Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grapevine

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ruben de Villiers-straat 4, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Grapevine is 'n selfsorgvakansiehuis in die klein dorpie De Doorns in die Wes-Kaap. Hierdie huis is 'n ideale keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreek in die vallei.

Dié huis het slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al drie die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en deel 'n badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort en wasbak. Die tweede badkamer het 'n toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek, 'n binnenshuise kaggel en 'n lugversorger. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, veilige parkeerplek op die perseel en 'n groot tuin. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos plaaslike winkels, restaurante en naburige dorpe soos Worcester.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Bad
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

2.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
3.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
1.0
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.8/5

Bradley Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Ruben de Villiers-straat 4, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ruben de Villiers-straat 4, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA649969caa1f35be39d57a74c1b176a74ee81b10887e3b304007d76df309e76566c89eb2d9c8e290b2c5133e1d5a8c3b0f083?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 1 5 1 3 4 Ruben de Villiers Street De Doorns 6875 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.4809659 19.6643261

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang