Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Granny B's Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shell-weg 1, The Bay Apartments, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Granny B's Apartment is 'n gerieflike strandfrontselfsorg-eenheid in Bloubergstrand, Kaapstad met 'n mooi see- en berg-uitsig.

Granny B's Apartment is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en maak van die aparte badkamer met 'n bad gebruik.

Die leefarea het 'n oopplan-uitleg en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, oond, broodrooster en ketel toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met 2 stoele. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-kanale. WiFi word voorsien en die leefarea lei na die balkon wat sitplek en 'n mooi uitsig het.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek is beskikbaar in 'n motorhuis. Granny B's Apartment het maklike toegang tot die strand waar gaste kan swem, branderplankry en seilplankry. Die eenheid is naby winkels en restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Anette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Shell-weg 1, The Bay Apartments, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Granny B's Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shell-weg 1, The Bay Apartments, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c9e9be9b753e988f93a6f53b7c5e6ef35e1f1293818daf0b915076d5265d8d84a0914a14fd8d7a6b10a0ccdee26e6079e39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 1 Shell Road The Bay Apartments 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.811636244527 18.470854491897

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang