Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Granny Mouse Country House & Spa

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Ria R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Pragtige plek. Die ontbyt en aandete was van die hoogste gehalte. Het baie lekker gebly. Dit is 'n pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherie G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Granny Mouse Country House is ʼn sprokies plek! Het vreeslik lekker gebly hier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vera R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Hartlike gasvryheid in koue Engelse reënweer. Die verblyf was uit die boonste rakke, koninggrootte bed het heerlik geslaap, maar wat my werklik beïndruk het, was die uitstaande ontbyt - keurig en baie smaaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Puik, vriendelike, persoonlike diens van aankoms tot vertrek. Vandat jy stop by die sekuriteitshek en vriendelik/hartlik gegroet word voel jy spesiaal! Ontvangs met shampanje, netjiese skoon geriewe, uitsonderlike vriendelike en hulpvaardige personeel skep die gevoel dat jy as gas ook vir hulle spesiaal is. Ek en my vrou was verbaas oor die aandag aan detail en vinnige hantering van enige hulp wat jy benodig. Ons beplan alreeds ons volgende besoek by Granny Mouse. Hou so Aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mareli F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Pragtig en netjies. Baie professioneel en 'n pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marco D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Best place I have stayed. Friendly staff. Great service. Delicious food. Awesome rooms. Relaxing and rejuvenating getaway. Would go back in a heartbeat! It was an extremely enjoyable and relaxing getaway. Awesome service and incredible river/valley views from our room. Delicious food from the restaurant (Bistro). Top-class spa treatment! Overall one of the best trips yet!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tom L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Fantasties. Baie mooi en rustig. Die wyn- en koservaring was tops.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rocco D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Sal beslis weer hulle besoek. Het heerlik gekuier. Sal beslis weer daar gaan bly, net vir langer hierdie keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hakheel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2022

Very relaxing, well maintained and comfortable stay. Peaceful and relaxing stay. The place was clean and to our liking. This is a destination for a peaceful and scenic stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adrian F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Absolutely wonderful stay. What fantastic service - from the moment we arrived until we left! The room was beautiful, with such great attention to detail. The DStv was even the full bouquet! The food was excellent - well presented, extremely tasty, and good portion sizes. The restaurant and reception staff were very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R2 790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 58 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R103 Ou Hoofweg, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5OTc1Yjg4LWRjOTQtNGNmMS04ZDBlLTQ3NTFlNzZhMmJjMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 790 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 R103 Old Main Road Balgowan 3275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.422911097699 30.096901059151

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang