Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Granny Mac's Self-catering Guesthouse

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 205, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Granny Mac's Self-catering Guesthouse is in Velddrif geleë. Ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf vir óf 'n ontspannings- of korporatiewe wegbreek, naby verskeie doendinge en geriewe in die area.

Verblyf by Granny Mac's Self-catering Guesthouse bestaan uit 2 eenhede wat uniek en smaakvol versier is. Hierdie eenhede is apart van die hoofgebou en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Hierdie eenhede beskik ook oor 'n kombuisie met basiese toebehore en 'n klein sitarea. Ander geriewe wat by hierdie eenhede ingesluit is, is waaiers; 'n verwarmer; tee- en koffiemaakgeriewe; en 'n TV met Open View.

Die gastehuis bied ook gemeenskaplike braaigeriewe om te gebruik, en veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie op die perseel. Granny Mac's Self-catering Guesthouse is naby die dorp se sentrum, waar 'n mens 'n paar winkels en restaurante kan vind. Die strand en verskeie buitemuurse doendinge is net 'n entjie se ry van die eiendom af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir Granny Mac's Self-catering Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Braam Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Voortrekkerweg 205, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Granny Mac's Self-catering Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Velddrif Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 205, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwM2FjNzcyLWY1YmItNDMwOC1hZmExLWY1M2VhM2ZlZjU4NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 205 Voortrekker Road Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.785339803454 18.187834024429

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang