Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gran's Nest B&B and Self-catering

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Comosa-straat 21, Danabaai, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 R880 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Gran's Nest B&B and Self-catering is 'n pragtige gastehuis wat goed onderhou word en bied gerieflike oornagverblyf in gastekamers in Danabaai.

Dié gastehuis beskik oor 6 B&B-kamers en 1 selfsorgwoonstel. Al die gastekamers het 'n dubbelbed, 'n enkelbed vir kind en 'n en suite-badkamer met 'n bad met stort of 'n stort, asook 'n wasbak en toilet. Van die kamers het 'n mooi see-uitsig. Daar is ook 'n TV met DStv, 'n yskassie, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamers. Handdoeke word elke tweede dag vervang en die prys van die verblyf sluit 'n ligte ontbyt in.

Die selfsorgwoonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit het 'n privaat ingang.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Indira M
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyed my stay; they made it pleasurable. I mean the welcome gifts. Loved everything about this place: location, the place itself, cus...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Roeline K
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Ons het lekker gekuier en die personeel het uit hul pad gegaan vir die tyd wat ons daar was.
Des 2024
Ruthdene J
5.0
Amazing time spent with the family at Grans Nest. We had a most amazing time and from the time of arrival to departure was great. We we...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Joan V
Besigheidsreis
5.0
Heerlik en waarde vir geld. Die akkommodasie was baie gerieflik. Alles was netjies en skoon. Die ontbyt was heerlik. Die bestuur doen regtig so baie e...
Sien meer
Mei 2024
Claudette B
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon, netjies met 'n heerlike ontbyt elke oggend. Ons het lekker gebly en elke oggend lekker geëet. Die paaseiers was 'n lekker verrassing vir ons 12...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Comosa-straat 21, Danabaai, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gran's Nest B&B and Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R 1 100 R 880
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 100
R 1 100 R 880
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Comosa-straat 21, Danabaai, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87b809909f9395dbf523aeda33d38f57dca72c571ef743a170d12799f18db1acec8ee5480b231b5e8e0921debe0edafbd666?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R880 per nag (plek vir 3) 28 5 1 5 21 Comosa Street Dana bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.194785947214 22.045296606152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang