Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grants Hill Inn

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Roux-straat 63, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R699 R629 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Grants Hill Inn is aan die voet van Grants Hill in Bloemfontein, en bied rustige verblyf omring deur lowerryke tuine. Die gastehuis is 1,6 km vanaf Oliewenhuis Kunsgalery en is naby besienswaardighede en geriewe in die area.

Verblyf word in suites met lugversorging gebied, elkeen het koningingrootte-beddens en 'n en suite-badkamer met bad- of stortgeriewe. Die kamers het ook gratis WiFi, 'n lessenaar, 'n TV met Netflix en Showmax. Daar is ook 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad met sitareas, braaigeriewe en 'n aangewese piekniekarea in.

Ons respekteer en neem alle gaste inag en daaroor is ons streng op die bogenoemde reelings.

Vir gaste wat in plaaslike besienswaardighede belangstel, is Boyden Observatory 26 km ver en Preller Square 1,3 km ver. Die naaste lughawe is Bram Fischer Internasionale Lughawe, wat 12 km vanaf Grants Hill Inn is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Grants Hill Inn
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Franco Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Paul Roux-straat 63, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Grants Hill Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R699
R699 R629
per nag (plek vir 2)
Vanaf R699
R699 R629
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Roux-straat 63, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef8839d85503db33e2ca6131fed192628ead3fb7240b3a4daeb6c28f9a09ccc0dc2b71ea1f05b357981f16e93d3fa9d5fc87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R699 nouVanaf R629 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 63 Paul Roux Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -29.095676296579 26.216868460178

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang