Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Granite Forest Chalet

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Nthombeni-weg 3, Noordhoek, Kaapstad, 7979, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 575 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Granite Forest Chalet is in 'n rustige woud op 'n rustige kleinhoewe in Noordhoek geleë en bied gaste gerieflike selfsorgverblyf. Met sy rustige omgewing en 'n uitstekende ligging naby verskeie besienswaardighede, is dit ideaal vir diegene wat 'n ontspanne toevlugsoord van die besige stadslewe soek.

Hierdie smaakvol gemeubileerde eenslaapkamer-chalet het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag. Die ruim slaapkamer, wat bo geleë is, is ingerig met 'n koningingrootte-bed en spog met 'n vrystaande klipbad wat gaste toelaat om sonsondergange oor Chapman's Peak vanuit die gerief van die bad te geniet. 'n Gerieflike leerbank, 'n TV met Netflix en 'n lessenaar is in die kamer beskikbaar. Dit maak oop op 'n balkon met 'n sitplek buite wat oor die boomtoppe en berge uitkyk. Gehalte linne en handdoeke word aan gaste voorsien, terwyl stoorplek onder die bed beskikbaar is. Die eenheid het ook WiFi.

Die grondvloer met granietteëls huisves 'n oopplan-kombuis, -eetarea, stylvolle tuiskantoor en 'n badkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Net langs die kombuis is 'n tuiskantoor met 'n werkstasie en 'n verskeidenheid boeke. Die ruim badkamer het 'n instapstort en 'n buitestort is ook beskikbaar.

Die chalet spog met 'n houtdek in die tuin met 'n eetarea buite en braaigeriewe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Nthombeni-weg 3, Noordhoek, Kaapstad, 7979, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 575
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 575
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Nthombeni-weg 3, Noordhoek, Kaapstad, 7979, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31e56ae8dc7c832cabd397688e4098002ff393d315bf09bc6f4495e6e684db51c3a913166db6f99bad06ec389202dda10e21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 575 per nag (plek vir 2) 3 Nthombeni Way Noordhoek 7979 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 11:00 -34.096412678508 18.380846358197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang