Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Granny Mac's Self-catering Guesthouse

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 205, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Granny Mac's is 'n selfsorg-gastehuis wat in Velddrif geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf vir sake of plesier, wat na aan 'n verskeidenheid doendinge en geriewe in die omgewing is.

Verblyf word aangebied in 2 eenhede wat elk uniek en smaakvol versier is. Die eenhede is apart van die hoofgebou en beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Hierdie eenhede het elk 'n kombuisie met basiese toestelle en 'n sitkamer. Ander geriewe in die eenhede sluit waaiers, verwarmers, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met Open View in.

Daar is ook gemeenskaplike braaigeriewe wat gaste kan gebruik en veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel. Granny Mac's is na aan die middedorp met 'n paar winkels en restaurante. Die strand en verskeie buitelug-doendinge is net 'n kort motorrit van die perseel af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Braam Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Voortrekkerweg 205, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Granny Mac's Self-catering Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Velddrif Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 205, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwM2FjNzcyLWY1YmItNDMwOC1hZmExLWY1M2VhM2ZlZjU4NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 205 Voortrekker Road Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.785339803454 18.187834024429

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang