Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grasdak Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hermalostraat 26, Brits, 0250, Noordwes
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Grasdak Guesthouse is 'n elegante gastehuis wat ideaal geleë is in Brits, in die hartjie van Noordwes. Hierdie knus gastehuis het al die geriewe wat jy nodig het vir stil en rustige verblyf teen redelike tariewe. Die huis herinner mens aan 'n vervloë era.

Hierdie lieflike gastehuis bestaan uit 8 gerieflik gemeubileerde kamers met en suite-badkamers. Die kamers is gemeubileer met 'n kombinasie van dubbel- en enkelbeddens. Elke kamer beskik ook oor lugversorging vir jou gerief en is toegerus met 'n TV met DStv en koffie- en teemaakgeriewe. Etes is beskikbaar op versoek en teen 'n addisionele koste. Gaste kan etes in die kamers of in die lieflike tuin nuttig.

Grasdak is gerieflik geleë in die middel van die dorp na aan verskeie winkelsentrums en restaurante. Ons het 'n groot lapa met braaigeriewe wat uitkyk oor die wonderskone, lowergroen tuin vir gaste wat buite wil ontspan. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 124 resensies vir Grasdak Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 203

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Hermalostraat 26, Brits, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Grasdak Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Brits Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hermalostraat 26, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc19763737d52caa1a7f76a69a8fb813644115c8e737973a01cf9c3c9c1406378565e81e2d99c433e6de23eae1fca0a4fe9f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 124 5 1 5 26 Hermalo Street Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -25.631152646688 27.792747784061

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang