Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grant Jay

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.0
Veiligheid
4.7
Adelia Alllman B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Ons het dit geniet. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tabeth T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

We have time to enjoy ourselves as ladies and share and lift up ourselves. We did enjoy every moment with my friends and would love to come back again. Was supposed to clock out at 10:00 and we were allowed to stay till 12:00. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernhard W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Waarde vir geld. Die huis is ruim met alles wat jy nodig het. Ek sal beslis weer daarheen wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
Grant Jay
Ons is bly julle het dit geniet.

Martin H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Lekker sal weer. Alles was perfect by die huis, net die pooltafel wat ons bietjie afgesit het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ranzell P
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2024

Baas levels. Ja, ons het lekker gebly, daar was geen probleem nie. Dit was my 2de keer wat ek daar was, but WiFi is 'n groot probleem. Sal daarvan hou as hulle WiFi kan opstel, sal meer lekkerder wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zayno M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jun 2024

Awesome, great, lovely. It's a great place for family/friends outings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Berenice B
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mrt 2024

Dit was vir ons 'n slegte ervaring want alles moes ons op vuur doen. Om eerlik te wees, ons het net die Vrydag daar aangekom toe sit ons met 'n kragprobleem en was die hele naweek sonder yskaste wat nie aangeskakel kon raak nie omdat die krag bly trip.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adam S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Des 2024

Veilig en rustig. Ek het baie lekker gebly. Dis rustig en veilig daar. Die huis is pragtig.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anthea A
Lang verblyf
2.6
Jan 2024

Quiet seaside town. However, not recommended for a vacation with older children. Ideal for large groups. Cleanliness in the kitchen was poor. Cupboards were not cleaned. Found an oven pan used in the oven not cleaned; it was rotten, as well as a roaster in the cabinet not cleaned. Kitchen utensils were inadequate, i.e. only one ladle was available. The available utensils are old. No glassware was available to prepare salads. No bakeware. After my stay, I was accused of stealing pillows. I was insulted for leaving trash on the premises (was I responsible for removing trash from the premises?). I was informed afterwards that broken glasses must be replaced; I was not aware, as there is no breakage policy in the advert.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Yvette D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Dit was baie lekker, alles was gerieflik. Goeie môre, ek wil net baie dankie sê dat ons van julle woning kon gebruik maak. Dit was baie lekker, ons sal weer van julle hele gebou gebruik maak in die toekoms. Oom was baie vriendelik, hy het selfs 'n rukkie by ons gebly om te kyk dat ons ingesettle is. Daar is 'n paar klein goedjies wat ons onder julle aandag wil bring. * Die badkamer onder by die trap se water loop onder die teëls uit. * Die pooltafel se mat is stukkend en die bene is lam, bv. as ek aanlê om te skiet, leen die tafel saam. Overall het ons die huis geniet, baie dankie, alles was baie gerieflik. Jammer vir die essay. Mooi dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 650
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 2 650
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Romansingel 4, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAffca0446d06057d96f82719bd85c3dddedccba3dacb35f3852a2fbbec9a23e8421b5cb07a2b6e1ce9c245dd6d3eb9cb39550?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag (plek vir 12) 14 5 1 5 4 Roman Crescent Struisbaai 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.807557477084 20.049010352779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang