Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Aviator - Graphite Luxury Self-Catering Accommodation

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claassensstraat 9, Langverwacht, Strand, Kaapstad, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

African Aviator - Graphite Luxury Self-Catering Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustige woonstel in 'n rustige woonbuurt in Langewacht naby Strand. Die woonstel grens aan die hoofhuis waar die eienaar woon, en is ideaal vir 'n enkel persoon, paartjie of sakereisiger.

Die oopplan-woonstel met lugversorging beskik oor 'n koninggrootte-bed, ingeboude kaste, 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuisie. Die woonstel is toegerus met 'n TV en gaste is welkom om hul eie DStv-slimkaart saam te bring vir DStv-toegang. Daar is 'n HDMI-kabel om 'n skootrekenaar aan die TV te koppel. 'n TV-boks is ook beskikbaar.

Die kombuisie het 'n ontbythoekie en is toegerus met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, en 'n ketel en broodrooster.

Daar is veilige parkeerplek van die straat af vir 1 voertuig, en gratis WiFi is beskikbaar.

Strand bied 'n verskeidenheid doendinge soos branderplankry, visvang, swem, gholf, sonsondergangvaarte en walviskyk in seisoen. Gaste kan ook Cheetah Outreach besoek, buitelug-avontuuraktiwiteite in die Hottentots Holland-natuurreservaat verken, of die Helderberg-wynroetes besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Liezl Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Claassensstraat 9, Langverwacht, Strand, Kaapstad, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink African Aviator - Graphite Luxury Self-Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claassensstraat 9, Langverwacht, Strand, Kaapstad, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1953c56d7f5151eef9e68c9321c6cab23a3ef055f508d32df3468a014e792721dc92f951e8108331967e29c9f3848ab08c7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 9 Claassens Street, Langewacht Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.100687542026 18.833487993254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang