Grangehurst Winery and Cottages
Beskrywing
Hierdie kothuis het slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n oop slaaparea wat 'n dubbelbed het. Die badkamer het 'n instapstort en 'n aparte bad. Daar is ondervloerverhitting vir die kouer wintermaande. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitarea het 'n gemaklike rusbankstel en 'n TV met volledige DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien. Die leefarea lei na 'n groot stoep waar gaste skemerkelkies kan geniet en oor die die wingerd, heuwels en op die berge tuur. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea wat geskik is vir 'n klein kind indien dit vooraf gereël word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Kluis
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat rook nie in die kothuisie toegelaat word nie, slegs buite.
Die kothuise word elke vierde dag skoongemaak en sluit 'n algemene skoonmaaksessie en die omruiling van die handdoeke in. Die beddegoed word een maal per weer omgeruil.
Daar is 'n skottelgoed- en 'n wasgoeddiens. Dit is slegs op weeksdae beskikbaar en kos ekstra.
'n Kuer van Grangerhurst se droë rosé en rooiwyn is beskikbaar teen 'n spesiale tarief vir gaste wat in die kothuise bly.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie dubbelverdiepingkothuis het slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea onder en 'n slaapkamer bo. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort en 'n aparte toilet. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitarea het 'n gemaklike rusbankstel, kaggel en 'n TV met volledige DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor Valsbaai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Minikroeg
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat rook nie in die kothuisie toegelaat word nie, slegs buite.
Die kothuise word elke vierde dag skoongemaak en sluit 'n algemene skoonmaaksessie en die omruiling van die handdoeke in. Die beddegoed word een maal per weer omgeruil.
Daar is 'n skottelgoed- en 'n wasgoeddiens. Dit is slegs op weeksdae beskikbaar en kos ekstra.
'n Kuer van Grangerhurst se droë rosé en rooiwyn is beskikbaar teen 'n spesiale tarief vir gaste wat in die kothuise bly.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuis het slaapplek vir tot 4 volwassenes en 2 klein kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n stapelbed vir 2 klein kinders. Die eerste badkamer het 'n instapstort en aparte bad, en die tweede badkamer het 'n stort. Daar is 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware in die kombuis. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het 'n gemaklike rusbankstel en 'n TV met volledige DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien. Daar is 'n onderdakstoep en 'n klein, lowerryke tuin of 'n oop stoep met 'n ongelooflike uitsig oor die wingerd in Valsbaai, Kaappunt, Simonstad, Constantia, Tafelberg en Kaapstad se rigting om van te kies as gaste buite wil kuier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Minikroeg
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat rook nie in die kothuisie toegelaat word nie, slegs buite.
Die kothuise word elke vierde dag skoongemaak en sluit 'n algemene skoonmaaksessie en die omruiling van die handdoeke in. Die beddegoed word een maal per weer omgeruil.
Daar is 'n skottelgoed- en 'n wasgoeddiens. Dit is slegs op weeksdae beskikbaar en kos ekstra.
'n Kuer van Grangerhurst se droë rosé en rooiwyn is beskikbaar teen 'n spesiale tarief vir gaste wat in die kothuise bly.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eikendalweg, Helderberg, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang