Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gran's Nest B&B and Self-catering

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Joan V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Heerlik en waarde vir geld. Die akkommodasie was baie gerieflik. Alles was netjies en skoon. Die ontbyt was heerlik. Die bestuur doen regtig so baie ekstra moeite. Beslis sien hulle ons weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Gran's Nest B&B and Self-catering
More Joan, dankie vir die positiewe terugvoering. Ons sien uit na jul volgende kuier. Groete, Yvonne.

Claudette B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Skoon, netjies met 'n heerlike ontbyt elke oggend. Ons het lekker gebly en elke oggend lekker geëet. Die paaseiers was 'n lekker verrassing vir ons 12-jarige.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Gran's Nest B&B and Self-catering
More Claudette, ons is so bly julle het julle kuier geniet. Ons sien uit om julle weer te verwelkom. Groete, Yvonne Reis

Desiree T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Dit was 'n wonderlike kuier. Het baie lekker gebly ja. Ontbyt was van 'n hoë gehalte en meer as genoeg. Die WiFi-opvangs was bietjie sleg binne in die kamer waar ons was. Het navraag gedoen oor dit, maar niks is gedoen nie. Buite die kamer was die opvangs uitstekend. Niks anders het ons gepla nie. Gaan gerus en beleef dit self, waardeer vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Gran's Nest B&B and Self-catering
Dankie Desiree, vir die positiewe resensie, word waardeer. Groete, Yvonne Reis.

Carin M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Vyster-verblyf in lewende lywe! Vanaf ons aankoms tot ons uitgeteken het, het alles seepglad verloop. Die kamer was skoon en netjies met al die geriewe soos gelys op die webwerf. Die ontbyt was uit die boonste rakke! Ons sal enige tyd die akkommodasie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Gran's Nest B&B and Self-catering
Goeie dag Carin, dankie vir die resensie. Dit was baie aangenaam om julle as gaste te hê. Ons sien uit om julle weer te verwelkom. Groete, Yvonne.

Dawie C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Sal weer gaan kuier. Baie lekker plek! Eienaar baie vriendelik! Lekker elke oggend ook!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Gran's Nest B&B and Self-catering
Dawie, baie dankie vir jou resensie. Ons hoop om jul weer terug te verwelkom. Bly jul het die kuier geniet. Groete, Nico Reis

Johan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Dit was heerlik om Danabaai te verken. Ons het baie lekker gebly. Die personeel se diens was altyd vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Gran's Nest B&B and Self-catering
Middag Johan, dankie vir die terugvoering. Ons hoop om jul gou weer te sien. Groete, Nico Reis.

Krista J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Ons het baie lekker gebly. Dit was fantasties. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Gran's Nest B&B and Self-catering
Môre Krista, dit was baie aangenaam om jou as 'n gas te hê. Hoop om jou gou weer te verwelkom. Groete, Yvonne Reis

Dirk K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Die moeite werd om die kalmte en rustigheid van 'n vakansie te geniet. Dit was beslis 'n oorbly van uitstaande gehalte. Tydens ons aankoms het ons uitstekende hulp ontvang met die aflaai van bagasie en die bekendstelling van die akkommodasie. Die kamer en fasiliteit was baie netjies en voortreflik voorberei. Ons het sommer van die eerste oomblik af tuis gevoel. Die inligting oor besienswaardighede en plekke om te besoek was ook baie welkom omdat dit 'n vreemde area vir ons as eerste besoekers aan die area was. Die ligging van die akkommodasie is baie sentraal en buite die besigheidsarea. Die uitsig is merkwaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Gran's Nest B&B and Self-catering
Baie dankie Dirk vir die terugvoering en positiewe woorde, dit word opreg waardeer. Ons sien uit om julle weer te verwelkom. Groete van almal by Grans Nest.

Gerrit E
1 nag
5.0
Des 2023

Heerlike uitspan, pragtige uitsig. Heerlik gebly, kamer met pragtige uitsig gehad. Die instandhouding is foutloos, alles werk. Lekker ontbyt, die gasheer en gasvrou was baie behulpsaam en het ons op die hande gedra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Gran's Nest B&B and Self-catering
Goeie dag Gerrit, hoop julle het veilig by julle bestemming gekom. Ons sien uit om julle weer te verwelkom. Pas daai pragtige dogters mooi op. Groete, Nico Reis.

Lilanie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie lekker. Baie lekker kamer gewees, kamer 4 waar ons was het 'n baie mooi see-uitsig. Alles wat jy nodig het, dit is perfek vir 'n naweek weg en baie naby aan Mosselbaai en orals waar jy wil wees. Beveel dit definitief aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Gran's Nest B&B and Self-catering
Baie dankie, Lilanie vir die terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Ons sien uit om jul weer te verwelkom by ons Gastehuis. Groete, Yvonne Reis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Comosa-straat 21, Danabaai, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa87ee94ebaa196cf084777849cc3e9ec4bfaab245edde58b7e8500465d3b2a750658a45434a8c8c7d9e8e8f67a1fcebef917?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R800 per nag (plek vir 3) 22 5 1 5 21 Comosa Street Dana bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.194785947214 22.045296606152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang