Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gran's Nest B&B and Self-catering

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 27 Aug 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Comosa-straat 21, Danabaai, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 R800 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Gran's Nest B&B and Self-catering is 'n pragtige gastehuis wat goed onderhou word en bied gerieflike oornagverblyf in gastekamers in Danabaai.

Dié gastehuis beskik oor 6 B&B-kamers en 1 selfsorgwoonstel. Al die gastekamers het 'n dubbelbed, 'n enkelbed vir kind en 'n en suite-badkamer met 'n bad met stort of 'n stort, asook 'n wasbak en toilet. Van die kamers het 'n mooi see-uitsig. Daar is ook 'n TV met DStv, 'n yskassie, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamers. Handdoeke word elke tweede dag vervang en die prys van die verblyf sluit 'n ligte ontbyt in.

Die selfsorgwoonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit het 'n privaat ingang.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Joan V
Besigheidsreis
5.0
Heerlik en waarde vir geld. Die akkommodasie was baie gerieflik. Alles was netjies en skoon. Die ontbyt was heerlik. Die bestuur doen regtig so baie e...
Sien meer
Mei 2024
Claudette B
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon, netjies met 'n heerlike ontbyt elke oggend. Ons het lekker gebly en elke oggend lekker geëet. Die paaseiers was 'n lekker verrassing vir ons 12...
Sien meer
Apr 2024
Desiree T
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n wonderlike kuier. Het baie lekker gebly ja. Ontbyt was van 'n hoë gehalte en meer as genoeg. Die WiFi-opvangs was bietjie sleg binne in die...
Sien meer
Mrt 2024
Carin M
Saam met lewensmaat
5.0
Vyster-verblyf in lewende lywe! Vanaf ons aankoms tot ons uitgeteken het, het alles seepglad verloop. Die kamer was skoon en netjies met al die geriew...
Sien meer
Feb 2024
Dawie C
Gesin met klein kinders
5.0
Sal weer gaan kuier. Baie lekker plek! Eienaar baie vriendelik! Lekker elke oggend ook!
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Comosa-straat 21, Danabaai, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gran's Nest B&B and Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Comosa-straat 21, Danabaai, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa87ee94ebaa196cf084777849cc3e9ec4bfaab245edde58b7e8500465d3b2a750658a45434a8c8c7d9e8e8f67a1fcebef917?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R800 per nag (plek vir 3) 22 5 1 5 21 Comosa Street Dana bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.194785947214 22.045296606152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang