Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grant Jay

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Romansingel 4, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Grant Jay is 'n selfsorghuis met 3 slaapkamers in Struisbaai en dis ideaal vir 'n rustige wegbreek vir 'n gesin of groep vriende en dit het lekker vermaakgeriewe.

Die eiendom bied slaapplek aan n famile of vriende van 6. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en met ingeboude kaste. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed met kaste. Die badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak en n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook potte en panne in die kombuiskas. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met eksklusiewe DStv. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste.

Gaste het toegang tot n braai-area as jy by die kombuisdeur uit gaan. Die braai-area het 'n ingeboude braai en het braai roosters wat in die garage hang.Die braai-area het ook 'n buite wasbak en 'n piekniektafel. Gaste het toegang tot gratis, veilige parkeerplek. Garage is groot genoeg vir 2 motors.

Die huis is omtrent 5 minute se ry na die hawe, see en winkels. Daar is ook die pad Agulhas toe waar jy rustig kan stap by die ligtoring.

Harde musiek word egter nie toegelaat nie aangesien hier permanente mense aan albei kante van ons woon.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Adelia Alllman B
Saam met vriende
5.0
Ons het dit geniet. Ons het dit baie geniet.
Apr 2024
Tabeth T
Saam met vriende
5.0
We have time to enjoy ourselves as ladies and share and lift up ourselves. We did enjoy every moment with my friends and would love to ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Lynacch M
Saam met vriende
4.8
Was baie nice! Huis is baie nice genoeg ruimte.
Des 2024
Martin H
Saam met vriende
4.8
Lekker sal weer. Alles was perfect by die huis, net die pooltafel wat ons bietjie afgesit het.
Sep 2024
Ranzell P
Saam met vriende
4.6
Baas levels. Ja, ons het lekker gebly, daar was geen probleem nie. Dit was my 2de keer wat ek daar was, but WiFi is 'n groot probleem. Sal daarvan hou...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Romansingel 4, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Grant Jay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Romansingel 4, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAffca0446d06057d96f82719bd85c3dddedccba3dacb35f3852a2fbbec9a23e8421b5cb07a2b6e1ce9c245dd6d3eb9cb39550?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 4 Roman Crescent Struisbaai 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.807557477084 20.049010352779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang