Grant Jay
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 12 persone
8 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Romansingel 4, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
- Vanaf R2 800 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Grant Jay is 'n selfsorg-, 5-slaapkamerhuis wat in Struisbaai geleë is en is ideaal vir 'n rustige wegbreek vir die hele gesin of 'n groep vriende met vermaakgeriewe.
Dié eiendom het slaapplek vir 6 volwassenes en 4 kinders. Daar is 3 slaapkamers wat elk ingerig is met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n slaapkamer met 2 stapelbeddens vir 4 kinders, terwyl die 5de kamer 'n dubbelbed het.
Die leefarea beskik oor 'n sitkamer, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, wasmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Van die kombuis af lei 'n kroegarea met 4 stoele, 'n yskassie, 'n swembadbord en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met eksklusiewe DStv. Die eetarea het 'n etenstafel wat geskik is vir 4 gaste.
Gaste het toegang tot 2 braai-areas. Die braai-area op die boonste verdieping is 'n ingeboude braai wat op die patio geleë is wat deur die skuifdeur toeganklik is. Die tweede braai-area het ook 'n ingeboude braai en 'n piekniektafel. Toegang tot gratis veilige parkeerplek is beskikbaar.
Die eiendom is 'n entjie se ry vanaf die hawe sowel as die see.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Jenny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Romansingel 4, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Grant Jay het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Agulhas Struisbaai Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 12 persone
8 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Romansingel 4, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang