Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Aviator - Graphite Luxury Self-Catering Accommodation

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claassensstraat 9, Langverwacht, Strand, Kaapstad, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

African Aviator - Graphite Luxury Self-Catering Accommodation bied selfsorgverblyf in 'n woonstel met 'n rustige atmosfeer in 'n ontspanne buurt in Langewacht naby Strand. Die woonstel grens aan die hoofhuis waar die eienaar woon. Dit is ideaal vir 'n enkelreisiger, paartjie of sakereisiger.

Die oopplan-woonstel het lugversorging, 'n koninggrootte-bed, ingeboude kaste, 'n badkamer met 'n stort, en 'n kombuisie. Die woonstel het 'n TV en gaste kan hulle eie DStv-slimkaart saambring indien hulle DStv verlang. Daar is 'n HDMI-kabel om die rekenaar met die TV te koppel. 'n Slimboks vir die TV is ook beskikbaar.

Die kombuisie het 'n ontbythoekie, 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel en 'n broodrooster.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel vir 1 voertuig. WiFi is beskikbaar.

Strand bied 'n verskeidenheid aktiwiteite soos branderplankry, visvang, swem, gholf, sonsondergangritte en walviskyk in seisoen. Gaste kan ook die Cheetah Outreach, Hottentots-Holland Natuurreservaat en die Helderberg Wynroete besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir African Aviator - Graphite Luxury Self-Catering Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Liezl Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Claassensstraat 9, Langverwacht, Strand, Kaapstad, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink African Aviator - Graphite Luxury Self-Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claassensstraat 9, Langverwacht, Strand, Kaapstad, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1953c56d7f5151eef9e68c9321c6cab23a3ef055f508d32df3468a014e792721dc92f951e8108331967e29c9f3848ab08c7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 9 Claassens Street, Langewacht Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.100687542026 18.833487993254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang