Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grasdak Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 125 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Suzanne B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Rustig en lekker. Dit was baie lekker, skoon, vriendelik en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie D
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Great! Dit was great gewees. Het my verblyf regtig baie geniet en het lekker gerus. Dankie Grasdak Gastehuis en Judy jy n.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Heerlike rustige oorslaap gewees. Wonderlike diens. Personeel was baie vriendelik. Selfs vir ons ligte gaan aansit sodat ons nie in donker kamers moet instap nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik Conraad N
1 nag
4.8
Aug 2024

Stil. Rustige atmosfeer en skoon. Baie goeie kliëntediens met julle plek. Sien my def weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Danie
Grasdak Guesthouse
Baie dankie vir die mooi terugvoer.

Marinda H
1 nag
4.8
Mrt 2024

Pragtige netjiese skoon veilige en interessante blyplek. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Danie
Grasdak Guesthouse
Dankie vir die positiewe mooi terugvoer

Marionette V
1 nag
4.8
Mrt 2024

Goed en netjies. Ons het vir iemand anders daar bespreek. Al wat sleg is, is dat op LekkeRslaap wys dat as mens ontbyt wil bespreek, mens dit teen 'n addisionele koste kan doen. Ons was by die gastehuis om ontbyt te gaan bespreek toe sê hulle vir ons hulle doen nie ontbyt vir ekstra nie. Dit moet dan eerder afgehaal word van die besprekings om verwarring te voorkom en is 'n wanperspektief.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tiané S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Gerieflik. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Skoon, netjies en puik diens. Ek sou aanvanklik net 1 nag oorslaap, maar het uiteindelik langer gebly. Die gastehuis is skoon en netjies en goeie waarde vir geld. Goeie sekuriteit en puik, vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bettie S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

After a long day of athletics we didn't want to go back home late at night and decided to sleep over. Guest House is close to the athletic track, was very clean and the staff were very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Puik diens, skoon, goeie waarde vir geld. Puik diens, skoon, goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 204

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hermalostraat 26, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc19763737d52caa1a7f76a69a8fb813644115c8e737973a01cf9c3c9c1406378565e81e2d99c433e6de23eae1fca0a4fe9f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 125 5 1 5 26 Hermalo Street Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -25.631152646688 27.792747784061

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang