Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Granny Mac's Self-catering Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Kenneth D
Kort verblyf
4.4
Des 2022

Asemrowend-lekker. Die plek was in 'n goeie kondisie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adélle C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Goed geleë en veilig. Regs langs die grootpad dus is daar heelwat swaar voertuie wat gereeld daar verbyry. Eienaars is vriendelik en laat mens tuis voel. Daar is egter slegs 'n bad in die eenhede en geen stort nie. Indien ons iets sou wou verander sou dit wees dat daar eerder 'n stort sal wees en nie 'n bad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Braam
Granny Mac's Self-catering Guesthouse
Was baie lekker om julle vriendelike en sportiewe mense te ontmoet! Baie dankie vir die terugvoer. Ek neem kennis van jou voorkeur vir 'n stort. Mooi jaar vir julle voorentoe.

Michelle O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

It was a great place to stay and will use it again. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Braam
Granny Mac's Self-catering Guesthouse
Was goed om julle te ontmoet. Baie dankie vir die vriendelike terugvoer. Mooi jaar vir julle!

Stephan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Waarde vir geld. Die eenheid besit alles wat mens benodig vir 'n naweekwegbreek. Die eienaars het aan alles gedink!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Murray W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

Uitstekend! Julle diens was uitstekend, die verblyf is vyf-ster, ons het die naweek regtig baie geniet by Granny Mac's Self-catering, die plekkie was silwerskoon en die sjokolade op elke een se bed was 'n groot bonus. Die private plekkie waar ons kon braai en lekker net ontspan was regtig spesiaal. Ek sal julle plek vir enige iemand aanbeveel. Ons gaan definitief weer by julle kom bly. Drienette, baie dankie vir jou vriendelikheid en dat ons 'n paar ure kon langer bly Sondag, en wat vir ons 'n bonus was, is dat ons 'n parkering vir ons boot gekry het. Julle is awesome. Dankie vir 'n ongelooflike naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Braam
Granny Mac's Self-catering Guesthouse
Goeiedag, Baie dankie vir julle positiewe terugvoer! Maak alles sommer die moeite werd. Ek is so bly julle het lekker gekuier en die naweek geniet. Hoop volgende keer as jul kom is dit spring gety vir die boot ry! Hoop ons sien sommer gou weer. Mooi jaar verder

Rochelle M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2019

Die rustigheid self. Drienette was so vriendelik. Kit-Kats op die beddens en melk in die yskas was welkom. Stylvolle decor en alles wat ons benodig het in 'n netjiese, intieme familie-eenheid. Dankie Granny Mac.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Braam
Granny Mac's Self-catering Guesthouse
Hi Rochelle, Baie dankie vir jou terugvoering! Dis een groot plesier. Voorspoed vir die jaar, hoop jul batterye is volgelaai vir die "back to school". Groete

Elri T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Heerlike gerieflike en netjiese verblyf. Die eenheid is pragtig, keurig en netjies ingerig. Daar is 'n heerlike groot bad om in te ontspan. Die kombuis is goed ingerig en daar is 'n heerlike kuier- en braai-area wat gebruik kan word. Die verwelkoming was vriendelik en warm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Braam
Granny Mac's Self-catering Guesthouse
Hi Elri, Ons is baie bly dat julle lekker gekuier het. Dit was lekker om julle te ontmoet! Wens julle 'n baie mooi 2019 toe. Groete

Annette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2018

Perfek vir Velddrif. Netjies, skoon, rustig, veilig. Perfek. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norman L
Kort verblyf
5.0
Okt 2018

Wat 'n wonderlike tyd by 'n wonderlike plek. Die enigste plek om te bly wanneer jy in Velddrif is. 'n Pragtige, vreedsame kamer wat goed toegerus is met elke gerief onder die son, wat jou tydjie aangenaam maak. Aandag aan detail was perfek en die hele eenheid was skoon! Die gashere. Braam en Drienette was baie verwelkomend en akkommoderend. Hulle was goeie gashere en het uit hul pad gegaan om ons twee aande daar perfek te maak. Ek beveel Granny's Self-Catering Guest House sterk aan vir verblyf in Velddrif. Ek sal vir seker weer gebruik maak van Granny's Self-Catering Guest House wanneer ek weer in Velddrif is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Braam
Granny Mac's Self-catering Guesthouse
Good day Norman, We are very pleased that you enjoyed your weekend with us. Also, glad that you could see all the birds you searched for and more specifically the one that is so scarce. It was very nice to meet you. Regards

Catherine E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2018

Baie netjies en vriendelik. Goed gevestigde gastehuis. Doeltreffend, bekostigbaar en gemaklik. Eienaars is vriendelik en die plek is netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Braam
Granny Mac's Self-catering Guesthouse
Goeiedag, Dit was baie lekker om julle te ontmoet. Bly jul verjaarsdagnaweek was lekker, al het die winter summier oorgegaan in hoog somer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Braam Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 205, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwM2FjNzcyLWY1YmItNDMwOC1hZmExLWY1M2VhM2ZlZjU4NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 205 Voortrekker Road Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.785339803454 18.187834024429

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang