Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grangehurst Winery and Cottages

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Deon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ruim blyplek op mooi en rustige wynplaas. Lekker ontspan so op die wynplaas. Vriendelike en hulpvaardige eienaars!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanno B
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Superb hospitality in a very comfortable cottage located in an amazing setting. We were lucky to have the privilege of staying at this accommodation, and really enjoyed the peaceful surroundings and stunning views and sunsets. Our stay exceeded our expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Mandy and Jeremy Walker were wonderful hosts and the accommodation was excellent. A wine tasting with Jeremy Walker himself was an added bonus!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandy
Grangehurst Winery and Cottages
Many thanks for the review Philip. We look forward to seeing you again soon, maybe when we next visit Pretoria.

William K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Heerlike, rustige naweek. Alles wat mens nodig het, was daar. Naby aan winkels en plekke, maar tog weg van al die geraas. Was 'n heerlike ontspanne naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandy
Grangehurst Winery and Cottages
Many thanks for the review, William. We look forward to welcoming you to Grangehurst again when next you feel, you need a break away from home. Kind regards. Mandy

Jaco P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

A beautiful cottage, but were disappointed in the view, one would like to have a view of the valley and vineyards, but are located at the back of the property and overlook a nice garden, but not what you want to see when visiting this area. We were in a central location and could visit a lot of places in the area. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marene V
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Verwelkomend en gesellig. Fasiliteite en ligging is baie goed. Die eienaar (gasheer en -vrou) was baie vriendelik en het mens tuis laat voel. Kan dit aanbeveel. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandy
Grangehurst Winery and Cottages
Many thanks for the review Paul. We look forward to seeing you again when next you visit the Cape. Kind regards, Mandy

Clare R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2023

Very comfortable cottage with beautiful view. Super hosts, beautiful location. Pleasantly surprised to find bottles of estate wine in cupboard (honesty bar).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Mandy
Grangehurst Winery and Cottages
Hi Clare, Many thanks for the review. We look forward to seeing you all again sometime when you have a student at Stellenbosch University. Kind regards, Mandy

Nicolette T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Baie mooi. Baie vriendelik en behulpsaam. Die eienaars is baie vriendlik en die verblyf was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandy
Grangehurst Winery and Cottages
Many thanks for the review, Nicolette. We are glad you enjoyed your stay. Kind regards, Mandy

Anna M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Netjiese verblyf met mooi uitsig. Die eenheid is goed toegerus maar sou baat by 'n muskietnet. Bring dus iets om die muskiete weg te hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Taryn F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Exceptional accommodation! Exceptional hosts. Exceptional accommodation. Exceptional views. Our stay was just so exceptional. There's just no words to describe Grangehurst Winery. Myself and my family loved everything about this accommodation. Our cottage was well equipped, clean and very relaxing. Pool was lovely. Dog friendly. We just loved our stay. Thank you to Mandy and Jeremy! We will definitely be back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandy
Grangehurst Winery and Cottages
Many thanks for the very positive review! we look forward to welcoming you back to Grangehurst sometime in the future. Kind regards, Mandy

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eikendalweg, Helderberg, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb941621c6b361981d85a8b98415fb4f79d6b39ec28e3d633f75b73a54dfdd002e462b0f87947dd8efa5c8ae4b03078d0a74d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Eikendal Road Helderberg 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-14:00 10:00 -34.016409082521 18.831566748354

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang