Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gran's Nest B&B and Self-catering

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Eugene N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Dit was die prys werd. Die gastehuis het regtig uit hul pad gegaan om ons tuis te voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Gran's Nest B&B and Self-catering
Goeie dag, Eugene, dankie vir die terugvoering. Dit was 'n plesier om jul as gaste te ontvang. Sien uit om jul weer te verwelkom. Groete, Yvonne Reis.

Bela D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Same. Happy New Year to you and yours. Thank you so much for a cosy, neat, and cute little stay. The kids and I loved the space, which was perfect for us. I had to laugh at how the kids weren't expecting breakfast to be so much and delicious, so relaxing. It was perfect for a stopover on our way to Bloem back home. We rested well. Maybe a cloth drying rack could be left in the cupboard, but this is a personal choice. We wish you and Gran's Nest all the success for 2025.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Gran's Nest B&B and Self-catering
Happy New Year to you and your family, Bela. Thank you for staying with Gran's Nest and enjoying our wonderful breakfast. We will look into putting drying racks in cupboards for guest use, always appreciative of good ideas to make your stay more pleasurable. Looking forward to welcoming you and your family back at our establishment. It was a pleasure having you stay. Regards, Yvonne Reis

Marius F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantasties. Kan dit vir almal aanbeveel, baie rustig en mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Gran's Nest B&B and Self-catering
Dankie vir die resensie Marius. Ons hoop jul kom gou weer kuier. Groete Angelique.

Derek T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Excellent stay. Very pleasant with a fantastic host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Gran's Nest B&B and Self-catering
Thank you for the feedback, Derek. It was a pleasure. Regards, Angelique

Charles V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Lovely. We enjoyed our stay and will return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Gran's Nest B&B and Self-catering
Good day Charles, so happy to hear your stay was enjoyable. We look forward to welcoming you in the near future. Regards, Yvonne Reis

Denzil R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Decent stay for a good price. Good value for money; breakfast is a nice touch at the price point.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2025

Nice and friendly staff. Peaceful place and quiet, enjoyed the views. Nothing else to add.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Gran's Nest B&B and Self-catering
Good day Eric, it was a pleasure having you stay. Regards, Yvonne Reis

Louis W
Kort verblyf
4.2
Jan 2025

Rustig gebly, lekker gebraai, ontbyt nie heeltemal soos geadverteer nie. Ons was in kamer 1. Ons het 4 nagte gebly. Rustig. Kamer is baie netjies. Badkamer is baie klein. Die bad/stort kombinasie is nie geskik vir 'n volwasse persoon nie. Die ontbyt was elke dag dieselfde, smaaklik, maar te veel stysel. Wat bedien was stem ook nie heeltemal ooreen met die fotos van die ontbyt wat op die webtuiste nie. Op Nuwejaar was geen ontbyt bedien nie, dit was ook nie vooraf tydens bespreking onderhandel nie. Die naam sê tog wel "Gran's Nest B&B and Self-Catering". Dit was vir my 'n teleurstelling. Ons het gebruik gemaak van die buite stoep en braai area. Dit was goed toegerus. Ons het dit geniet om daar te braai.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Yvonne
Gran's Nest B&B and Self-catering
Goeie day Wentzel, ons is jammer dat jou verblyf vir jou nie van toepassing was nie. Mense en smaake verskil somtyds, dis moeilik om almal tevrede te stel, maar ons streef daarna om elkeen se verblyf 'n fees te maak. Ek is net bly ons kon jou op jou bespreking tegemoetkom met die skuif van datums. Darem was die braai area goed uiteengesit met als wat 'n mens sou benodig en bly jy het daai area darem geniet. Hoop jou toekomstige verblyf by instansies is skoon en netjies en gee vir jou 'n wonderlike ervaring. Groete Yvonne Reis

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Gran's Nest B&B and Self-catering
Goeie dag Lorenzo, dankie vir die positiewe terugvoering. Bly julle het julle tydjie hier geniet. Sien uit om julle weer te verwelkom. Groete Yvonne/Angelique

Emma S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Was 'n fees gewees! Baie baie lekker gebly, uitstekende diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Gran's Nest B&B and Self-catering
Dankie Emma vir die terugvoering, ons is bly om te hoor dat julle vakansie 'n fees was. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom. Groete Yvonne Reis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 200
R 1 200 R 840
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 200
R 1 200 R 840
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Comosa-straat 21, Danabaai, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87b809909f9395dbf523aeda33d38f57dca72c571ef743a170d12799f18db1acec8ee5480b231b5e8e0921debe0edafbd666?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R840 per nag (plek vir 3) 39 5 1 5 21 Comosa Street Dana bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.194785947214 22.045296606152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang