te verwelkom. Ons sien uit na julle volgende kuier in die Kaap. Mooi dag vir julle.

Grandview Guesthouse
Estelle P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle P

It was great.

Lovely clean flat, very comfortable bed, great view, quiet and peaceful. The owner is great and got up early to say goodbye, which she did not have to do at all.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for your wonderful review, Estelle. It was an absolute pleasure to welcome you and it was wonderful having you with us. You will always be welcome at Grandview Guesthouse and we look forward to your next visit.

Grandview Guesthouse
Dhonelia I - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dhonelia I

Absolutely amazing.

We had the most beautiful view, everyone was so friendly. We loved the silence, and will most definitely coming back. As a hotelier I really have to say your place was spotless, clean and neat. Thank you very much for meeting our expectations.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for your wonderful review, Dhonelia. It was an absolute pleasure to welcome such lovely people like yourselves and it was wonderful having you with us. You will always be welcome at Grandview Guesthouse and we look forward to your next visit.

Grandview Guesthouse
Dirk C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk C

Was a great experience.

The facility has an awesome view over the city and Table Mountain. It is spacious and well equipped. Best place to relax after a day's work, the location is quiet and safe. Will gladly book it again.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for your wonderful review, Dirk.
It was wonderful having you with us.
You will always be welcome at Grandview Guesthouse and we look forward to your next visit.

Grandview Guesthouse
Riana P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana P

Skoon, netjiese verblyf, vriendelike, hulpvaardige eienaars.

Skoon, netjiese, vriendelike verblyf.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike resensie, Jako. Dit was so lekker om jou te ontmoet en as 'n gas by ons te hê. Jy sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse. Ons sien uit na jou volgende kuier hier by ons.

Grandview Guesthouse
Nicole M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole M

I really enjoyed my stay.

This is a great place to stay, and I can't recommend it highly enough. Spotlessly clean, in a very quiet and peaceful location, and very friendly owners. I will definitely be back. Thank you so much for your hospitality. My partner and I enjoyed our stay.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for your wonderful review, Nicole. It was so nice having you with us. You will always be welcome at Grandview Guesthouse and we look forward to your next visit.

Grandview Guesthouse
Quinton L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton L

The owner was very accommodating, friendly and kind. Our stay sure was very peaceful and exactly what was needed.

The premises is beautiful.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike resensie, Quinton. Dit was so lekker om julle te ontmoet en as gaste by ons te hê. Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse. Ons sien uit na jul volgende kuier hier by ons.

Grandview Guesthouse
Suzaan O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaan O

Absolutely perfect, very high class accommodation.

Accommodation private, neat very secure and the host five star.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike resensie, Suzaan. Dit was so lekker om julle te ontmoet en as gaste by ons te hê. Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse. Ons sien uit na jul volgende kuier hier by ons.

Grandview Guesthouse
Chantel D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel D

Fantastiese verblyf met die mooiste uitsig.

Uitstekende diens. Vriendelike pragtige eienaars. Baie netjiese verblyf. Kan dit met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Rustige atmosfeer.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike resensie, Chantel. Dit was so lekker om julle te ontmoet en as gaste by ons te hê. Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse. Ons sien uit na jul volgende kuier hier by ons.

Grandview Guesthouse
Faldielah M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faldielah M

Beautiful view, felt like I was staying with family, neat and clean will recommend to all family and friends.

Value for money close to shopping mall if in need of anything view was fabulous peacefully and quiet relaxing.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for your wonderful review, Fadielah. It was so nice having you with us. You will always be welcome at Grandview Guesthouse and we look forward to your next visit.

Grandview Guesthouse
Alex W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex W

Very friendly people. Quiet place. Very spacious.

Would just like to have maybe a bigger table in order to work with laptop etc.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for your wonderful review, Akex. We appreciate your feedback and have aquired a bigger table for the unit. You will always be welcome at Grandview Guesthouse and we look forward to your next visit.

Grandview Guesthouse
Cleresa C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cleresa C

Baie rustig en goed om te gaan rus.

Baie aangenaam gewees.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Hartlik dankie vir jou wonderlike resensie, Cleresa. Dit was so lekker om jou te ontmoet. Ons prioriteit is kliëntediens en om te verseker dat gaste hul tyd by ons tenvolle geniet.
Ons is baie verheug dat ons daardie merk behaal het! Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse.

Grandview Guesthouse
Blythe S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blythe S

Perfect.

Lovely owners, friendly and hospitable, safe and secure, amazing views.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for your wonderful review, Blythe. You will always be welcome at Grandview Guesthouse and we look forward to your next visit.

Grandview Guesthouse
Christo A - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo A

Baie lekker blyplek sentraal geleë.

Bitter mooi uitsig van Kaapstad. Alle winkels binne 10 min vanaf gastehuis. Is 15 min vanaf Bloubergstrand en 25 min vanaf die middestad. Annemie en Mias is baie bekwame gashere en het gehelp met enige navrae asook versoeke. Sal die gastehuis enige tyd aanbeveel vir enige iemand wat die Kaap wil besoek vir 'n nawee, 'n dag of selfs soos ons vir langer as 'n week.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Hartlik dankie vir jou wonderlike resensie, Christo. Dit was so lekker om julle hier te he. Ons prioriteit is kliëntediens en om te verseker dat gaste hul tyd by ons tenvolle geniet. Ons is baie verheug dat ons daardie merk behaal het! Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse en ons sien uit na julle volgende kuier in die Kaap.

Grandview Guesthouse
Waylene B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waylene B

Wonderlike verblyf.

Ontvangs was vriendelik. Ons het tuis gevoel. Covid lyste was voorsien en saam deur gegaan. Veilige parkering was 'n bonus. Veiligheid van area ook. Die verskillende kleur sleutels het ons gehelp om nie met sleutels te sukkel nie. Ons het ons tydjie geniet. Baie dankie.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Hartlik dankie vir julle wonderlike resensie, Waylene. Ons prioriteit is kliëntediens en om te verseker dat gaste hul tyd by ons tenvolle geniet. Ons is baie verheug dat ons daardie merk behaal het. Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse en ons sien uit na julle volgende kuier.

Grandview Guesthouse
Juan H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juan H

Was amazing and with a great view.

Really friendly staff and well labeled keys making it easy to figure out. Adding it's in a great area with an amazing view. Lights and Table Mountain. Stunning.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for your wonderful review, Juan. It was an absolute pleasure to welcome you and it was wonderful having you with us. You will always be welcome at Grandview Guesthouse and we look forward to your next visit.

Grandview Guesthouse
Rina G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina G

Pragtig wooneenheid in 'n pragtige omgewing en 'n asemrowende uitsig.

Dis 'n mooi, veilige wooneenheid, waar mens veilig is en Tafelberg kan bewonder. Vriendelike gesig en baie hulpvaardig.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike resensie, Rina. Dit was so lekker om julle te ontmoet en as gaste by ons te hê. Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse. Ons sien uit na jul volgende kuier hier by ons.

Grandview Guesthouse
Sally F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally F

We had an absolutely amazing and beautiful views.

The host are extremely friendly and helpful, the place was very clean. Place is private and beautiful. We had an amazing time and would definitely go back.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Hartlik dankie vir julle wonderlike resensie, Sally. Ons prioriteit is kliëntediens en om te verseker dat gaste hul tyd by ons tenvolle geniet. Ons is baie verheug dat ons daardie merk behaal het! Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse en ons sien uit na julle volgende kuier in die Kaap.

Grandview Guesthouse
Samantha H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha H

Awesome!

Everything was catered for on arrival and during stay!

Grandview Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for your wonderful review, Samantha. It was an absolute pleasure to welcome you and it was wonderful having you with us. You will always be welcome at Grandview Guesthouse and we look forward to your next visit.

Grandview Guesthouse
Barendus F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barendus F

Baie vriendelik en gasvry. Baie privaat.

Was vriendelik en professioneel ontvang. Lieflike geaardheid en onmiddelik tuis gevoel.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Baie hartlik dankie vir jou mooi opmerkings, Barendus. Dit was net my plesier om sulke lieflike mense soos julle te verwelkom. Julle sal altyd baie welkom wees by Grandview Guesthouse. Mooi dag vir julle.

Grandview Guesthouse
Jaco V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V

It had exactly what we needed.

The Grandview had exactly what we needed. A clean relaxing spot where we could relax, freshen up, and recharge after a day of activities. Waking up to the beautiful view immediately gave us a spring in our step to get ready for another day of adventure in Cape Town. We felt safe and relaxed and the staff were friendly and willing to help or answer any questions we had.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for your wonderful review, Jaco. It was an absolute pleasure to welcome you and it was wonderful having you with us. You will always be welcome at Grandview Guesthouse. We look forward to your next visit.

Grandview Guesthouse
Newton P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Newton P

Lekker.

Vriendelik, netjies en privaat.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Hartlik dankie vir jou resensie, Newton. Ons prioriteit is kliëntediens en om te verseker dat gaste hul tyd by ons tenvolle geniet.
Ons is baie verheug dat ons daardie merk behaal het! Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse en ons sien uit na julle volgende kuier.

Grandview Guesthouse
Johan W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Hartlike verwelkoming, Wonderlike uitsig.

Ons is hartlik verwelkom, 'n pragtige plek, met n wonderlike uitsig heeldag, veral van tafelberg. Die gastehuis is naby Kaapstad, Blouberg, die wynroetes. Die gasvrou is ook baie hulpvaardig en help met verskeidenheid aktiwiteite, in en om Kaapstad. Sal beslis die gastehuis aanbeveel, vir 'n wonderlike ontspanne tydjie in die Kaap.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Hartlik dankie vir julle wonderlike resensie, Johan. Ons prioriteit is kliëntediens en om te verseker dat gaste hul tyd by ons tenvolle geniet. Ons is baie verheug dat ons daardie merk behaal het! Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse en ons sien uit na julle volgende kuier in die Kaap.

Grandview Guesthouse
Stiehann Mario S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stiehann Mario S

Ons het dit baie geniet! Eienaars was baie vriendelik, alles was netjies en skoon! Die ligging en uitsig oor Kaapstad was baie pragtig!

Ons het vreeslik lekker gebly en raai enige paartjie aan om daar te gaan bly!

Grandview Guesthouse se terugvoer

Hartlik dankie vir julle wonderlike resensie, Stiehann. Ons prioriteit is kliëntediens en om te verseker dat gaste hul tyd by ons tenvolle geniet.
Ons is baie verheug dat ons daardie merk behaal het! Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse en ons sien uit na julle volgende kuier in die Kaap.

Grandview Guesthouse
Desiree B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree B

Veilig en tuis gevoel.

Veilige parkeerplek, netjies en tuis gevoel.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Hartlik dankie vir jou wonderlike resensie, Desiree. Dit word opreg waardeer. Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse en ons sien uit na julle volgende kuier.

Grandview Guesthouse
Yulin B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yulin B

Wonderful accommodation with a great view.

We were warmly welcomed by Annamie, Mias & Chantall and felt at home from the moment we arrived. Thank you very much for a lovely, safe stay. We definitely will come again.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Yulin, thank you so much for your wonderful review. It is sincerely appreciated. You will always be welcome at Grandview Guesthouse and we look forward to your next stay. We now have a swimming pool for the hot summer months.

Grandview Guesthouse
Fiona A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona A

Die kuier was vreeslik aangenaam en rustig.

Baie veilig gevoel. Maar die heel beste was die warme verwelkoming. Die privaatheid is tops.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Hartlik dankie vir jou wonderlike resensie Fiona. Dit word opreg waardeer. Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse en ons sien uit na julle volgende kuier in die Kaap.

Grandview Guesthouse
Tyra F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyra F

Waarde vir my geld!

Ons het die verblyf BAIE geniet! Die eenheid was luuks en ons privaatheid was respekteer. Grandview Guesthouse bied 'n skouspelagtige uitsig oor Tafelberg oor Robbeneiland aan.Die gasvrou en -heer het ons onmiddelik tuis laat voel. Sal beslis weer die gastehuis besoek!

Grandview Guesthouse se terugvoer

Hartlik dankie vir jou wonderlike resensie Tyra. Dit word opreg waardeer. Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse en ons sien uit na julle volgende kuier in die Kaap.

Grandview Guesthouse
Chantall I - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantall I

Asemrowende uitsig en waarde vir geld.

Ek en my man is van PTA en het ons verblyf by Grandview Guesthouse baie geniet. Die gasvrou het ons dadelik laat tuis voel, sy was vriendelik en baie behulpsaam. Ons eenheid was luuks, stil en privaat, en dit is presies waarna ons gesoek het. Die uitsig van Tafelberg en Robbeneiland is skouspelagtig en bied regtig 'n ontspanne atmosfeer. Die gastehuis is ook baie naby aan die plekke wat ons wou besoek, bv. Durbanville-wynroete, Bloubergstrand en maklike toegang tot N1 vir V&A Waterfront. Ons het ons verblyf baie geniet en sal beslis weer hier oorbly as ons Kaap toe kom.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Hartlik dankie vir jou wonderlike resensie Nodine. Dit word opreg waardeer. Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse en ons sien uit na julle volgende kuier in die Kaap.
Vriendelike Groete
Chantall Immelman
Grandview Guesthouse

Grandview Guesthouse
Unika A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Unika A

Definitief waarde vir geld.

Baie netjies en vriendelike, baie hulvaardige personeel. Dankie vir die lekker kuier.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Hartlik dankie vir jou wonderlike resensie, Cornelia. Dit word opreg waardeer. Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse en ons sien uit na julle volgende kuier.

Grandview Guesthouse
Elana F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elana F

Awesome.

Lovely weekend away, would recommend to anyone.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Thank you for your wonderful review, Elana. Our priority is customer service and to ensure that guests fully enjoy their time with us. We are very happy that we achieved that mark! You will always be welcome at Grandview Guesthouse and we look forward to your next visit.

Grandview Guesthouse
Kauthar N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kauthar N

The place was lovely. Home away from home. Really enjoyed the peace and quiet.

The place was cosy and relaxing. Very nice.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Kauthar, thank you so much for your wonderful review. It is sincerely appreciated. You will always be welcome at Grandview Guesthouse and we look forward to your next stay. We now have a swimming pool for the hot summer months.

Grandview Guesthouse
Jacques D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D

Gerieflik, veilig en 'n asemrowende uitsig.

Baie dankie vir die gerieflike akkommodasie. Dankie vir die ekstra moeite om dinge makliker te maak en ons welkom te laat voel. Ons waardeer dit en hoop dat meer mense julle hartlikheid kan ervaar.

Grandview Guesthouse se terugvoer

Hartlik dankie vir jou wonderlike resensie, Geline. Dit word opreg waardeer. Julle sal altyd welkom wees by Grandview Guesthouse en ons sien uit na julle volgende kuier in die Kaap.

Grandview Guesthouse
Vanaf R800
R800 R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf R800
R800 R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tecoma-singel 28, Plattekloof 2, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52b106f0a271179f0024fb7161f21ec9925993a36077a8b6deb380f0646317c6b2bfb3992cad062761737544cd89aaf100f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 28 Tecoma Crescent Plattekloof 2 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8809117 18.5859964

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang