Gran's Nest B&B and Self-catering
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Yvonne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Joan V - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlik en waarde vir geld.
Gran's Nest B&B and Self-catering se terugvoer
More Joan, dankie vir die positiewe terugvoering. Ons sien uit na jul volgende kuier. Groete, Yvonne.
Claudette B - Apr 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies met 'n heerlike ontbyt elke oggend.
Gran's Nest B&B and Self-catering se terugvoer
More Claudette, ons is so bly julle het julle kuier geniet. Ons sien uit om julle weer te verwelkom. Groete, Yvonne Reis
Desiree T - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike kuier.
Gran's Nest B&B and Self-catering se terugvoer
Dankie Desiree, vir die positiewe resensie, word waardeer. Groete, Yvonne Reis.
Carin M - Feb 2024
Algehele gradering
Vyster-verblyf in lewende lywe!
Gran's Nest B&B and Self-catering se terugvoer
Goeie dag Carin, dankie vir die resensie. Dit was baie aangenaam om julle as gaste te hê. Ons sien uit om julle weer te verwelkom. Groete, Yvonne.
Dawie C - Jan 2024
Algehele gradering
Sal weer gaan kuier.
Gran's Nest B&B and Self-catering se terugvoer
Dawie, baie dankie vir jou resensie. Ons hoop om jul weer terug te verwelkom. Bly jul het die kuier geniet. Groete, Nico Reis
Johan H - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was heerlik om Danabaai te verken.
Gran's Nest B&B and Self-catering se terugvoer
Middag Johan, dankie vir die terugvoering. Ons hoop om jul gou weer te sien. Groete, Nico Reis.
Krista J - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Gran's Nest B&B and Self-catering se terugvoer
Môre Krista, dit was baie aangenaam om jou as 'n gas te hê. Hoop om jou gou weer te verwelkom. Groete, Yvonne Reis
Qune J - Sep 2024
Algehele gradering
Gerieflik. Lekker. Rustig.
Esté N - Sep 2024
Algehele gradering
Nice and neat with friendly service.
Gran's Nest B&B and Self-catering se terugvoer
Good day, Esté, thank you for the positive feedback. Much appreciated. We look forward to welcoming you again in the near future. Regards, Yvonne Reis
Dirk K - Des 2023
Algehele gradering
Die moeite werd om die kalmte en rustigheid van 'n vakansie te geniet.
Lees meerGran's Nest B&B and Self-catering se terugvoer
Baie dankie Dirk vir die terugvoering en positiewe woorde, dit word opreg waardeer. Ons sien uit om julle weer te verwelkom. Groete van almal by Grans Nest.
Gerrit E - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike uitspan, pragtige uitsig.
Gran's Nest B&B and Self-catering se terugvoer
Goeie dag Gerrit, hoop julle het veilig by julle bestemming gekom. Ons sien uit om julle weer te verwelkom. Pas daai pragtige dogters mooi op. Groete, Nico Reis.
Lilanie S - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Gran's Nest B&B and Self-catering se terugvoer
Baie dankie, Lilanie vir die terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Ons sien uit om jul weer te verwelkom by ons Gastehuis. Groete, Yvonne Reis
Caroline C - Jan 2023
Algehele gradering
The stay was very good. Everything you need and more.
Gran's Nest B&B and Self-catering se terugvoer
Hi Caroline, ons sien uit om jul weer te verwelkom. Dankie vir die terugvoer. Groete, Angelique.
Marius P - Des 2023
Algehele gradering
Baie gasvrye mense.
Gran's Nest B&B and Self-catering se terugvoer
Goeie dag Marius, dankie vir die positiewe terugvoering. Soos ons verduidelik het, is die voëlprobleem met pest control opgelos. Groete, Nico Reis.
Jacques L - Des 2023
Algehele gradering
Awesome.
Gran's Nest B&B and Self-catering se terugvoer
Thank you for the positive review, Jacques. Hope to welcome you again in the near future.
Amanda V - Des 2023
Algehele gradering
Kersfees wegbreek.
Gran's Nest B&B and Self-catering se terugvoer
Dankie, Amanda, vir die terugvoer. Ons sal in die jaar kyk na lugversorging. Hoop om jul weer te sien. Groete, Yvonne Reis
Nico D - Mei 2023
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Gran's Nest B&B and Self-catering se terugvoer
Hi Nico, baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit om jou weer te verwelkom by ons.
Groete Yvonne Reis
Petrus N - Apr 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Gran's Nest B&B and Self-catering se terugvoer
Hi Petrus, dankie vir jou terugvoering.Dit is reg dat die bad klein is. Ons is tans besig met glas paneel om die bad as 'n stort ook te gebruik. Die kamer word oor die algemeen aan ouers gehuur wat babas het. Ek glo die res van jou verblyf en die ontbyt was aangenaam. Ons sal verseker vir jou 'n kamer met 'n stort gee vir jou volgende besoek.
Groete
Yvonne Reis
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Karen J - Jan 2023
Algehele gradering
Oornagverblyf.
Lees meerGran's Nest B&B and Self-catering se terugvoer
Hi Karen, dankie vir die terugvoering.
Die rugsak reisiger kamer is wel klein as gevolg van die badkamer wat bygevoeg is om dit meer gerieflik te maak. Die badkamer wat vir jou in die gang af gegee is om te stort, oor jy nie by die mans wou stort nie, is die oorspronklike rugsak reisiger se badkamer wat op foto's vertoon.
Daar was voorsiening gemaak vir handdoeke en privaatheid aangesien ons almal bewus was dat jy daar sou stort. Ons maak staat daarop om ons reisigers te voorsien met vars handdoeke daagliks.
Daar was daagliks by ontbyt met jou gekommunikeer en kon jy enige tyd beswaar aangeteken het sou jy nie gelukkig gewees het met rug sak reis kamer. Ons wens jou alles van die beste in jou reise voorentoe. Hoop jul het darem die ontbyt wat by prys ingesluit is geniet het.
Vreindelike Groete, Gran's Nest B+B.
Johannes S - Des 2022
Algehele gradering
Hulle gaan die extra mile. Was so lekker en rustig!
Gran's Nest B&B and Self-catering se terugvoer
Dankie Johan, ons sien uit na jul volgende kuier. Groete, Angelique.
Eras B - Des 2022
Algehele gradering
Dit was absoluut fantasties, gevoel soos familie.
Gran's Nest B&B and Self-catering se terugvoer
Eras, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom. Groete
Glorelda S - Des 2022
Algehele gradering
I wish I booked more days at Gran's Nest. Very friendly people.
Gran's Nest B&B and Self-catering se terugvoer
Thank you Glorelda, for the positive feedback. It was a pleasure having you. We look forward to welcoming you back.
Steve V - Des 2022
Algehele gradering
Aangename bly-ervaring gehad!
Gran's Nest B&B and Self-catering se terugvoer
Baie dankie. Hoop om julle gou weer te sien.
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Comosa-straat 21, Danabaai, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang