Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Granite Forest Chalet

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Nthombeni-weg 3, Noordhoek, Kaapstad, 7979, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 575 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Granite Forest Chalet bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustige woud op 'n kleinhoewe in Noordhoek. Dit is naby verskeie besienswaardighede en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Dié eenslaapkamer-chalet bied slaapplek aan 2 gaste. Die ruim slaapkamer op die boonste verdieping het 'n koningingrootte-bed en 'n losstaande klipbad, vanwaar gaste die sonsondergange oor Chapmanspiek kan besigtig. Die kamer het 'n gemaklike leerbank, 'n TV met Netflix en 'n lessenaar. Die kamer lei na 'n balkon met sitplek en bied 'n uitsig oor die boomtoppe en op die berge. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien, en daar is stoorplek onder die bed. WiFi is beskikbaar.

Die grondverdieping met granietteëls beskik oor 'n oopplan-kombuis, -eetarea, stylvolle kantoor en 'n badkamer. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus, en gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Die kombuis lei na 'n kantoor met 'n werkstasie en 'n seleksie boeke. Die ruim badkamer het 'n instapstort, en gaste het ook toegang tot 'n buitestort.

Die chalet spog met 'n houtdek in die tuin met 'n eetplek en braaigeriewe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Nthombeni-weg 3, Noordhoek, Kaapstad, 7979, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 575
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 575
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Nthombeni-weg 3, Noordhoek, Kaapstad, 7979, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31e56ae8dc7c832cabd397688e4098002ff393d315bf09bc6f4495e6e684db51c3a913166db6f99bad06ec389202dda10e21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 575 per nag (plek vir 2) 3 Nthombeni Way Noordhoek 7979 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 11:00 -34.096412678508 18.380846358197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang