Granny Mac's Self-catering Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Braam Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Kenneth D - Des 2022
Algehele gradering
Asemrowend-lekker.
Adélle C - Des 2021
Algehele gradering
Goed geleë en veilig. Regs langs die grootpad dus is daar heelwat swaar voertuie wat gereeld daar verbyry. Eienaars is vriendelik en laat mens tuis voel.
Granny Mac's Self-catering Guesthouse se terugvoer
Was baie lekker om julle vriendelike en sportiewe mense te ontmoet! Baie dankie vir die terugvoer. Ek neem kennis van jou voorkeur vir 'n stort. Mooi jaar vir julle voorentoe.
Michelle O - Des 2021
Algehele gradering
It was a great place to stay and will use it again.
Granny Mac's Self-catering Guesthouse se terugvoer
Was goed om julle te ontmoet. Baie dankie vir die vriendelike terugvoer. Mooi jaar vir julle!
Stephan K - Sep 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Murray W - Jan 2019
Algehele gradering
Uitstekend!
Lees meerGranny Mac's Self-catering Guesthouse se terugvoer
Goeiedag,
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer! Maak alles sommer die moeite werd. Ek is so bly julle het lekker gekuier en die naweek geniet. Hoop volgende keer as jul kom is dit spring gety vir die boot ry! Hoop ons sien sommer gou weer.
Mooi jaar verder
Rochelle M - Jan 2019
Algehele gradering
Die rustigheid self.
Granny Mac's Self-catering Guesthouse se terugvoer
Hi Rochelle,
Baie dankie vir jou terugvoering! Dis een groot plesier. Voorspoed vir die jaar, hoop jul batterye is volgelaai vir die "back to school".
Groete
Elri T - Des 2018
Algehele gradering
Heerlike gerieflike en netjiese verblyf.
Granny Mac's Self-catering Guesthouse se terugvoer
Hi Elri,
Ons is baie bly dat julle lekker gekuier het. Dit was lekker om julle te ontmoet! Wens julle 'n baie mooi 2019 toe.
Groete
Annette D - Nov 2018
Algehele gradering
Perfek vir Velddrif.
Norman L - Okt 2018
Algehele gradering
What a great stay at a great place.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wat 'n wonderlike tyd by 'n wonderlike plek.
Die enigste plek om te bly wanneer jy in Velddrif is. 'n Pragtige, vreedsame kamer wat goed toegerus is met elke gerief onder die son, wat jou tydjie aangenaam maak. Aandag aan detail was perfek en die hele eenheid was skoon! Die gashere. Braam en Drienette was baie verwelkomend en akkommoderend. Hulle was goeie gashere en het uit hul pad gegaan om ons twee aande daar perfek te maak. Ek beveel Granny's Self-Catering Guest House sterk aan vir verblyf in Velddrif. Ek sal vir seker weer gebruik maak van Granny's Self-Catering Guest House wanneer ek weer in Velddrif is.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Granny Mac's Self-catering Guesthouse se terugvoer
Good day Norman,
We are very pleased that you enjoyed your weekend with us. Also, glad that you could see all the birds you searched for and more specifically the one that is so scarce. It was very nice to meet you.
Regards
Catherine E - Okt 2018
Algehele gradering
Very neat and friendliness. Well established guesthouse. Efficient, affordable and comfortable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie netjies en vriendelik. Goed gevestigde gastehuis. Doeltreffend, bekostigbaar en gemaklik.
Eienaars is vriendelik en die plek is netjies.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Granny Mac's Self-catering Guesthouse se terugvoer
Goeiedag,
Dit was baie lekker om julle te ontmoet. Bly jul verjaarsdagnaweek was lekker, al het die winter summier oorgegaan in hoog somer!
Leigh-ann F - Sep 2018
Algehele gradering
Amazing place, warm and friendly.
Granny Mac's Self-catering Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Leigh-Ann,
Dankie vir jou positiewe terugvoer. Was lekker om julle te ontmoet. Ek is bly julle is veilig tuis en hoop die terugry was korter vir jul seun. Hy voel soos ek oor ry!
Empie M - Aug 2018
Algehele gradering
Great!
Granny Mac's Self-catering Guesthouse se terugvoer
Hi Empie
Ek is baie bly dat jul jul verblyf hier geniet het. Dit was vir ons lekker om julle te ontmoet en het die lekker gesels geniet.
Anneke G - Aug 2018
Algehele gradering
Skoon, beste waarde vir geld in die Weskus. Sal nie weer op 'n ander plek bly as ons in die omgewing is nie.
Granny Mac's Self-catering Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Anneke,
Dit was vir ons 'n voorreg om julle te ontmoet. Julle het so hard gewerk! Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Sterkte met die jaar se vol program.
Susan C - Aug 2018
Algehele gradering
Aangenaam, stylvol en gerieflik.
Granny Mac's Self-catering Guesthouse se terugvoer
Hi Susan. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Was lekker om julle hier by ons te hê. Mooi wense vir die jaar vorentoe. Stuur groete vir die ander wat verlede jaar ook hier was!
Annemarie S - Mei 2018
Algehele gradering
Wondelike tyd beleef.
Granny Mac's Self-catering Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Annemarie,
Baie dankie vir die opbouende en positiewe terugvoer. Dit was baie lekker met julle hier. Altyd lekker om gaste te sien wat voorheen hier was. Voel soos familie!
Charmaine P - Jan 2018
Algehele gradering
Beste plek in Velddrif om te bly.
Granny Mac's Self-catering Guesthouse se terugvoer
Hi Charmaine
Thanks for the positive review. Was nice meeting you guys! See you in February!
Ben K - Jan 2018
Algehele gradering
Very comfortable with more than what you'd usually expect at self-catering accommodation.
Lees meerGranny Mac's Self-catering Guesthouse se terugvoer
Hi Ben
Thank you so much for the positive feedback! Much appreciated. We try to keep up a good standard so that guests can enjoy their stay with us. Gaan my beter uitdruk in Afrikaans (sorry!) - met so 'n terugvoering voel al ons insette die moeite werd en jy maak ons dag! It was nice meeting you and your family. Always nice to see people still spend some quality time together. Voorspoed vir 2018.
Deirdre F - Okt 2018
Algehele gradering
Baie skoon en netjies en het ons doel presies gepas.
Hewan M - Apr 2018
Algehele gradering
Good central budget accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie sentrale, sakpasverblyf.
Ons het by Granny Macs Self-catering Guesthouse gebly vir 'n troue. Die verblyf was bekostigbaar, veilig en sentraal. Sal dit aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hermias V - Sep 2018
Algehele gradering
'n Genoeglike ervaring.
Granny Mac's Self-catering Guesthouse se terugvoer
Hi Hermias
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is bly dat julle verblyf aangenaam was en jul die 60ste verjaarsdagviering wat jul bygewoon het baie geniet het. Was vir ons lekker om julle te ontmoet.
Hans B - Jan 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Granny Mac's Self-catering Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was vir ons baie lekker met julle hier. Dit was goed om julle te leer ken en ons is bly julle het lekker gebly. Voorspoed vir 2017.
Wida C - Jun 2017
Algehele gradering
Dit was gerieflik maar nie so luuks en mooi soos op website.
Granny Mac's Self-catering Guesthouse se terugvoer
Hi Wida. Ek is werklik jammer dat die eenheid nie was wat jul verwag het nie. Ek probeer altyd die foto's so getrou as moontlik opdateer. Harmony is 'n familie eenheid en as jy kyk op die fotos onder "Rooms/units" en jy kliek by elke eenheid se "see more about this room" sal jy sien dat Grace, Peace en Joy inderdaad meer luuks is as Harmony. Ons poog om die familie eenheid nog meer familie vriendelik te maak met 'n braai area reg voor die ingang na die eenheid en ook 'n opening wat direk deurgaan na die groot tuin agter. Dankie vir jou terugvoering. Ons is bly julle het veilig gereis. Mooi jaar vir jul vorentoe.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerweg 205, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang